Hulle stel voor hi carbon stainless om te gebruik vir kombuis messe.
Ek het hier maar 'n ou saaglem gebruik wat ek ook glo hi carbon is maar ek dink nie stainless nie. Hom maar net skoongemaak en later weer ge-heat treat en dis dit.
Hoekom vra jy nie vir Ross om vir jou die twee te maak nie, hy het hier genoem dat hy sal kan maak en sy prys is meer as billik en sy messe is puik.
Hier is paar wat hy vir my gemaak het, die 3 met die hout handles is puik kombuis messe.
EDIT: Bygese, homemade voel net beter op die hand en jy weet dis tuisgemaak. Special.......