Ek het 地 vriend hier in Nelspruit wat messe maak vir 創 ekstra inkomste. Deur die jare het hy al vir my 地 paar gemaak teen 地 baie billike prys.
地 Paar jaar gelede het ek 地 stel van vier identiese messe laat maak vir al die Adriaans in ons familie. My Pa was die oudste (A1jan), my jongste broer 2de oudste (A2jan), my seun die derde Adriaan (A3jan) en my broer se seun (A4jan). Met my Pa se afsterwe het ek sy mes gekry. Die geskryf is in die staal in ge-ets.
Hy het ook vir my 地 stel van 6 steak messe gemaak. Steak eet is soveel beter as 地 mes vlym skerp is. (Jammer vir die dowwe hout. Ek moet dit 地 slag weer seel met byewas)
My nuutste toevoeging is 地 slagmes. Die mes werk fantasties.
Hy maak messe vir alledaagse gebruik. Dit bly vir my 地 plesier om na die messe te kyk.