Husaberg?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bliknêrs

Race Dog
Joined
Oct 7, 2008
Messages
3,957
Reaction score
1,066
Location
Swellendam
Bike
Honda XR650L
Ek is nog nie aan die koop nie, maar sien op Gumtree daar is Husabergs wat baie aanloklik lyk a.g.v. hulle pryse (rondom R30 000).
As ek hulle Google lyk dit nie of daar ooglopende redes is vir die (vir my) lae pryse nie, behalwe dat die brand nie meer bestaan nie. Maar hulle gebruik blykbaar KTM engins en onderdele.
So nou wonder ek, gaan ek jammer wees as ek my hand verdiende geldjies op n Husaberg blaas aangesien dit lyk of dit baie bike vir min geld is.
Of moet ek meer realisties/veilig/boring wees en kyk na die KLR / Dakar / 660 Tenere wat tans hier te koop is vir soortgelyke geld.
Ek wil die bike gebruik om hier tussen die plase rond te ry en nou en dan ietwat langer trips bv Oasis of Hel toe vir n naweek.
 
Top