Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Axes, Hatchets and Tomahawks  (Read 2693 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,934
  • Thanked: 440 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #260 on: February 21, 2020, 11:25:33 am »
Louis - hoe het jy met daai blou en rooi cord deur die handle gemaak?

Dis die XOXO knox.  Ek hoop ek verstaan jou vraag, maar dis wat ek aflei.    :biggrin:

dit lek of die blou en rooi toe aan mekaar vasgemaak is binne in die handle.  hoe maak mens so knoop, want hy kan nie groot wees om in die gatjie te pas nie - tog moet hy sterk wees as jy daai byl swaai??
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #261 on: February 21, 2020, 11:48:52 am »
Louis - hoe het jy met daai blou en rooi cord deur die handle gemaak?

Dis die XOXO knox.  Ek hoop ek verstaan jou vraag, maar dis wat ek aflei.    :biggrin:

dit lek of die blou en rooi toe aan mekaar vasgemaak is binne in die handle.  hoe maak mens so knoop, want hy kan nie groot wees om in die gatjie te pas nie - tog moet hy sterk wees as jy daai byl swaai??

Daar is die link, dis eintlik vir 'n loopstok, maar het hom hier gebruik.  Ek het gewone 550 paracord gebruik.  Trek hom net met elke knoop moer styf, hy klou dat hy kak.  Ek het hom probeer draai om die handle nadat ek klaar was, no go.   
As jy bang is hy klou nie gebruik daai swart tape wat jy kry vir elektriese draad, daai een wat nie gom op het nie, hy is amper soos lap maar klou op homself.  Draai hom eers onder op die rou handle dan die paracord bo dit, hy sal nooit gly nie. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Kelevra

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 1,220
  • Thanked: 43 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #262 on: February 21, 2020, 01:51:04 pm »
Do you actually use these to chop wood, throw into trees etc? I ask because I would not get it over my heart to do that to these pieces of art.
Previous:
Suzuki DR 600 KTM 640 ADV  KTM 530 XCRW KTM 530 EXC Ducati 748 Ducati 1098
Current:
Honda XR 200R KTM 690 KTM 990 ADV R
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #263 on: February 21, 2020, 02:00:17 pm »
Do you actually use these to chop wood, throw into trees etc? I ask because I would not get it over my heart to do that to these pieces of art.

I make them to work, some I use others I feel like you.  This last axe I showed is for my collection and will most probs not be used.  Like EDC knifes, some I use other I just keep in the showcase.   :thumleft: 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Exploratio

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda VFR1200 CrossTourer
    Location: North West
  • Posts: 513
  • Thanked: 32 times
  • Deo, patriae, amicus
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #264 on: February 21, 2020, 03:00:11 pm »
Louis - hoe het jy met daai blou en rooi cord deur die handle gemaak?

Dalk so

XL700V Transalp
XL1000V Varadero
VFR1200X Crosstourer
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #265 on: February 21, 2020, 03:24:38 pm »
Louis - hoe het jy met daai blou en rooi cord deur die handle gemaak?

Dalk so

Ja sorry Hein, hier verstaan ek jou verkeerd en gee 'n moerse verduideliking op die verkeerde ding.   :eek7:   :biggrin:  Ek's maar bietjie stadig op 'n Vrydag en die feir dat ek gisteraand laat uit was help ook nie.   :lol8:

Ek smelt net die twee verkillende kleure se ente aanmekaar.  As jy dit reg doen is hy net so sterk soos een cord.  Geen knope nie. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,934
  • Thanked: 440 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #266 on: February 22, 2020, 09:08:13 am »
Dis my concern. Is daai sny en smelt tegniek regtig sterk genoeg?

Gister vir die eerste keer my hawk gebruik. Baie maklik sekelbos gekloof. Meestal one shot met min force.  Lem is baie skerp.  Ook so gewrig size takke van bome genoei. Hulle is nat en sukkel bietjie. So paar keer my grip verloor as ek bo my kop donner.  Die strap het dan goed gewerk.  Kon die brandewyn ook gewees het...
 
Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,254
  • Thanked: 85 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #267 on: February 22, 2020, 09:35:30 am »
Modern day Tomahawk.   :biggrin:  I broke away from the traditional tomahawk look and tried something different.  Can always change it in future.  Still work in progress and will update.   :thumleft:

Dit is n pragstuk. welgedaan.

Miskien eendag die moeite werd om die maak proses met timelaps kamera af te neem.
Dit sal ons 10-duim manne dalk 'n beter idee gaan van die moeite en vakmanskap wat in so projek ingaan.
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #268 on: February 22, 2020, 09:38:18 am »
Dis my concern. Is daai sny en smelt tegniek regtig sterk genoeg?

Gister vir die eerste keer my hawk gebruik. Baie maklik sekelbos gekloof. Meestal one shot met min force.  Lem is baie skerp.  Ook so gewrig size takke van bome genoei. Hulle is nat en sukkel bietjie. So paar keer my grip verloor as ek bo my kop donner.  Die strap het dan goed gewerk.  Kon die brandewyn ook gewees het...

Nee wat, hy is so sterk soos jou cord.   :deal: 

Ek dink dis die brannas.   :lol8:    Ek vind my wrap is effe aan die dik kant en kan sien ek sal ook grip verloor, gaan nou leer opsit en kyk wat hy maak, sonder die brannas natuurlik.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #269 on: February 22, 2020, 09:42:02 am »

Dit is n pragstuk. welgedaan.

Miskien eendag die moeite werd om die maak proses met timelaps kamera af te neem.
Dit sal ons 10-duim manne dalk 'n beter idee gaan van die moeite en vakmanskap wat in so projek ingaan.

