Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Axes, Hatchets and Tomahawks  (Read 6666 times)

BikerJan and 2 Guests are viewing this topic.

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,105
  • Thanked: 207 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #60 on: February 03, 2020, 09:10:32 pm »
TvB waar is jou Marion Eiland messe

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #61 on: February 03, 2020, 09:15:17 pm »
Ek het lanklaas twee mense gesien wat mekaar se geselskap so geniet soos Louis en Nannie (Mnr en Mev Visarend) vir die wat hulle nie ken nie. Beide is lief vir staal, hout en leer. Nannie moer nie vir Louis te hard oor die hoeveelheid geld wat hy op messe en byle spandeer nie, solank hy so af en toe vir haar ook 'n mes koop, en 'n byl maak.
Louis het binne 'n week nadat hy by my huis was reeds twee mooi byltjies gemaak en dit gekomplimenteer met Nannie se leer skeppings.

Hein, ek dink jou liefde vir messe, byle ens kom al 'n lang pad. Ek het dit opgetel in die ander thread wat op die forum was. Enjoy, en weet dat jy nog baie byle gaan maak vir jou pelle.



 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #62 on: February 03, 2020, 09:34:34 pm »
Ek dreig al lank om met die leer ook te begin.  Kom ons kyk maar.  My liefde vir vuurwapens en messe het begin toe ek my eerste Man/Magnum gekry so in st4.  Meestal maar gedroom, maar ook darem bietjie gedoen.  Byle is n nuwe ding, alhoewel ek altyd sulke klein kampbyltjies gehad het.  Hawks is heeltemal nuut

Ja Nannie hou hom jonk :biggrin:

Ek skeer al jare met single blade ou masjiene en seep met kwas. My huidige een is. US made Guilette van so 1940 odd. 3de jaar wat Guilette bestaan het vlg sy reeksnommer. Niks fancy, net oud.
 

Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #63 on: February 04, 2020, 06:24:32 am »
TvB waar is jou Marion Eiland messe

Hulle is hier iewers baas Kobus, ek sal moet kyk.
Het eendag moeg geraak vir al die kaggel kak en als weggepak

Gebruik net my M16 CRKT mes nog en n Buck, n Leatherman en Gerber multi tool en dan die SOG Tomahawk langs bedkassie :)
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #64 on: February 04, 2020, 06:46:17 am »
Hier is my 1ste 4 byltjies wat ek gemaak het, dan so paar byl koppe wat reeds gemaak is en net die handle kort.  Ek sal later elkeen se geboorte met julle deel.   Sorry vir die k@k photo maar julle sal die idee kry. 

 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline frankmac

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 1,757
  • Thanked: 102 times
  • You want my what??
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #65 on: February 04, 2020, 06:54:03 am »
Hier is my 1ste 4 byltjies wat ek gemaak het, dan so paar byl koppe wat reeds gemaak is en net die handle kort.  Ek sal later elkeen se geboorte met julle deel.   Sorry vir die k@k photo maar julle sal die idee kry.

Pragtig, VA. Enige ou wat by julle inbreek gaan moer spyt wees. Jy kort net 'n ordentlike spies (stabbing type) om die hordes in die gang te takel.  :biggrin:

Waarmee smeer jy hulle om die roes weg te hou?
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #66 on: February 04, 2020, 07:03:25 am »
Hier is my 1ste 4 byltjies wat ek gemaak het, dan so paar byl koppe wat reeds gemaak is en net die handle kort.  Ek sal later elkeen se geboorte met julle deel.   Sorry vir die k@k photo maar julle sal die idee kry.

Pragtig, VA. Enige ou wat by julle inbreek gaan moer spyt wees. Jy kort net 'n ordentlike spies (stabbing type) om die hordes in die gang te takel.  :biggrin:

Waarmee smeer jy hulle om die roes weg te hou?

Dankie fm, smeer bietjie geweer olie op, sover so goed.    En ja, daai spies is nie te ver in die toekoms nie.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 
The following users thanked this post: frankmac

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #67 on: February 04, 2020, 07:12:08 am »
Hier is my 1ste 4 byltjies wat ek gemaak het, dan so paar byl koppe wat reeds gemaak is en net die handle kort.  Ek sal later elkeen se geboorte met julle deel.   Sorry vir die k@k photo maar julle sal die idee kry.

