Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts  (Read 36736 times)

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Offline RobD

Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1140 on: January 12, 2021, 11:26:39 am »
Hi Hein and Rob.

Nee wat, ek gooi oog so af en toe. RobD - Covid fok enige planne op so ek loop op hakke op die oomblik.


En hoe gaan dit met die voet hardy?
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,333
  • Thanked: 731 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1141 on: January 12, 2021, 05:10:30 pm »
Hi Hein and Rob.

Nee wat, ek gooi oog so af en toe. RobD - Covid fok enige planne op so ek loop op hakke op die oomblik.


En hoe gaan dit met die voet hardy?

Rob - Jong ek loop sonder die moonboot, maar dit is maar 'n kruppel storie. Die probleem is die los skroewe in my voet wat inflamasie veroorsaak. Die operasie vir die uithaal van die skroewe sou al 'n week terug gebeur het, maar nou is dit uitgestel as gevolg van die okupasie issues met Covid in Medi Clinic in George.
Die voet gaan dus geswel bly tot die skroewe uitgehaal is. Nie rerig meer seer nie, net moer ongemaklik.
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,839
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1142 on: January 12, 2021, 05:19:16 pm »
Ek het n tafelsaag en n bandsaag.   :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,333
  • Thanked: 731 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1143 on: January 12, 2021, 05:55:18 pm »
Narkose is dus nie nodig nie?
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,839
  • Thanked: 272 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1144 on: January 12, 2021, 07:40:33 pm »
Jy is mos tuff en ek is BRAAF :lol8:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,639
  • Thanked: 352 times
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1145 on: January 12, 2021, 08:15:10 pm »
Narkose is dus nie nodig nie?

Net 'n shot whiskey en bite the bullet.  Ons sal gou maak.   :patch: :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 15,159
  • Thanked: 192 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1146 on: January 13, 2021, 08:01:06 am »
On my travels through life i thought i lost this knife.

My dad bought it for me when i was in school. He said son stab those motherf**kers if they mess with you.  :imaposer: :imaposer:

I was really sad i lost this. Then last week i dug it up from a deep dark place inside a cupboard. Lord knows how it got there.

I even tried buying a new one but could never find one.

Anyway it is back in my collection.
« Last Edit: January 13, 2021, 08:03:57 am by Captain Zef »
 

Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,902
  • Thanked: 906 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1147 on: January 13, 2021, 08:52:46 am »
Lyk my daai voet het kwaai seergekry Hardy?  Is daar baie beentjies gebreek en was die breke fyn stukkies?  Die gemors met n voet en hand is mos maar die baie klein beentjies en ligamente?

Op n ligter noot, as mens die operasie by die huis sou aanpak, watse mes sal jy aanbeveel?   :biggrin:
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,104
  • Thanked: 295 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1148 on: January 13, 2021, 09:38:57 am »
Lyk my daai voet het kwaai seergekry Hardy?  Is daar baie beentjies gebreek en was die breke fyn stukkies?  Die gemors met n voet en hand is mos maar die baie klein beentjies en ligamente?

Op n ligter noot, as mens die operasie by die huis sou aanpak, watse mes sal jy aanbeveel?   :biggrin:
Leatherman werk goed. Ek het in TanzaniŽ n wurm uit my voet gesny met een en n klein operasie op my vrou se voet gedoen om n stok wat ingesteek en afgebreek het te verwyder. Beide operasies suksesvol...
 

Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,902
  • Thanked: 906 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1149 on: January 13, 2021, 09:58:32 am »
Lyk my daai voet het kwaai seergekry Hardy?  Is daar baie beentjies gebreek en was die breke fyn stukkies?  Die gemors met n voet en hand is mos maar die baie klein beentjies en ligamente?

Op n ligter noot, as mens die operasie by die huis sou aanpak, watse mes sal jy aanbeveel?   :biggrin:
Leatherman werk goed. Ek het in TanzaniŽ n wurm uit my voet gesny met een en n klein operasie op my vrou se voet gedoen om n stok wat ingesteek en afgebreek het te verwyder. Beide operasies suksesvol...

Was seker jou eerste vrou?
 

Offline roxenz

  • rocks make sense
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Gauteng
  • Posts: 5,104
  • Thanked: 295 times
  • cheerful yesterdays and confident tomorrows
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1150 on: January 13, 2021, 10:27:09 am »
Lyk my daai voet het kwaai seergekry Hardy?  Is daar baie beentjies gebreek en was die breke fyn stukkies?  Die gemors met n voet en hand is mos maar die baie klein beentjies en ligamente?

Op n ligter noot, as mens die operasie by die huis sou aanpak, watse mes sal jy aanbeveel?   :biggrin:
Leatherman werk goed. Ek het in TanzaniŽ n wurm uit my voet gesny met een en n klein operasie op my vrou se voet gedoen om n stok wat ingesteek en afgebreek het te verwyder. Beide operasies suksesvol...

Was seker jou eerste vrou?
:imaposer: :imaposer: :imaposer:
 

Online Tom van Brits

Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1151 on: January 13, 2021, 04:43:15 pm »
Lyk my daai voet het kwaai seergekry Hardy?  Is daar baie beentjies gebreek en was die breke fyn stukkies?  Die gemors met n voet en hand is mos maar die baie klein beentjies en ligamente?

Op n ligter noot, as mens die operasie by die huis sou aanpak, watse mes sal jy aanbeveel?   :biggrin:
Leatherman werk goed. Ek het in TanzaniŽ n wurm uit my voet gesny met een en n klein operasie op my vrou se voet gedoen om n stok wat ingesteek en afgebreek het te verwyder. Beide operasies suksesvol...

Was seker jou eerste vrou?

 :spitcoffee:  :imaposer:
 

Offline RobD

Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1152 on: January 13, 2021, 07:20:34 pm »
Hi Hein and Rob.

Nee wat, ek gooi oog so af en toe. RobD - Covid fok enige planne op so ek loop op hakke op die oomblik.


En hoe gaan dit met die voet hardy?

Rob - Jong ek loop sonder die moonboot, maar dit is maar 'n kruppel storie. Die probleem is die los skroewe in my voet wat inflamasie veroorsaak. Die operasie vir die uithaal van die skroewe sou al 'n week terug gebeur het, maar nou is dit uitgestel as gevolg van die okupasie issues met Covid in Medi Clinic in George.
Die voet gaan dus geswel bly tot die skroewe uitgehaal is. Nie rerig meer seer nie, net moer ongemaklik.

Ai Hardy, dit klink nou na n moerse ongerief en rondfokkery.... Hoop jy kan vinnig teater toe vir daai skroewe. At least it ain't sore anymore! :thumleft:
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,333
  • Thanked: 731 times
    • De Rust Outdoor
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1153 on: January 14, 2021, 07:55:05 am »
Hein -  al die bene in die joint is moer toe. (Voet se gearbox)
Die hoof bene wat nog bruikbaar is ďgefuseĒ met die skroewe wat nou los gekom het.
My grootste probleem is die feit dat my voet nie eers in ń Forma Adventure boot inkom nie - te geswel waar die skroewe inflamasie veroorsaak.
Rob - Dankie, ek waardeer dit baie.
Ek sal jou een ding sÍ - Ek kan nie wag dat ek weer kan ry nie. Op die stadium is ek ń trickle charger manager
 

Offline Oshkosh

Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1154 on: January 14, 2021, 05:18:37 pm »
Hein -  al die bene in die joint is moer toe. (Voet se gearbox)
Die hoof bene wat nog bruikbaar is ďgefuseĒ met die skroewe wat nou los gekom het.
My grootste probleem is die feit dat my voet nie eers in ń Forma Adventure boot inkom nie - te geswel waar die skroewe inflamasie veroorsaak.
Rob - Dankie, ek waardeer dit baie.
Ek sal jou een ding sÍ - Ek kan nie wag dat ek weer kan ry nie. Op die stadium is ek ń trickle charger manager

Strongs Boet Hope all Pans Out!!  :thumleft:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 15,159
  • Thanked: 192 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1155 on: January 14, 2021, 07:23:04 pm »
Added this guy today.
My first Opinel and i would only have seen these if it wasn't for this page.
What a lovely little knife.

How do i make the blade easier to deploy or are they all tough bastards?  :biggrin:
 

Offline Tony the Boney

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,897
  • Thanked: 70 times
  • Threw away the key and locked the door
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1156 on: January 14, 2021, 08:47:03 pm »
Bit of oil but don't forget to lock the blade when using.
The older I get, the earlier it gets late
 
The following users thanked this post: Captain Zef

Online Wayne

Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1157 on: January 14, 2021, 10:15:09 pm »
When closed, hold it at the hinge side. Give it a sharp tap on a surface and the blade pops out a bit. Easy to open after that.

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 
The following users thanked this post: Captain Zef

Offline Captain Zef

  • The Ultimate
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 15,159
  • Thanked: 192 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1158 on: January 14, 2021, 10:32:09 pm »
When closed, hold it at the hinge side. Give it a sharp tap on a surface and the blade pops out a bit. Easy to open after that.

Sent from my SM-N950F using Tapatalk



LoL thats pretty cool. Works lekker.
 

Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Gentleman Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,902
  • Thanked: 906 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Folding knives & fixed blades - a thread for the enthusiasts
« Reply #1159 on: January 15, 2021, 06:58:15 am »
Hein -  al die bene in die joint is moer toe. (Voet se gearbox)
Die hoof bene wat nog bruikbaar is ďgefuseĒ met die skroewe wat nou los gekom het.
My grootste probleem is die feit dat my voet nie eers in ń Forma Adventure boot inkom nie - te geswel waar die skroewe inflamasie veroorsaak.
Rob - Dankie, ek waardeer dit baie.
Ek sal jou een ding sÍ - Ek kan nie wag dat ek weer kan ry nie. Op die stadium is ek ń trickle charger manager

Fokkit broer dis hectic.  Is dit die bene op die brug waarvan jy praat?  Die gearbox?  Wat doen hulle met die kleiner beentjies?  Dit moes kak seer gewees het. Dan die konstante drukking agv gravitasie.. kan my net indink. Sterkte