Rental Dual Purpose Bikes

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

silberfuchs

Pack Dog
Joined
Sep 16, 2013
Messages
353
Reaction score
187
Bike
AJS (all models)
Goeie Dag aan almal!

Ek was bitjie van die lug af oor ander redes en wil nou met 'n vraag terugkom:

Het iemand van julle ervaring of kennis waar ek een of twee DP bikes kan huur?

Een of twee vriende van my het my gevra om 'n rondreis oor 'n paar mooi grondpaaie saamtestel. Hulle is bikers, het net nie tyd om te soek nie.

Ek het nog steeds my 950 SE, hulle wil so tussen 650 tot 950 cc en nie swaarder as 200kg ry.

Ek soek 'n betroubare firma wat soortgelyke motorfietse uithuur.

Gebied van reis: Weskaap, of NW-Prov. nog om te besluit.

Groetnis en dankie vir julle hulp.


.
 
Top