Pragtig, VA. Enige ou wat by julle inbreek gaan moer spyt wees. Jy kort net 'n ordentlike spies (stabbing type) om die hordes in die gang te takel.  :biggrin:

Waarmee smeer jy hulle om die roes weg te hou?

Balistol - puik produk
 
The following users thanked this post: frankmac

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #68 on: February 04, 2020, 04:41:35 pm »
Dink die CRTK chogan is vir my.

Ekstra handle vir sample om iets inheems te soek.  Wat se hout sal goed werk?  Seker iets hard maar wat kan flex?  Amper soos sekere tipes kieries?

Hoe kry mens daair gesprayde kop meer natuurlik?

O bliksem dit gaan lekker wees..

Is dit die beste plek om by te koop?  https://www.sharpedge.co.za/crkt-woods-chogan-t-hawk-axe-w-hammer

@Kilroy

Vinnige CRKT Chogan vir die buurman
Stuk leer, baaltou, 120 grit ligte grinding , en 45 minute later
« Last Edit: February 04, 2020, 04:44:31 pm by Hardy de Kock »
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,105
  • Thanked: 207 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #69 on: February 04, 2020, 05:18:40 pm »
Pragtig. Lyk my ek sal maar moet kom kuier vir opleiding

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
The following users thanked this post: Hardy de Kock

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #70 on: February 04, 2020, 05:38:00 pm »
Ag jy dreig net...
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,105
  • Thanked: 207 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #71 on: February 04, 2020, 05:49:30 pm »
Watch my....ek is so tuis soos n luis enige plek :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #72 on: February 05, 2020, 08:16:50 am »
Louis, vertel my bietjie meer van daai byltjie heel regs in jou foto.  Hy praat met my.
 

Offline Wayne

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #73 on: February 05, 2020, 09:31:41 am »
Just for the record, you okes have made big k@k by starting this thread

Sent from my SM-N950F using Tapatalk

May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 

Offline mox

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,866
  • Thanked: 70 times
  • Formerly knows as HONDAKAWA11
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #74 on: February 05, 2020, 09:41:19 am »
Oh wow  :drif:
Klr 650 , Z800 - My blood is green.
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,168
  • Thanked: 418 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #75 on: February 05, 2020, 09:41:59 am »
Stunning work
 

Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #76 on: February 05, 2020, 11:15:54 am »
Any of you using etching machine?
I recently learned to work one, and think its rather special to personalize a gift like this.
 

Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #77 on: February 05, 2020, 11:22:06 am »
An armed response security guy and ex police officer told me there is new legislation wrt axe/Tomahawks used in either crime (gewelds misdaad) or self defense - he mentioned bows are also put under the spotlight.
Keep in mind axes are used and have been used for a number of years already locally especially on farm attack's and that I have sadly witnessed in the EMS.
It would be interesting to see what they stir up  >:(
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,246
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #78 on: February 05, 2020, 03:28:39 pm »
Louis, vertel my bietjie meer van daai byltjie heel regs in jou foto.  Hy praat met my.

Daai is my 2de byltjie wat ek gemaak en en een van my mooistes volgens my.  Ek het ongelukkig geelhout handle gemaak en ek dink nie die handle is sterk genoeg gewees nie. 

Ek het intussen die spesiefieke byl se kop gebruik om vir Nannie 'n kampbyltjie te maak.  Sy besit hom nou en die byltjie het so effe 'n gedaanteverwisseling ondergaan.   :biggrin:

So lyk hy nou.  Ek gaan later, as ek mag, elke byl wat ek gemaak het se storie hier wys.

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,062
  • Thanked: 586 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #79 on: February 05, 2020, 03:45:28 pm »
Ek hou van sy kop. Weet jy watse kop dit is? Lekker breed met baie hout/metaal oppervlak op kante. Die hamer gedeelte is ook lekker flush en staan nie te hoog nie.  Like dit