Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Axes, Hatchets and Tomahawks  (Read 6906 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #220 on: February 16, 2020, 10:29:56 am »
Louis, vertel ons van die ontmoeting.  Gaan die man vir ons steeltjies maak?

Yip, die man ontmoet.  Hy was eers so effe skamerig in die begin maar toe hy eers sien ek stel basies belang in dieselfde goed as hy, toe is die gort gaar.  Moer nice gekuier en gesels en groot planne is gemaak.  Hy bly net buite Keiroad om 'n klein plasie so 20hektaar.  Het sy eie beeste, skape, bokke, varke, hoenners en die lot.  Die ou se kennis is verstommend.  Hy ken sy hout in rou en behandelde vorm.  Sy kierries is asemrowend.  Hy het 'n simpel lewe, geen komplikasies nie en doen omtrent als homself.  Van sy eie seep tot eie botter, groente, you name it, hy sorg vir homself.  Hy hou ook natuurlik van kosmaak en pekel sy eie vleis en maak bacon ens.  Ek laaik die man kwaai, ons het goed ge-connect.   

Hy het jou steeltjie gehou en gaan vir jou ene maak uit olienhout.  Hy gaan dan ook nog hout verskaf wat ek dan kan gebruik vir stele, olienhout en nog ander hout soorte wat hy opgenoem het.  Flippen mooi hout.  Hy het my gevra om vir hom 'n byltjie te maak.  Ek sal die week dit maak.  Hy kuier hoeka die naweek by my plek, so weet nie of hy al dan jou steeltjie gaan bring nie.  Sal by hom uitvind.   

Hy stuur groete aan julle se mense en hy het my vertel van jou k@k toe jy jonger was.  Ek moes hom egter reghelp en seg jy het nog nie verander nie, nog dieselfde Heinie.   :eek7: :lol8:  :lol8:  En natuurlik laaik hy sy bier net soos jy van joune.  Hy is nie skaam om sy dors te les nie.   :biggrin:

O ja, hy se julle moet kom kuier, maar julle moet voor die tyd laat weet.  Hy praat van voorbereidng van 'n spit ens, hy wil nie onkant betrap word nie.  .   :patch:  :patch:

Amper vergeet ek, hy restroureer ou potte ook.  hy was hoeka besig met een toe ek daar aankom. 

« Last Edit: February 16, 2020, 10:59:14 am by Vis Arend »
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #221 on: February 16, 2020, 10:37:47 am »
I'm leaving tonight for the USA and will keep an eye open for nice Tomahawks and related items and post pics whenever I get to see them.

Tom, wanneer kom jy weer terug, en sal jy plek in jou koffer he wanneer jy doen?.

Ek kom 14 Desember terug, en kan n ekstra sak incheck vir usd 100 ekstra. Delta het ongelukkig nou hulle bagasie gewysig na 1 x sak van 23kg en een maal hand bagasie van 7k, met die opsie om n 2e sak in te check teen usd 100 met n maks gewig van 23Kg.
Ons kan nader aan terugkom tyd gesels en dan kan ons kyk hoeveel spasie/gewig en n besluit maak.  :thumleft:
 
Online Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,181
  • Thanked: 466 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #222 on: February 16, 2020, 11:58:15 am »

Ek wil graag 4 knipmesse koop wat eers einde Oktober / begin November klaar sal wees. Reg so - praat later
 
Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,689
  • Thanked: 202 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #223 on: February 16, 2020, 12:15:56 pm »
Dankie vir die foto Oom Eagle......................ou Joggie lyk nog net soos ek hom onthou het.   :thumleft:
Sy manier van sit met pyp in die hand, is nog net soos ek hom laas gesien het.

Ek kan nogal glo van die manier hoe die ou leef........................hy was nog nooit 'n stadsmens nie.
Surburbia was nie vir hom bedoel nie.
« Last Edit: February 16, 2020, 12:19:08 pm by Operator »
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,080
  • Thanked: 593 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #224 on: February 16, 2020, 12:49:22 pm »
Ek het hy het menigte aande sit en pot inkoop, pot maak, messe slyp, assegaaie, swepe, ens.  Terwyl juluka speel. Man is bedrieglik intelligent.  Honeurs in sosiologie en tale as ek dit nie mis het nie.  Nog altyd sy eie pad gestap.  Praat swart tale vlot, en weet baie van die kultuur.  N juweel van n mens.  Bly julle het connect Louis.  Ek is glad nie haastig met die steeltjie nie
 
Offline Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,689
  • Thanked: 202 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #225 on: February 16, 2020, 12:55:37 pm »
Ek het hy het menigte aande sit en pot inkoop, pot maak, messe slyp, assegaaie, swepe, ens.  Terwyl juluka speel. Man is bedrieglik intelligent.  Honeurs in sosiologie en tale as ek dit nie mis het nie.  Nog altyd sy eie pad gestap.  Praat swart tale vlot, en weet baie van die kultuur.  N juweel van n mens.  Bly julle het connect Louis.  Ek is glad nie haastig met die steeltjie nie

