Nee ek kom nie naby ‘n oilrig nie haha.
Ek werk by ‘n company wat landmeters toerusting verkoop. Ek installeer slope monitoring sisteme en GPS netwerke by myne en damme. Die monitering sisteme is soos ‘n early warning system, wat die myn in staat stel om voor die tyd te kan sien as daar slope failures gaan wees
Ons werk so oral in Sub-Saharan Afrika, so travel maar baie
Sent from my iPhone using Tapatalk