Hardy jy laat mens nou ver en hard dink
Die een links van my seun gekry
Opinel van my susterskind gekry voordat hy Kanada toe verhuis het, special mes wat aan n oorlede vriend van hom behoort het
Swiss army rooie het my broer in die 90's by die fabriek in Switserland gekoop, nog nooit die groot lem gebruik, slegs die kleintjie
Dan nog so paar cheapies, 2 by die werk in elke kar iewers een of 2, in die kamp goete n paar en in die bike toolboks nog een of 2, elkeen met sy eie storie

Sent from my SM-G965F using Tapatalk