Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Show us what you made  (Read 21880 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline El Zeffo

  • The white powder King
  • Gentleman Dog
  • *
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 16,252
  • Thanked: 617 times
  • Oudtshoorn / Mosselbaai
Re: Show us what you made
« Reply #420 on: July 09, 2021, 01:08:22 pm »
That looks really good well done.
I used to be called Captain Slow but then i got Zef
Most people say "Be like Elon" or "Be like Bill". I say "Be like Pablo" :biggrin:
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,921
  • Thanked: 247 times
Re: Show us what you made
« Reply #421 on: July 09, 2021, 04:14:27 pm »
Dankie almal, ek hoop om nog heelwat beter te word
 

Offline DewetR

  • Puppy
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 33
  • Thanked: 8 times
  • KLR650 & Yamaha SR500
Re: Show us what you made
« Reply #422 on: July 09, 2021, 04:29:52 pm »
Julle ouens maak regtig almal baie mooi messe. n Ou moet maar baie geduld he. Ek het ook n tyd gelede begin met hierdie stokperdjie. Dis wat n mens maar doen as jy afgetree is. Ek heg n foto aan van n paar van my pogings. Ek werk nog aan n logo, maar moet se ek het slapelose nagte as ek dink ek gaan die mes opmors as die logo sleg uitkom. Wat is die beste/maklikste/goedkoopste manier om n aanvaarbare logo op te sit?

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk

 
The following users thanked this post: El Zeffo, Wolzak

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,680
  • Thanked: 572 times
Re: Show us what you made
« Reply #423 on: July 09, 2021, 08:15:23 pm »
Julle ouens maak regtig almal baie mooi messe. n Ou moet maar baie geduld he. Ek het ook n tyd gelede begin met hierdie stokperdjie. Dis wat n mens maar doen as jy afgetree is. Ek heg n foto aan van n paar van my pogings. Ek werk nog aan n logo, maar moet se ek het slapelose nagte as ek dink ek gaan die mes opmors as die logo sleg uitkom. Wat is die beste/maklikste/goedkoopste manier om n aanvaarbare logo op te sit?

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk



Kan nie help met die logo nie, maar wel gedaan, dis rerig bakgat.   :thumleft:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Online mox

Re: Show us what you made
« Reply #424 on: July 09, 2021, 09:04:31 pm »
I am sure the makers will respond but why not try acid etching on spare steel you have around and hone the skill.
PM @Straatkat  .He is a great blade smith, one of the best in the world in my opinion. I am sure he will be willing to advise you.

Oh and those knives are beautiful   :thumleft:
« Last Edit: July 09, 2021, 10:01:24 pm by mox »
 

Offline DewetR

  • Puppy
  • *
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Western Cape
  • Posts: 33
  • Thanked: 8 times
  • KLR650 & Yamaha SR500
Re: Show us what you made
« Reply #425 on: July 09, 2021, 09:50:12 pm »
Baie dankie. Dis harde werk om die messe so te kry, maar hopelik raak dit makliker soos mens jou skill level verbeter. Ek moet se, dis nogal n lekker gevoel om n mes klaar te maak en dit te kan gebruik en te weet dis jou eie handewerk.

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk

 

Offline Oshkosh

Re: Show us what you made
« Reply #426 on: July 09, 2021, 11:21:35 pm »
Julle ouens maak regtig almal baie mooi messe. n Ou moet maar baie geduld he. Ek het ook n tyd gelede begin met hierdie stokperdjie. Dis wat n mens maar doen as jy afgetree is. Ek heg n foto aan van n paar van my pogings. Ek werk nog aan n logo, maar moet se ek het slapelose nagte as ek dink ek gaan die mes opmors as die logo sleg uitkom. Wat is die beste/maklikste/goedkoopste manier om n aanvaarbare logo op te sit?

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk



Kan nie help met die logo nie, maar wel gedaan, dis rerig bakgat.   :thumleft:


+1000 Have to agree!  :thumleft:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,921
  • Thanked: 247 times
Re: Show us what you made
« Reply #427 on: July 10, 2021, 09:19:40 am »
Very very nice
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,761
  • Thanked: 1337 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Show us what you made
« Reply #428 on: July 10, 2021, 12:15:52 pm »
 Wat is die beste/maklikste/goedkoopste manier om n aanvaarbare logo op te sit?

Stunning kuns daai messe DeWet. Vra vir Jeff om vir jou n logo te ontwerp en selfs op te sit as jy nie self wil. Hy is ook in die Kaap. n Ware skilled kunstenaar. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,921
  • Thanked: 247 times
Re: Show us what you made
« Reply #429 on: July 20, 2021, 11:45:48 am »
Is vra om n matching chef’s mes en cleaver te maak. Het n Series 2 Land Rover se springs gebruik met prosopis hewwe. Die hout is geoes in my erf. Die instruksie was dat dit moet antiek lyk, so die forge scale is gelos
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,680
  • Thanked: 572 times
Re: Show us what you made
« Reply #430 on: July 20, 2021, 11:48:03 am »
Is vra om n matching chef’s mes en cleaver te maak. Het n Series 2 Land Rover se springs gebruik met prosopis hewwe. Die hout is geoes in my erf. Die instruksie was dat dit moet antiek lyk, so die forge scale is gelos

Baie flippen mooi.   :drif: :drif: :thumleft:

Ek vertrou hulle sal nie oilie lek nie.   :lol8: :lol8: 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Bill the Bong

