Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts  (Read 6584 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #40 on: January 26, 2020, 06:27:50 pm »
What's the best steel for an EDC (You Tube)

Great thread this, Hardy. This bloke is obviously one of those very knowledgeable people but I couldn't help looking at his hands.

Not the type I would associate with requiring an EDC knife and he seemed to have no scars associated with frequent knife use. 

I love a decent pocket knife and have quite a few but budget contraints restrict me to the more modest ones. 

I mentioned previously in another thread of my dad's old Okapi which cut a Swazi policeman's fingers in the 70's. Dad had to show some Swazi princess around the sugar estate and she wished to sample some sugar cane.

My dad offered to cut her a piece whereupon an overzealous plod decided he would oblige and grabbed the Okapi. He was then cautioned to be careful as the knife was sharp.

The inevitable happened and the fellow had to be carted off to the clinic for stitches.  :biggrin:

Francmac - I probably have more knives than the average guy, and I can tell you that price does not always determine quality.

Chantal Burger's Bestech Texel costs R900 but it cuts as well as anything out there. All Bestech knives comes with D2 steel blades (Fantastic tool steel that holds an edge well) and steel liners that supports the handle scales.
I have seriously expensive custom knives that has way inferior bladestock.
 

Offline Offshore

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #41 on: January 26, 2020, 06:39:41 pm »
Julle bedoel nie dalk Bahco nie? Kom uit Swede uit en hulle maak besonderse Byle ook.
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,704
  • Thanked: 86 times
  • You want my what??
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #42 on: January 26, 2020, 06:40:29 pm »
Fracmac those middle three dark ones lying verical I have one of those. Blade very very hard difficult to get sharp with my normal method on fine sandpaper.

Chris, all 3 are Joseph Rogers. I used to use the Lansky to get the correct angle but now have one of those Warthog sets which seems to work fine.

I still use the sharpening steel for touch up.


Francmac - I probably have more knives than the average guy, and I can tell you that price does not always determine quality.

Chantal Burger's Bestech Texel costs R900 but it cuts as well as anything out there. All Bestech knives comes with D2 steel blades (Fantastic tool steel that holds an edge well) and steel liners that supports the handle scales.
I have seriously expensive custom knives that has way inferior bladestock.


True this, Hardy but sometimes one wants something for it's aesthetic qualities and not necessarily practicality.  :thumleft:
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #43 on: January 26, 2020, 06:43:30 pm »
Julle bedoel nie dalk Bahco nie? Kom uit Swede uit en hulle maak besonderse Byle ook.

Hi Offshore - Nee, ek het gaan kyk. Falco is die naam. Bahco is besonderse messe - Erg in kompetisie met Morakniv messe. Scandi grind, sweedse staal - puik messe
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #44 on: January 26, 2020, 06:45:02 pm »
Fracmac those middle three dark ones lying verical I have one of those. Blade very very hard difficult to get sharp with my normal method on fine sandpaper.

Chris, all 3 are Joseph Rogers. I used to use the Lansky to get the correct angle but now have one of those Warthog sets which seems to work fine.

I still use the sharpening steel for touch up.


Francmac - I probably have more knives than the average guy, and I can tell you that price does not always determine quality.

Chantal Burger's Bestech Texel costs R900 but it cuts as well as anything out there. All Bestech knives comes with D2 steel blades (Fantastic tool steel that holds an edge well) and steel liners that supports the handle scales.
I have seriously expensive custom knives that has way inferior bladestock.


True this, Hardy but sometimes one wants something for it's aesthetic qualities and not necessarily practicality.  :thumleft:

Very true
 

Offline Offshore

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #45 on: January 26, 2020, 06:50:03 pm »
Baie interesante Thread Hardy. Ek is nou so begeesterd dat ek nounet gou een van die Bahco Byle moet plaas. Jammer vir die Hijack.
« Last Edit: January 26, 2020, 07:40:15 pm by Offshore »
 

Offline Offshore

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #46 on: January 26, 2020, 06:50:48 pm »
 :ricky:
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #47 on: January 26, 2020, 07:45:31 pm »
:ricky:

Nou maar dan gaan ek ook Hijack - Jy krap nou aan een van my groot passies - Kry popcorn...
 

Offline Offshore

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #48 on: January 26, 2020, 07:50:15 pm »
Liewe Doner, don't Stop. Vertel asb meer oor die Byle.
 

Offline Karoo Rider

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,024
  • Thanked: 36 times
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #49 on: January 26, 2020, 09:04:44 pm »
Karoo Rider gee vir sy twee seuns messe vir verjaarsdae en kersfees sodat hulle n mes collection kan opbou en dalk later soos hulle ouer word self kan begin messe aanskaf.

