0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on February 27, 2020, 10:55:56 amBaie goeie werk vir n eerste probeer VA, MAAR waar is jou tjap van n visarend op die lem?!!!!!! Daai skerpioen outjie maak baie geld net oor daai tjap!! Ek is windgat maat darem ook ie so windgat nie.
Baie goeie werk vir n eerste probeer VA, MAAR waar is jou tjap van n visarend op die lem?!!!!!! Daai skerpioen outjie maak baie geld net oor daai tjap!!
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on February 27, 2020, 10:55:56 amBaie goeie werk vir n eerste probeer VA, MAAR waar is jou tjap van n visarend op die lem?!!!!!! Daai skerpioen outjie maak baie geld net oor daai tjap!! Ek moet sê, die man van my het talente waarvan hyself nie geweet het nie.
So paar wat verlede jaar die lig gesien het. Baie lekker stokperdjie.Sent from my SM-G970F using Tapatalk
@Vis Arend daarshy MOOI mes..... nou moet julle 2 nog net die beeshaas bykom, ek het
Quote from: briv on February 27, 2020, 12:35:26 pm@Vis Arend daarshy MOOI mes..... nou moet julle 2 nog net die beeshaas bykom, ek het Ek dink daai mes van VA is nie ontwerp om steaks te sny, maar eerder om die bees of kudu se keel af te maak na die doodskoot.
Quote from: ChrisL - DUSTRIDERS on February 27, 2020, 12:39:41 pmQuote from: briv on February 27, 2020, 12:35:26 pm@Vis Arend daarshy MOOI mes..... nou moet julle 2 nog net die beeshaas bykom, ek het Ek dink daai mes van VA is nie ontwerp om steaks te sny, maar eerder om die bees of kudu se keel af te maak na die doodskoot. Nou toe Bees of dan Haas.......keel af
Besig met nog oefeninge
What do you guys use to cut those saw blades. Bandsaw? I've only got an angle grinder. Logic tells me that would end in tears
Here's a little knife made out of scrap pile Damascus, in this case a steel file and saw blades. This knife is on its was to Kaboef.
Quote from: mox on February 28, 2020, 12:36:01 pmWhat do you guys use to cut those saw blades. Bandsaw? I've only got an angle grinder. Logic tells me that would end in tears I also use a baby angle grinder with slimline cutting disks.