  • Coffee Monster
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Cagiva Elefant 900
    Location: Northern Cape
  • Posts: 4,921
  • Thanked: 247 times
Re: Show us what you made
« Reply #431 on: July 20, 2021, 07:13:40 pm »
Is vra om n matching chef’s mes en cleaver te maak. Het n Series 2 Land Rover se springs gebruik met prosopis hewwe. Die hout is geoes in my erf. Die instruksie was dat dit moet antiek lyk, so die forge scale is gelos

Baie flippen mooi.   :drif: :drif: :thumleft:

Ek vertrou hulle sal nie oilie lek nie.   :lol8: :lol8:

Daai Landie het op n geyser se drip tray gestaan en dit was steeds nie genoeg nie
 

Offline Oshkosh

Re: Show us what you made
« Reply #432 on: July 20, 2021, 07:35:44 pm »
Well done like the shape!! :thumleft: :thumleft:
2017 R1200RS SPORT F#ck Me what an Animal!
2010 R1200GS ADV "The Comfy Chair with GRUNT"(SOLD)
2012 R1200RT "The Wife's Little Tourer"
 

Online mox

Re: Show us what you made
« Reply #433 on: July 20, 2021, 07:52:32 pm »
Those look like quality  :thumleft:
 

Offline Ghato

  • Vendors
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Mpumalanga
  • Posts: 596
  • Thanked: 15 times
  • BMW R1250 GS Adventure
Re: Show us what you made
« Reply #434 on: July 26, 2021, 09:13:05 pm »
Biltong Braai & Bier

@980

Name can be Lazer Engraved
BMW 650 - Sold
BMW 1200 GS - Sold
Buell Ulyssis - Sold
KTM Super Duke R - Sold
BMW 1200 Adventure - Sold Ducati Multistrada 1200 - Happy!!
 

Offline BigBoer

Re: Show us what you made
« Reply #435 on: July 27, 2021, 01:11:32 pm »
Julle ouens maak regtig almal baie mooi messe. n Ou moet maar baie geduld he. Ek het ook n tyd gelede begin met hierdie stokperdjie. Dis wat n mens maar doen as jy afgetree is. Ek heg n foto aan van n paar van my pogings. Ek werk nog aan n logo, maar moet se ek het slapelose nagte as ek dink ek gaan die mes opmors as die logo sleg uitkom. Wat is die beste/maklikste/goedkoopste manier om n aanvaarbare logo op te sit?

Sent from my PRA-LA1 using Tapatalk

Die maklikste is om te laat laser-engrave.  Daar is twee tipes.  Met die een verf hulle 'n materiaal op die lem waar jy die logo soek en dan laser hulle hom.  Dit gee jou 'n swart logo wat op die lem sit.  Daar is baie plekke wat die tipe gravering doen en jy kan dit afhaal as dit nodig is (nie maklik nie, maar moontlik)
Die ander een is met 'n fiber-laser.  Hy brand die logo in die staal en dit kan nie regtig maklik weer afkom nie behalwe as jy die omliggende materiaal wegskuur.  Daar is nie baie plekke wat dit doen nie, maar ek weet van 'n plek in Pretoria wat dit kan doen.
 

Offline ZK1

Re: Show us what you made
« Reply #436 on: July 27, 2021, 01:19:01 pm »
Vir die mes ouens, ek begin een van die dae Cerakote.

Wag net vir die masjien wat ek verkoop het se geld om in te kom, dan gaan ek myself op stel om te Cerakote.

Sal julle op hoogte hou.
2012 Yamaha XT660z (Sold)
2007 KX250 2T (Sold)
2002 CR250 2T (Sold)
1998 CR125 2T (Sold)
1990 KX125 2T (Sold)
 

Offline BigBoer

Re: Show us what you made
« Reply #437 on: July 27, 2021, 01:21:28 pm »
Dit sal welkom wees....die ouens wat gewoonlik vuurwapens doen is nie regtig altyd lus om messe te doen nie.  Ek gebruik nie Cerakote baie op my messe nie, maar dit is soms nodig... :thumleft:
 

Offline ZK1

Re: Show us what you made
« Reply #438 on: July 27, 2021, 01:41:45 pm »
Dit sal welkom wees....die ouens wat gewoonlik vuurwapens doen is nie regtig altyd lus om messe te doen nie.  Ek gebruik nie Cerakote baie op my messe nie, maar dit is soms nodig... :thumleft:
Goed om te hoor, ja ek sal nog nie vuurwapens kan doen nie, sal eers settle en dan kyk of ek 'n dealers license kan kry.

So vir nou sal dit wees als wat hulle nie wil doen nie, Airsoft, messe, bike parte, kar parte, ens.

Hoop dat die goed sal pas by my CNC werk en 'n paar ander goed wat ek ook nog wil maak.
2012 Yamaha XT660z (Sold)
2007 KX250 2T (Sold)
2002 CR250 2T (Sold)
1998 CR125 2T (Sold)
1990 KX125 2T (Sold)
 

Offline ZK1

Re: Show us what you made
« Reply #439 on: July 27, 2021, 01:49:39 pm »
Ek het hierdie uit 9mm brass gemaak, dis nou wel ge CNC maar met 'n router vat dit lank aangesien ek net so 0.1mm op 'n slag kon sny. En daarna was daar nog baie skoon maak werk.

Het die vir South West Holsters gemaak.

2012 Yamaha XT660z (Sold)
2007 KX250 2T (Sold)
2002 CR250 2T (Sold)
1998 CR125 2T (Sold)
1990 KX125 2T (Sold)