Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Axes, Hatchets and Tomahawks  (Read 6461 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,167
  • Thanked: 397 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #40 on: February 02, 2020, 07:32:32 pm »
Mag ek ook hier loer 8)

Wys bietjie jou messe wat jy belowe het
 

Offline WeeStrom

  • Member
  • **
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 216
  • Thanked: 10 times
  • Weeeeee!
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #41 on: February 02, 2020, 07:44:17 pm »


My kop is watter indeemse hout ek sal ek gebruik vir die handle.  Fok dis nice...

Ok, mind made up. Gaan die hawks n gou gee.  Fok dis exciting.

Assegaai hout se naam sÍ vir jou alles wat jy wil weet!

Ander hout wat tradisioneel vir tools gebruik was sluit in Stink Ebony, Kershout, Kamassie, Pendoring, Sekelbos en selfs ook Rooikaree.
 

Online woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 10,105
  • Thanked: 207 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #42 on: February 02, 2020, 07:52:51 pm »
Ek is op pensioen....niks jaag my meer nie :laughing4:

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 

Online Wayne

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #43 on: February 02, 2020, 09:25:43 pm »
You people have started something.
May the best of your today be the worst of your tomorrow.
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,244
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #44 on: February 03, 2020, 05:13:17 am »
Is dit meer vir die mooigeit Louis, of gebruik jy hulle ook? Tips vir gebruik?

Beide Hein.  Ek is liewer vir die kleiner handbyle waarvan die gebruik eintlik onbeperk is.  Jy kan hulle gebruik van selfverdediging, slag van karkasse, sny van groente, split van hout en so kan jy maar aangaan.  As jy hom net wil uitstal word die outjie mooi opgedollie dan raak hy eintlik onprakties vir gebruik, maar lyk mooi op vertoning vir jou versameling of by jou bar ens. 

Hier het ek byvoorbeeld een gemaak vir Alegro wat die byltjie net wil gebruik in sy bar vir suurlemoene sny. 

No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Exploratio

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda VFR1200 CrossTourer
    Location: North West
  • Posts: 541
  • Thanked: 35 times
  • Deo, patriae, amicus
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #45 on: February 03, 2020, 11:45:09 am »
Hierdie een gemaak vir n vriend in ruil vir draaiwerk ens wat hy vir my gedoen het



Sent from my SM-A320FL using Tapatalk

XL700V Transalp
XL1000V Varadero
VFR1200X Crosstourer
 

Offline Maverick

  • Slacker Extraordinaire
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R100GS / Kalahari
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,587
  • Thanked: 134 times
  • Some multi-task. I multi-slack.
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #46 on: February 03, 2020, 03:32:32 pm »
Netjies kap ysters manne, ek subscribe beslis. Het net 'n groot Agri mark byl en so snaakse byltjie wat ek vanaand sal foto's neem maar is mal oor dit  :thumleft:
Maverick Disclaimer: This thread is intended for the use of the individual(s) named above and may contain information that is confidential privileged or unsuitable for overly sensitive persons with low self-esteem, no sense of humor or irrational religious beliefs. If you are not the intended recipient, any dissemination, distribution or copying of this thread is not authorised (either explicitly or implicitly) and constitutes an irritating social faux pas.
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,059
  • Thanked: 571 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #47 on: February 03, 2020, 07:29:48 pm »
Dink die CRTK chogan is vir my.

Ekstra handle vir sample om iets inheems te soek.  Wat se hout sal goed werk?  Seker iets hard maar wat kan flex?  Amper soos sekere tipes kieries?

Hoe kry mens daair gesprayde kop meer natuurlik?

O bliksem dit gaan lekker wees..

Is dit die beste plek om by te koop?  https://www.sharpedge.co.za/crkt-woods-chogan-t-hawk-axe-w-hammer
 

Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #48 on: February 03, 2020, 07:31:24 pm »
Did Tomahawks is baie goedkoop in did States, ek koop n stel SOG gooi Tomahawks en speel met dit (3 in n stel) terwyl die ander ouens weer boog skiet of wat ookal.
As ek nou weer oorgaan sal ek weer n stelletjie koop en dalk n boog ook vor die reŽn dae wat ons nie kan werk nie.
Lekker van SOG is dat hy baie goed gebalanseerd is, en dan sy skerptheid behou vir lank.
Die een wat ek by die huis het kom van Iraq af, ek is baie heilig op die outjie en kap niks met hom. Ek het nie wapens nie en dit is my enigste lyn van verdediging as n skelm dit tot in my kamer sou kon maak wat ek hoop nooit gebeur nie. Ek weetnie of ek n man of n muis sal  wees die dag as ek in n hoek gedruk is en net n Tomahawk in die hand het.
Ons het in n marine basis gewoon en ons Psd manne moes verpligte saam hulle skiet oefening doen, en dan ook opleiding (close combat) met handwapens - Tomahawks en mes. Dis waar ek geleer het van die kwaliteit van SOG waarby ek sweer vandag.
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,059
  • Thanked: 571 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #49 on: February 03, 2020, 07:37:42 pm »
Tom, sharp edge se prys vir die Chogan is actually beter as in die States.  Mens kan seker bargains kry. Ek dink die prys hier is baie fair?