Dankie vir die geskenk Hardy, word waardeer. :thumleft:

Slim pa daai.
Moet sÍ ek is baie trots oor hoe my maat sy twee seuns in die dorp groot maak. Hy kry hulle vroeg uit die vere en uit by die agter hekkie wat sommer die begin van n stap roete is van 12 kilos dink ek. Het ook nou onlangs nuwe klim gereedskap vir hulle gekoop sodat hy hulle kan leer berg klim ( ek is nie so happy daaroor)  Wens ek was n geldgat dat ek hom n grondjie kan koop naby die dorp om die seuns op te kan groot word. Daar is niks soos plaas groot word met diere en chores om gedoen te word.

Dankie Chris, ek waardeer die woorde opreg.

Ja die mes ding het eintlik begin toe die oudste gebore is. Ons was op Worcester by die Medi Clinic en die ou het daar in die broeikas gelÍ en my vrou het toe sy tot verhaal kom gesÍ ek moet "iets vir my seun gaan koop", bedoelende (vind ek later uit) iets soos 'n teddybeer of rattle of wat ookal. Ek was nog nie so in voeling met die baba storie nie en dwaal toe daar in Worcester se hoofstraat rond en gewaar 'n tipe buitelugwinkel so in 'n stegie. Hulle het nie een teddybeer gehad nie maar wel 'n groot verskeidenheid knipmesse...  By die hospitaal gekom was my vrou geweldig "teleurgesteld" in my met die rooi Victorinox.

So hou ek toe maar die knipmes in sy boksie. So twee jaar later maak kleinboet ook sy verskeining op Worcester en weer is ek na die teddybeerlose buitelugwinkel.  Met elkeen se 5de verjaarsdag het ek 'n berg trippie met elk gedoen waar ons in die veld geslaap het en die amptelike oorhandiging plaasgevind het.

Ekself het ook so een of twee knipmesse maar is lief vir 'n Leatherman, dra daagliks een by die werk.  Langs my bed is 'n 1907 Wilkinson bayonet maar dis nie vir biltong kerf nie!
 
The following users thanked this post: billy-joe

Offline zacapa

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,047
  • Thanked: 56 times
  • XR650L - 134.217kg lite weight special...
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #50 on: January 26, 2020, 09:19:20 pm »
 

Offline Chantal Burger

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #51 on: January 26, 2020, 09:31:58 pm »
Liewe Doner, don't Stop. Vertel asb meer oor die Byle.

@Offshore  Wag tot hy die res van die Tomahawks begin uitpak...
 

Offline Offshore

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #52 on: January 26, 2020, 09:35:16 pm »
Liewe Doner, don't Stop. Vertel asb meer oor die Byle.

@Offshore  Wag tot hy die res van die Tomahawks begin uitpak...
Ek wag geduldig. Male Jewellery.
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #53 on: January 26, 2020, 09:43:26 pm »


These Honeybadgers is the new craze. Like Bestech they are seriously good value for money - and they weigh almost nothing. Loving the D2 steel  :thumleft:
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #54 on: January 26, 2020, 09:47:44 pm »
Karoo Rider gee vir sy twee seuns messe vir verjaarsdae en kersfees sodat hulle n mes collection kan opbou en dalk later soos hulle ouer word self kan begin messe aanskaf.

Dankie vir die geskenk Hardy, word waardeer. :thumleft:

Slim pa daai.
Moet sÍ ek is baie trots oor hoe my maat sy twee seuns in die dorp groot maak. Hy kry hulle vroeg uit die vere en uit by die agter hekkie wat sommer die begin van n stap roete is van 12 kilos dink ek. Het ook nou onlangs nuwe klim gereedskap vir hulle gekoop sodat hy hulle kan leer berg klim ( ek is nie so happy daaroor)  Wens ek was n geldgat dat ek hom n grondjie kan koop naby die dorp om die seuns op te kan groot word. Daar is niks soos plaas groot word met diere en chores om gedoen te word.

Dankie Chris, ek waardeer die woorde opreg.

Ja die mes ding het eintlik begin toe die oudste gebore is. Ons was op Worcester by die Medi Clinic en die ou het daar in die broeikas gelÍ en my vrou het toe sy tot verhaal kom gesÍ ek moet "iets vir my seun gaan koop", bedoelende (vind ek later uit) iets soos 'n teddybeer of rattle of wat ookal. Ek was nog nie so in voeling met die baba storie nie en dwaal toe daar in Worcester se hoofstraat rond en gewaar 'n tipe buitelugwinkel so in 'n stegie. Hulle het nie een teddybeer gehad nie maar wel 'n groot verskeidenheid knipmesse...  By die hospitaal gekom was my vrou geweldig "teleurgesteld" in my met die rooi Victorinox.