Thanks.   :biggrin: 

Goeie idee daai timelaps storie, sal net moet kyk hoe dit gedoen word.  Dalk met my gopro? 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,254
  • Thanked: 85 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #270 on: February 22, 2020, 09:45:48 am »

Dit is n pragstuk. welgedaan.

Miskien eendag die moeite werd om die maak proses met timelaps kamera af te neem.
Dit sal ons 10-duim manne dalk 'n beter idee gaan van die moeite en vakmanskap wat in so projek ingaan.

Thanks.   :biggrin: 

Goeie idee daai timelaps storie, sal net moet kyk hoe dit gedoen word.  Dalk met my gopro? 

ek is nie seker of GP die funksie het nie
 
Offline DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,254
  • Thanked: 85 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #271 on: February 22, 2020, 09:47:15 am »

Dit is n pragstuk. welgedaan.

Miskien eendag die moeite werd om die maak proses met timelaps kamera af te neem.
Dit sal ons 10-duim manne dalk 'n beter idee gaan van die moeite en vakmanskap wat in so projek ingaan.

Thanks.   :biggrin: 

Goeie idee daai timelaps storie, sal net moet kyk hoe dit gedoen word.  Dalk met my gopro? 

ek is nie seker of GP die funksie het nie

https://www.digitaltrends.com/photography/how-to-make-gopro-time-lapse-video/
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #272 on: February 22, 2020, 10:30:44 am »

Dit is n pragstuk. welgedaan.

Miskien eendag die moeite werd om die maak proses met timelaps kamera af te neem.
Dit sal ons 10-duim manne dalk 'n beter idee gaan van die moeite en vakmanskap wat in so projek ingaan.

Thanks.   :biggrin: 

Goeie idee daai timelaps storie, sal net moet kyk hoe dit gedoen word.  Dalk met my gopro? 

ek is nie seker of GP die funksie het nie

https://www.digitaltrends.com/photography/how-to-make-gopro-time-lapse-video/

GP Hero 7 Black lyk my kan dit ook doen, sien ook 'n time warp storie.  Gaan hulle uit check.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #273 on: February 23, 2020, 07:10:40 am »
@KiLRoy en @Operator ek het Jaco opgespoor.  Gaan hom volgende naweek kuier, ons kan nie die naweek kuier nie.  Sy woorde, "ek kan nie die naweek kuier nie, ek is op standby en kannie drink as ek kuiergaste kry nie."   :biggrin:  So lyk my ek is in vir 'n goeie kuier.   :eek7:

Nee, die man gesels lekker en se hy sal olienhout vir my kry as hy nie het nie.  Hy wil ook graag my byle sien.  Smaak my ons gaan meer as 'n naweek kuier.  Sal julle op hoogte hou as ek nog lewe na die naweek.   :patch:   :lol8:

SÍ vir hom Bossie (dis nou ek) en Heinie Lorenzen (Dis nou Kilroy) stuur groete.   :thumleft:

Neem foto's

Wonder of die ou nog pyp rook?  :sip:
Hy het daai jare pyp gerook, toe al die laaities Chesterfiel gepull het  :lol8: :lol8: :lol8:

Joggie stuur groete vir jou en Hein.  . 

Hy se julle se mense moet kom kuier.  Goeie stories word vertel. 

En ja, pyp word daar nog gerook.   :biggrin:

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,934
  • Thanked: 440 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #274 on: February 23, 2020, 08:29:38 am »
Lekker man. Gaan defnitief n plan maak. (Sommer permanent  :) )
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #275 on: February 23, 2020, 09:18:12 am »
Weet dis nie byle nie, maar wil dit hier wys. 

Kieries wat ek by Joggie gekry het wat hy natuurlik self gemaak het met olienhout.

1ste foto wys die twee saam.  Die een links is 'n loopstok, die een regs die knopkierie, m.a.w. die moerstok.   :biggrin:

2de foto die knopkierie se kop
3  Die patroon op die knopkierie

4  Die loopstok se kop
5  Die loopstok se patroon.

Die swart is houtskool gemeng met uitgekookte, ongesoute, dierevet en dan aan die patroon gevryf.  Die res van die kierie is ook met dierevet gesmeer. 

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,663
  • Thanked: 184 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #276 on: February 23, 2020, 09:48:40 am »
Joggie stuur groete vir jou en Hein.  . 

Hy se julle se mense moet kom kuier.  Goeie stories word vertel. 

En ja, pyp word daar nog gerook.   :biggrin:

Dankie Oom Eagle...................dis regtig lekker om van die ou te hoor.!!   :thumleft:

Lyk my ek het 'n verskoning om biketrip te beplan in daai rigting  ;)
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #277 on: February 23, 2020, 10:28:46 am »

Dankie Oom Eagle...................dis regtig lekker om van die ou te hoor.!!   :thumleft:

Lyk my ek het 'n verskoning om biketrip te beplan in daai rigting  ;)

Net 'n plesier.  Julle moet kom, ons sal julle soos konings behandel.   :thumleft: :thumleft: :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #278 on: March 15, 2020, 10:47:42 pm »
Dont know what you guys pay for this but I think it's not half bad right?
 
Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,144
  • Thanked: 247 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #279 on: March 16, 2020, 05:00:54 am »
Yip, we pay in the region of R800, vat inclusive,  for the same axe here, ad delivery and you pay almost R1 000.  The prize there seems to be R652, so about R150 saving exl delivery. 
And they are amazing little axes.   :thumleft: :thumleft: