Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Axes, Hatchets and Tomahawks  (Read 6660 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #100 on: February 05, 2020, 08:21:04 pm »
Hier is my 1ste 4 byltjies wat ek gemaak het, dan so paar byl koppe wat reeds gemaak is en net die handle kort.  Ek sal later elkeen se geboorte met julle deel.   Sorry vir die k@k photo maar julle sal die idee kry.
:thumleft:

Shizer, seeing this, I realize I forgot to send you that lion scull and other odds & ends I promised you. Will put a package together for you this weekend.  :thumleft:

Not to worry, I know you are a busy man.   :thumleft: :thumleft:

Stop being humble and start showing the lads what talent you have.   :deal: :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #101 on: February 05, 2020, 08:24:28 pm »
Toemaar wat, probleem opgelos.

@Operator  lees bietjie die link van die die stick crafting hierbo.

Die ou verwys na Captain Jaco van der Merwe as die beste stick crafter wat hy nog teegekom het.  Dis ons skoolpel Joggie.  Louis, dis nou n interessant ou.  Half xhosa.  Dink hy is nog op Bisho.  Sal sy nommer by Daniel kry en hom n luitjie gee.  Louis jy is in vir n treat..  hoe ver is jy van Bisho?

So ver soos ek kon pis in my jong dae.   :biggrin:  Op my agterplaas, stuur daai man se goete.   :thumleft:

Sal so maak

Wat dink jy van die olien stick style plan?
« Last Edit: February 05, 2020, 08:25:22 pm by KiLRoy »
 
Offline Mev Vis Arend

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-250L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 2,305
  • Thanked: 63 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #102 on: February 05, 2020, 08:28:26 pm »
 :sip:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #103 on: February 05, 2020, 08:32:48 pm »
Toemaar wat, probleem opgelos.

@Operator  lees bietjie die link van die die stick crafting hierbo.

Die ou verwys na Captain Jaco van der Merwe as die beste stick crafter wat hy nog teegekom het.  Dis ons skoolpel Joggie.  Louis, dis nou n interessant ou.  Half xhosa.  Dink hy is nog op Bisho.  Sal sy nommer by Daniel kry en hom n luitjie gee.  Louis jy is in vir n treat..  hoe ver is jy van Bisho?

So ver soos ek kon pis in my jong dae.   :biggrin:  Op my agterplaas, stuur daai man se goete.   :thumleft:

Sal so maak

Wat dink jy van die olien stick style plan?

Bevange, ek gaan ook by Drol uitvind, ek dink hy het so boom of twee op sy werf.  Hy het my afsnysels belowe. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #104 on: February 05, 2020, 09:18:59 pm »
Het vir jou gePM
 
The following users thanked this post: Vis Arend

Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,688
  • Thanked: 202 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #105 on: February 06, 2020, 07:43:15 am »
Toemaar wat, probleem opgelos.

@Operator  lees bietjie die link van die die stick crafting hierbo.

Die ou verwys na Captain Jaco van der Merwe as die beste stick crafter wat hy nog teegekom het.  Dis ons skoolpel Joggie.  Louis, dis nou n interessant ou.  Half xhosa.  Dink hy is nog op Bisho.  Sal sy nommer by Daniel kry en hom n luitjie gee.  Louis jy is in vir n treat..  hoe ver is jy van Bisho?

Goeie bliksem.................Joggie!!  Sjoe die wreld is klein.

Oom Eagle daai man het jare saam met my in die klas gewees op skool. Eksentrieke ou, maar nogal die ou wat ek kan sien wat
die tipe ding sal doen. :thumleft:
 
Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #106 on: February 06, 2020, 08:43:39 am »
Ja, hy het al op skool sy eie assegaaie en skilde gemaak.  nou nog 'n litteken op my skeen van een van sy oordeelsfoutjies  :biggrin:  moenie worry nie - hy het ook een.  met die stick fighting het hy my hande skeef geswel gebliksem.   eendag met my XR500 neergebliksem - net plakkies aangehad.  wou nie huistoe gaan nie - te bang.  gaan toe na Daniel en Joggie toe.  Daai man laat my op 'n hout hanger byt - skrop die gate in die kant van my voet met 'n naelborsel skoon --- al te teerkorrels uit.  gooi toe gunolie op.  wel ek lewe nog.  dink ek het daai hout hanger deurgebyt...   Hy maak ook baie leergoed.  traditional style...  kook ook kruie en goed soos 'n shangoma
 
Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,688
  • Thanked: 202 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #107 on: February 06, 2020, 08:47:44 am »

Yip...............daai is die Jaco Van der Merwe (Joggie) wat ek ook onthou.  :lol8:   Ongetwyfeld die regte man.  Oom Eagle gaan die ou se geselskap geniet!
 
Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #108 on: February 06, 2020, 08:51:18 am »

Klink na n baie interessante karakter, ons gaan fotos kort oom Vis!  :deal:
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #109 on: February 06, 2020, 10:19:37 am »
Dankie julle, daai Jaco klink soos my tipe mens, sal hom verseker opsoek en op hoogte hou.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #110 on: February 07, 2020, 05:43:57 pm »
@KiLRoy en @Operator ek het Jaco opgespoor.  Gaan hom volgende naweek kuier, ons kan nie die naweek kuier nie.  Sy woorde, "ek kan nie die naweek kuier nie, ek is op standby en kannie drink as ek kuiergaste kry nie."   :biggrin:  So lyk my ek is in vir 'n goeie kuier.   :eek7:

Nee, die man gesels lekker en se hy sal olienhout vir my kry as hy nie het nie.  Hy wil ook graag my byle sien.  Smaak my ons gaan meer as 'n naweek kuier.  Sal julle op hoogte hou as ek nog lewe na die naweek.   :patch:   :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,688
  • Thanked: 202 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #111 on: February 07, 2020, 05:46:56 pm »
@KiLRoy en @Operator ek het Jaco opgespoor.  Gaan hom volgende naweek kuier, ons kan nie die naweek kuier nie.  Sy woorde, "ek kan nie die naweek kuier nie, ek is op standby en kannie drink as ek kuiergaste kry nie."   :biggrin:  So lyk my ek is in vir 'n goeie kuier.   :eek7:

Nee, die man gesels lekker en se hy sal olienhout vir my kry as hy nie het nie.  Hy wil ook graag my byle sien.  Smaak my ons gaan meer as 'n naweek kuier.  Sal julle op hoogte hou as ek nog lewe na die naweek.   :patch:   :lol8:

S vir hom Bossie (dis nou ek) en Heinie Lorenzen (Dis nou Kilroy) stuur groete.   :thumleft:

Neem foto's

Wonder of die ou nog pyp rook?  :sip:
Hy het daai jare pyp gerook, toe al die laaities Chesterfiel gepull het  :lol8: :lol8: :lol8:
« Last Edit: February 07, 2020, 05:48:23 pm by Operator »
 
Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #112 on: February 07, 2020, 05:51:33 pm »
Lekker Louis.

Kan ek jou my spaar hawk handle stuur vir n sample vir hom?  Soek min of meer dieselfde ding in olien....

Ek en sy broer Daniel is nog groot tjommas en praat soms op die HAM radio.  Hy bly op Beaufort en is groot met electronics, vlieg en n biker.  Hy is soos 2SD n 2stroke roadbike man.

Ons beplan n trippie iewers die jaar na Joggie toe.
 
Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #113 on: February 07, 2020, 05:56:12 pm »
Lekker Louis.

Kan ek jou my spaar hawk handle stuur vir n sample vir hom?  Soek min of meer dieselfde ding in olien....

Ek en sy broer Daniel is nog groot tjommas en praat soms op die HAM radio.  Hy bly op Beaufort en is groot met electronics, vlieg en n biker.  Hy is soos 2SD n 2stroke roadbike man.

Ons beplan n trippie iewers die jaar na Joggie toe.

Wat is hierdie HAM radio ding Hein?
 
Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #114 on: February 07, 2020, 05:59:34 pm »
Ok, kerels ek het die Chogan gekry.  Wat nou?  Ek sal graag daai aaklige grys wil afkry en hom mooi blink maak.

San die handle bietjie paracord wrap.  Nonsense is net dat mens nie dan die kop kan afkry nie.  Dis nou terwyl en wag vir die olienhout handle.

Hardy, as dit oriaat is met Louis stuur ek my spaar handle af vir Joggie. Hy het dan n sample vir n olienhout handle as jy ook belangstel.  Dis mos maar standaard size.  Ek sal myne so 5cm langer verkies.

En natuurlik skerpmaak.
 
Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #115 on: February 07, 2020, 06:01:57 pm »
Ok, kerels ek het die Chogan gekry.  Wat nou?  Ek sal graag daai aaklige grys wil afkry en hom mooi blink maak.

San die handle bietjie paracord wrap.  Nonsense is net dat mens nie dan die kop kan afkry nie.  Dis nou terwyl en wag vir die olienhout handle.

Hardy, as dit oriaat is met Louis stuur ek my spaar handle af vir Joggie. Hy het dan n sample vir n olienhout handle as jy ook belangstel.  Dis mos maar standaard size.  Ek sal myne so 5cm langer verkies.

En natuurlik skerpmaak.

As die steel vasgegom is kan jy dit uittik met 'n rubber hammer op die kop se hamer kant - van bo af
« Last Edit: February 07, 2020, 06:02:34 pm by Hardy de Kock »
 
Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #116 on: February 07, 2020, 06:03:13 pm »
Amateur radio Hardy. Base stations, in vehicle en handhelds.

Ons is so paar ouens op die forum

https://en.m.wikipedia.org/wiki/Amateur_radio

Kyk hier - http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=233973.0

Jy sal mean syne daar by jou kan ontvang en stuur. Die rf noise is non existent
 
Online KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #117 on: February 07, 2020, 06:04:35 pm »
Ok, kerels ek het die Chogan gekry.  Wat nou?  Ek sal graag daai aaklige grys wil afkry en hom mooi blink maak.

San die handle bietjie paracord wrap.  Nonsense is net dat mens nie dan die kop kan afkry nie.  Dis nou terwyl en wag vir die olienhout handle.

Hardy, as dit oriaat is met Louis stuur ek my spaar handle af vir Joggie. Hy het dan n sample vir n olienhout handle as jy ook belangstel.  Dis mos maar standaard size.  Ek sal myne so 5cm langer verkies.

En natuurlik skerpmaak.

As die steel vasgegom is kan jy dit uittik met 'n rubber hammer op die kop se hamer kant - van bo af

Kop is los. As ek egter begin paracord wrap dan gaan daai kop nie uitkom sonder om die cord af te haal nie.
 
Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #118 on: February 07, 2020, 06:04:59 pm »
'n Tomahawk se kop is veronderstel om los te wees - sodat jy in die veld 'n ander steel kan maak as hy breek. (of so lui die legende)
Ek plak dit met 'n epoxy vas, nadat ek die kop losgetik het om van die swak gom wat hylle gebruik, ontslae te raak.
 
Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #119 on: February 07, 2020, 06:06:09 pm »
Ok, kerels ek het die Chogan gekry.  Wat nou?  Ek sal graag daai aaklige grys wil afkry en hom mooi blink maak.

San die handle bietjie paracord wrap.  Nonsense is net dat mens nie dan die kop kan afkry nie.  Dis nou terwyl en wag vir die olienhout handle.

Hardy, as dit oriaat is met Louis stuur ek my spaar handle af vir Joggie. Hy het dan n sample vir n olienhout handle as jy ook belangstel.  Dis mos maar standaard size.  Ek sal myne so 5cm langer verkies.

En natuurlik skerpmaak.

As die steel vasgegom is kan jy dit uittik met 'n rubber hammer op die kop se hamer kant - van bo af

Kop is los. As ek egter begin paracord wrap dan gaan daai kop nie uitkom sonder om die cord af te haal nie.
Ok - partykeer kom hulle los van die supplier af - Die coating voorkom roes maar is oer lelik