0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Lekker Louis.Kan ek jou my spaar hawk handle stuur vir n sample vir hom? Soek min of meer dieselfde ding in olien....Ek en sy broer Daniel is nog groot tjommas en praat soms op die HAM radio. Hy bly op Beaufort en is groot met electronics, vlieg en n biker. Hy is soos 2SD n 2stroke roadbike man.Ons beplan n trippie iewers die jaar na Joggie toe.
Kyk gou post #114 - stel jy belang?O so die ronde een op die angle grinder? Miskien eerder 240 as dit n nuwe disc is?
Ek sal jou more 'n foto stuur van wat jy moontlik ook kan gebruik om net daai mat look te kry en nie die gun blue gaan opsit nie. Dis basies 'n buffing disk wat jy op 'n bench grinder sit. Werk maklik vir julle lui mense en haal hardstallige roes maklik af van ou metaal. Werk soos 'n bom.
Quote from: Vis Arend on February 07, 2020, 08:24:31 pm Ek sal jou more 'n foto stuur van wat jy moontlik ook kan gebruik om net daai mat look te kry en nie die gun blue gaan opsit nie. Dis basies 'n buffing disk wat jy op 'n bench grinder sit. Werk maklik vir julle lui mense en haal hardstallige roes maklik af van ou metaal. Werk soos 'n bom. Plaas sommmer 'n foto hier ook asb VA. Ek het juis gedink aan watse wiel kan ek op my bench grinder (tafel slypmasjien??) gebruik.
Quote from: KiLRoy on February 07, 2020, 06:16:20 pmKyk gou post #114 - stel jy belang?O so die ronde een op die angle grinder? Miskien eerder 240 as dit n nuwe disc is?Stuur daai handle, ek sal die sample hier hou, moet in elk geval Hardy een van die dae sien. Weettie of jy 'n 240grid flap disk kry nie. Ek sal jou more 'n foto stuur van wat jy moontlik ook kan gebruik om net daai mat look te kry en nie die gun blue gaan opsit nie. Dis basies 'n buffing disk wat jy op 'n bench grinder sit. Werk maklik vir julle lui mense en haal hardstallige roes maklik af van ou metaal. Werk soos 'n bom.
FrankmacHoe wil jy die blade laat lyk?
Quote from: Hardy de Kock on February 07, 2020, 08:53:33 pmFrankmacHoe wil jy die blade laat lyk?Hardy, daai mat grys/silwer wat jy vir jou buurman gedoen het lyk baie mooi.
Dankie julle. Ek moet nog 'n spindle aankoop.
Tx Hardy, will paint stripper work to remove the lacquer on the handle. Want to give it a boiled linseed finish
DecisionsBench grinder - for rough grinding, cleaning, stripping polishing. Which one?https://www.adendorff.co.za/?post_type=product&s=Bench+grinderThen after payday - Tampan’ band grinder?Thoughts?