Ja, Juluka   :lol8: :lol8: :lol8:   :thumleft:
en ja, hy het honneurs in sosiologie en tale  :thumleft:

en ja, 'n diep seun  :thumleft:
« Last Edit: February 16, 2020, 12:58:16 pm by Operator »
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #226 on: February 16, 2020, 01:55:57 pm »
Ek het hy het menigte aande sit en pot inkoop, pot maak, messe slyp, assegaaie, swepe, ens.  Terwyl juluka speel. Man is bedrieglik intelligent.  Honeurs in sosiologie en tale as ek dit nie mis het nie.  Nog altyd sy eie pad gestap.  Praat swart tale vlot, en weet baie van die kultuur.  N juweel van n mens.  Bly julle het connect Louis.  Ek is glad nie haastig met die steeltjie nie

Hy het my vertel van daai en die Johny Clegg musiek.  Snaaks genoeg, hy het 'n besonderse uitdrukking op sy gesig gehad toe hy van die stories uit die verlede gepraat het, so al asof hy wil teruggaan na daai dae of baie verlang na daai dae. 

Jy en Oppie verduidelik presies soos ek die man opgesom het.  Ek is innig dankbaar julle het my op sy pad gesit.  Ek kan voel ons gaan groot vrinne raak.  Ons het rofweg 4 ure gekuier en toe ek en die vrou daar wegry het beide van ons gesÍ, die se mense is ons tipe mense.   

Ek hou julle op hoogte van vordering en sal wanneer ek weer daar is kiekkies neem van sy kierries en versamelings.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
The following users thanked this post: KiLRoy

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,080
  • Thanked: 593 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #227 on: February 16, 2020, 02:21:43 pm »
Hoe lyk hy nou. Nog net turk head wrap om constrictor cord weg te steek wat kort.

Daai cotton binding met mooi rooi wrap wegsteek.
« Last Edit: February 16, 2020, 02:23:58 pm by KiLRoy »
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,080
  • Thanked: 593 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #228 on: February 16, 2020, 02:29:26 pm »
Fok Louis ek dink nou net. As my steeltjie kom gaan ek nie n dommer daai kunswerk cord van my afhaal nie. Nee hel my hande is te seer van trek en styf span.  Ek sal seker maar nog een moet kry :biggrin:  waar kan mens net n kom kry?

Voorts dink ek ons hou maar my steeltjie daar by Joggies sodat daar n sample is as ander manne ook wil laat maak?
 
Online Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,181
  • Thanked: 466 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #229 on: February 16, 2020, 02:35:27 pm »
Hoe lyk hy nou. Nog net turk head wrap om constrictor cord weg te steek wat kort.

Daai cotton binding met mooi rooi wrap wegsteek.

Dit lyk nou regtig befok.
Baie mooi gedoen. Het jy al kans gehad om met hom te kap?
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,080
  • Thanked: 593 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #230 on: February 16, 2020, 02:47:47 pm »
Hy is nog nie skerp nie Hardy. My masjien kom more👍

Dankie kerels, ek het hierdie projek baie geniet. Korreksie, geniet dit nogsteeds

Ok, nou moet ek kophou. Dis nou daai ingewikkelde gehekel vir die turk head. Daai smokkel met my kop
« Last Edit: February 16, 2020, 02:50:06 pm by KiLRoy »
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #231 on: February 16, 2020, 03:02:14 pm »
Hoe lyk hy nou. Nog net turk head wrap om constrictor cord weg te steek wat kort.

Daai cotton binding met mooi rooi wrap wegsteek.

Daai lyk regtig baie mooi.   :thumleft:  :thumleft:

Fok Louis ek dink nou net. As my steeltjie kom gaan ek nie n dommer daai kunswerk cord van my afhaal nie. Nee hel my hande is te seer van trek en styf span.  Ek sal seker maar nog een moet kry :biggrin:  waar kan mens net n kom kry?

Voorts dink ek ons hou maar my steeltjie daar by Joggies sodat daar n sample is as ander manne ook wil laat maak?

Weettie waar jy net die kop kan koop nie, miskien kan Hardy hier help. 

Sal vir Joggie se om die steeltjie te hou as voorbeeld.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline WeeStrom

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 216
  • Thanked: 10 times
  • Weeeeee!
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #232 on: February 16, 2020, 03:20:19 pm »
Ek dink daaraan om vir my so klein full-tang kerf byltjie te laat maak soos die Esee Gibson axe.
Ek het klaar die Husky vir as ek meer gewig wil swaai. Hierdie outjie wil ek slegs gebruik vir "hewing", soos die Engelse sÍ. Kort kerf-kappe om 'n amper-haaks stomp in 'n skoon haaks balk te omskep.
Ek sien die Gibson is in 1095 staal maar die klein plat Gerber byltjies kom in 'n stainless van soort.