So hou ek toe maar die knipmes in sy boksie. So twee jaar later maak kleinboet ook sy verskeining op Worcester en weer is ek na die teddybeerlose buitelugwinkel.  Met elkeen se 5de verjaarsdag het ek 'n berg trippie met elk gedoen waar ons in die veld geslaap het en die amptelike oorhandiging plaasgevind het.

Ekself het ook so een of twee knipmesse maar is lief vir 'n Leatherman, dra daagliks een by die werk.  Langs my bed is 'n 1907 Wilkinson bayonet maar dis nie vir biltong kerf nie!

Dit was nou lekker om dit te lees Karoo Rider. Jou laaities is geseend.
 
The following users thanked this post: Karoo Rider

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #55 on: January 27, 2020, 06:36:07 am »
I will post a series of Meet your Maker videos. The magicians that design the knives we love so much.

I am going to kick off with a few of my favourites.

Rick Hinderer - Owner of Rick Hinderer Knives, that also collaborates with Zero Tolerance occasionally as the head designer on some of their knives - Enjoy

« Last Edit: January 27, 2020, 06:36:50 am by Hardy de Kock »
 

Online Noneking

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #56 on: January 27, 2020, 07:39:21 am »
Vir baie jare dra ek nou al elke dag hierdie cheapie saam met my. Ek het drie van hulle, maar twee is veilig gebÍre vir wanneer hul dag kom.

As ek die geld kan hÍ van die hoeveelheid springbok biltong wat hy al gekerf het en voersakke wat hy al oopgesny het dan was ek n ryk man. Ek het wel n Joseph Rogers wat iemand my persent gegee het, maar gebruik hom nie ,want ek is te bang ek verloor hom.

This is my EDC - Bestech Texel with D2 steel.
I have a funny feeling that I am going to spend a lot of time on this thread. :3some:



Specifications
Blade Length: 8.2 cm
Cutting Edge: 8 cm
Handle Length: 10.79 cm
Overall Length: 18.99 cm
Blade Thickness: 3.3 mm
Blade Material: D2 Tool Steel
Blade Hardness: 59-61 HRC
Blade Style: Sheepsfoot
Blade Grind: Flat
Blade Finish: Two-Tone Satin/Stonewash
Handle Material: Translucent G10
Locking Mechanism: Liner Lock
Pocket Clip: Tip-Up, Right Carry


Mooi mes!
« Last Edit: January 27, 2020, 07:39:50 am by Noneking »
2006 HP2 Enduro 1229
2019 KTM 790 R

NONEKING'S RIDE REPORTS - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=226099.0
 

Offline Chantal Burger

Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #57 on: January 27, 2020, 08:32:56 am »
Vir baie jare dra ek nou al elke dag hierdie cheapie saam met my. Ek het drie van hulle, maar twee is veilig gebÍre vir wanneer hul dag kom.

As ek die geld kan hÍ van die hoeveelheid springbok biltong wat hy al gekerf het en voersakke wat hy al oopgesny het dan was ek n ryk man. Ek het wel n Joseph Rogers wat iemand my persent gegee het, maar gebruik hom nie ,want ek is te bang ek verloor hom.

This is my EDC - Bestech Texel with D2 steel.
I have a funny feeling that I am going to spend a lot of time on this thread. :3some:



Specifications
Blade Length: 8.2 cm
Cutting Edge: 8 cm
Handle Length: 10.79 cm
Overall Length: 18.99 cm
Blade Thickness: 3.3 mm
Blade Material: D2 Tool Steel
Blade Hardness: 59-61 HRC
Blade Style: Sheepsfoot
Blade Grind: Flat
Blade Finish: Two-Tone Satin/Stonewash
Handle Material: Translucent G10
Locking Mechanism: Liner Lock
Pocket Clip: Tip-Up, Right Carry


Mooi mes!

Baie dankie  :thumleft:
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,066
  • Thanked: 271 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #58 on: January 27, 2020, 10:21:09 am »
Meet your Maker video nr. 2

Spyderco - Another VERY successful knife brand from the US, with a reputation for quality and customer service. I believe Kilroy is an avid Spyderco enthusiast. :deal:


 

Offline punisher

  • DILLIGAF
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,806
  • Thanked: 239 times
Re: Folding knives - a thread for the enthusiasts
« Reply #59 on: January 27, 2020, 11:54:11 am »
 O0 <<<<<im just putting my ugly mug here , so i can see more of these fab knives


i used to collect knives when i was young boy , had a bout 30 or so , from your common garden okappie right to a tiny fold knife with sail boats on the handle , it was no more that an inch and a half long closed

sadly they are all gone , i cannot explain it but they gone  :'(
just wanna have fun , and ride ... and ....... ride