https://www.crkt.com/woods-chogan-t-hawk.html

https://www.sharpedge.co.za/crkt-woods-chogan-t-hawk-axe-w-hammer

En as hulle inkom, dan bliksem jy hulle ou tjomma. Gaan dances with wolves op die fokkers. Scalp hulle sommer agterna ;D
« Last Edit: February 03, 2020, 07:39:52 pm by KiLRoy »
 

Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #50 on: February 03, 2020, 07:53:11 pm »
Tom, sharp edge se prys vir die Chogan is actually beter as in die States.  Mens kan seker bargains kry. Ek dink die prys hier is baie fair?

https://www.crkt.com/woods-chogan-t-hawk.html

https://www.sharpedge.co.za/crkt-woods-chogan-t-hawk-axe-w-hammer

En as hulle inkom, dan bliksem jy hulle ou tjomma. Gaan dances with wolves op die fokkers. Scalp hulle sommer agterna ;D

Hein as ek geweet het jy is into Tomahawks het ek vir jou n CRKT of SOG saam gebring het. Die duurste modelle was usd 32 en dan kry jy stelle - combos ens.

Ek en Gary het een aand na sy werksdag lank na hul gekyk en omdat ek n hoop messe oa BUCK gekoop het as geskenkie het ek maar die Tomahawks terug gesit in die raak
 

Offline Hardy de Kock

  • Moderator
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Northern Cape
  • Posts: 2,167
  • Thanked: 397 times
    • De Rust Outdoor
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #51 on: February 03, 2020, 07:56:45 pm »
Dink die CRTK chogan is vir my.

Ekstra handle vir sample om iets inheems te soek.  Wat se hout sal goed werk?  Seker iets hard maar wat kan flex?  Amper soos sekere tipes kieries?

Hoe kry mens daair gesprayde kop meer natuurlik?

O bliksem dit gaan lekker wees..

Is dit die beste plek om by te koop?  https://www.sharpedge.co.za/crkt-woods-chogan-t-hawk-axe-w-hammer

Ja verseker. Ek pm jou met die res
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,059
  • Thanked: 571 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #52 on: February 03, 2020, 08:04:31 pm »
Tom, sharp edge se prys vir die Chogan is actually beter as in die States.  Mens kan seker bargains kry. Ek dink die prys hier is baie fair?

https://www.crkt.com/woods-chogan-t-hawk.html

https://www.sharpedge.co.za/crkt-woods-chogan-t-hawk-axe-w-hammer

En as hulle inkom, dan bliksem jy hulle ou tjomma. Gaan dances with wolves op die fokkers. Scalp hulle sommer agterna ;D

Hein as ek geweet het jy is into Tomahawks het ek vir jou n CRKT of SOG saam gebring het. Die duurste modelle was usd 32 en dan kry jy stelle - combos ens.

Ek en Gary het een aand na sy werksdag lank na hul gekyk en omdat ek n hoop messe oa BUCK gekoop het as geskenkie het ek maar die Tomahawks terug gesit in die raak

Ou Tom dankie, maar ek het ook nie geweet die ding gaan my byt nie. Blameer dit op die blerrie Hardy. Daai hawks van hom.... een kyk toe is ek vas. Toe kom daai Chantal nog met daai AC Tomahawk cleaver folder. Left right combination en eks farked.. :imaposer:
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,059
  • Thanked: 571 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #53 on: February 03, 2020, 08:06:09 pm »
Jy ken my mos, dans dit kameras, dan n bike, dan n ham radio, dan n....    - dit hou my ten minste uit die bars uit.  En dis moer mooi en lekker.
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,244
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #54 on: February 03, 2020, 08:19:50 pm »


Blameer dit op die blerrie Hardy. Daai hawks van hom.... een kyk toe is ek vas. Toe kom daai Chantal nog met daai AC Tomahawk cleaver folder. Left right combination en eks farked.. :imaposer:

Dis dieselfde ou wat my gehook het op byle.  Het nooit te belanggestel in byle nie, totdat hy my van syne gewys het en toe raad gegee het.  Die koeel is nou deur die kerk, ek het al amper vergeet van my messe.   :eek7:   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,059
  • Thanked: 571 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #55 on: February 03, 2020, 08:25:33 pm »
Die wetter. Jou werk is eerklik pragtig Louis. Ek het nie daai vaardighede en geduld nie. Sal waar op die kosmetiese konsentreer. Miskien die inheemse hout ook.  Ek ruik al daai tambotie... maar met my brandewyn aim moer ek daai steel op die eerste aand af. Verloor nog n toon of twee ook. Seker ou genoeg om met minder klaar te kom
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,244
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #56 on: February 03, 2020, 08:31:15 pm »
Die wetter. Jou werk is eerklik pragtig Louis. Ek het nie daai vaardighede en geduld nie. Sal waar op die kosmetiese konsentreer. Miskien die inheemse hout ook.  Ek ruik al daai tambotie... maar met my brandewyn aim moer ek daai steel op die eerste aand af. Verloor nog n toon of twee ook. Seker ou genoeg om met minder klaar te kom

Jy sal jou verbaas, ek het ook so gedink.  Ek het vasgebyt, klomp ou bylkoppe gekoop en begin.  Ek is nog bitter ver van perfek maar tevrede tot dusver en sal nog verbeter.  Daai yster saam met die houtwerk is befok lekker, soos jy se, dit hou jou uit die bar uit, wel dit hou my uit die tronk uit.   :biggrin:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline Tom van Brits

Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #57 on: February 03, 2020, 08:38:43 pm »
Die wetter. Jou werk is eerklik pragtig Louis. Ek het nie daai vaardighede en geduld nie. Sal waar op die kosmetiese konsentreer. Miskien die inheemse hout ook.  Ek ruik al daai tambotie... maar met my brandewyn aim moer ek daai steel op die eerste aand af. Verloor nog n toon of twee ook. Seker ou genoeg om met minder klaar te kom

Jy sal jou verbaas, ek het ook so gedink.  Ek het vasgebyt, klomp ou bylkoppe gekoop en begin.  Ek is nog bitter ver van perfek maar tevrede tot dusver en sal nog verbeter.  Daai yster saam met die houtwerk is befok lekker, soos jy se, dit hou jou uit die bar uit, wel dit hou my uit die tronk uit.   :biggrin:.

 :imaposer: :imaposer: Oom Vis ek stem, ek maak wel nou nie byle nie (nognie) maar is bitter lief vir beide staal en houtwerk. Een ding het ek al klaar geleer toe ek sien hoeveel manne deur oom Herbz se messemaak skool gaan - Hierdie is nie vir geldmaak en rykword nie maar net vir pure lekker  :thumleft:
 

Online Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,244
  • Thanked: 265 times
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #58 on: February 03, 2020, 08:53:53 pm »
Die wetter. Jou werk is eerklik pragtig Louis. Ek het nie daai vaardighede en geduld nie. Sal waar op die kosmetiese konsentreer. Miskien die inheemse hout ook.  Ek ruik al daai tambotie... maar met my brandewyn aim moer ek daai steel op die eerste aand af. Verloor nog n toon of twee ook. Seker ou genoeg om met minder klaar te kom

Jy sal jou verbaas, ek het ook so gedink.  Ek het vasgebyt, klomp ou bylkoppe gekoop en begin.  Ek is nog bitter ver van perfek maar tevrede tot dusver en sal nog verbeter.  Daai yster saam met die houtwerk is befok lekker, soos jy se, dit hou jou uit die bar uit, wel dit hou my uit die tronk uit.   :biggrin:.

Waarheid Tom, ryk sal jy nie word nie maar die satisfaksie is baie meer as enige geld.

 :imaposer: :imaposer: Oom Vis ek stem, ek maak wel nou nie byle nie (nognie) maar is bitter lief vir beide staal en houtwerk. Een ding het ek al klaar geleer toe ek sien hoeveel manne deur oom Herbz se messemaak skool gaan - Hierdie is nie vir geldmaak en rykword nie maar net vir pure lekker  :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L..
 

Offline KiLRoy

  • Rossi se Biaggi...
  • Administrator
  • Bachelor Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 15,059
  • Thanked: 571 times
  • We need a strong man. Strong like Stalin
    • Wild Dog Adventure Riders
Re: Axes, Hatchets and Tomahawks
« Reply #59 on: February 03, 2020, 08:57:13 pm »
Ek wil myne moer...daai duiwels uit my uit bliksem..