Is daar spesifieke staal opsies wat ek moet oorweeg as ek die stainless roete wil gaan?
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #233 on: February 16, 2020, 03:43:24 pm »
Ek dink daaraan om vir my so klein full-tang kerf byltjie te laat maak soos die Esee Gibson axe.
Ek het klaar die Husky vir as ek meer gewig wil swaai. Hierdie outjie wil ek slegs gebruik vir "hewing", soos die Engelse sÍ. Kort kerf-kappe om 'n amper-haaks stomp in 'n skoon haaks balk te omskep.
Ek sien die Gibson is in 1095 staal maar die klein plat Gerber byltjies kom in 'n stainless van soort.

Is daar spesifieke staal opsies wat ek moet oorweeg as ek die stainless roete wil gaan?

Kry vir jou 'n klein byl kop en maak jouhandle volgens jou smaak.  Die 1095 carbon steel is maar 'n algemene staal wat hulle op byle gebruik en daai is meer as goed genoeg vir daai size byl. 

Hier is so klein kamp byltjie wat ek gemaak het, net die kop skoongemaak en skerp gemaak.  Hy is lekker dun, klein en lig. 

Met die stainless is ek nog effe dom.
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,181
  • Thanked: 466 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #234 on: February 16, 2020, 03:54:35 pm »
Hoe lyk hy nou. Nog net turk head wrap om constrictor cord weg te steek wat kort.

Daai cotton binding met mooi rooi wrap wegsteek.

Daai lyk regtig baie mooi.   :thumleft:  :thumleft:

Fok Louis ek dink nou net. As my steeltjie kom gaan ek nie n dommer daai kunswerk cord van my afhaal nie. Nee hel my hande is te seer van trek en styf span.  Ek sal seker maar nog een moet kry :biggrin:  waar kan mens net n kom kry?

Voorts dink ek ons hou maar my steeltjie daar by Joggies sodat daar n sample is as ander manne ook wil laat maak?

Weettie waar jy net die kop kan koop nie, miskien kan Hardy hier help. 

Sal vir Joggie se om die steeltjie te hou as voorbeeld.   :thumleft:

Na watter tipe kop kyk jy?
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #235 on: February 16, 2020, 04:03:27 pm »
Julle en die thread gaan my in groot moeilikheid laat beland.  Toe Hein praat van 'n byl kop toe gaan bestel ek sommer die hele byl, CRKT Woods Kangee T-Hawk Axe w/Spike.  Klaar gebataal en wag nou net vir aflewering.   :eek7:  :patch:   :biggrin:

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,080
  • Thanked: 593 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #236 on: February 16, 2020, 06:25:08 pm »
Jan, die ding is lelik as hy jou byt Louis..  of so lyk dit vir my.

Hardy, seker maar n hawk wat op die standaard steel sal werk.  Joggie maak mos nou vir my n olienhout steel vlg die ekstra steel wat ek gekoop het.  Maar na al my paracord wrapping gaan ek dit beslis nie afhaal om op die nuwe steel te sit nie. Eerder kyk vir n kop wat op die standaard steel pas. Kan mens dit los koop?

En btw, Joggie het nou n sample as jy olienhout wil bestel👍
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #237 on: February 16, 2020, 08:38:24 pm »
Jan, die ding is lelik as hy jou byt Louis..  of so lyk dit vir my.

Hardy, seker maar n hawk wat op die standaard steel sal werk.  Joggie maak mos nou vir my n olienhout steel vlg die ekstra steel wat ek gekoop het.  Maar na al my paracord wrapping gaan ek dit beslis nie afhaal om op die nuwe steel te sit nie. Eerder kyk vir n kop wat op die standaard steel pas. Kan mens dit los koop?

En btw, Joggie het nou n sample as jy olienhout wil bestel👍

En dis alles Hardy se skuld.   :eek7:   :biggrin:    Bygese, dis 'n lekker byt.   :lol8: 
Klaar die byl vir Joggie uitgeteken en sal seker more begin.  Sal hier die vordering wys.   :thumleft:   
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,080
  • Thanked: 593 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #238 on: February 16, 2020, 09:17:38 pm »
My nou vrek gesukkel met die turk head band en nog meer met die agterste finishing.  My computer hande is seer.

Maar hier is hy. Dis die olyf groen voorop met normale skyfknoop lock, selfde groen met daai fawn vir die handle gewrap, en dan die rooi tuk head voor en my eie konkoksie agter. Want my vrou het die kleur gekies en gese die rooi gee aksyn.  En dat ek fokkol van kuns en kleure af weet nie...  sy is natuurlik reg
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #239 on: February 17, 2020, 05:37:29 am »
My nou vrek gesukkel met die turk head band en nog meer met die agterste finishing.  My computer hande is seer.

Maar hier is hy. Dis die olyf groen voorop met normale skyfknoop lock, selfde groen met daai fawn vir die handle gewrap, en dan die rooi tuk head voor en my eie konkoksie agter. Want my vrou het die kleur gekies en gese die rooi gee aksyn.  En dat ek fokkol van kuns en kleure af weet nie...  sy is natuurlik reg

Kwaai mooi.  Smaak daai turk head.   :thumleft: :thumleft:  Het hom al gesien en wil hom nog probeer. 