Benodig raad en opinies - 2004 1200GS

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

AAK

Race Dog
Joined
Feb 4, 2010
Messages
543
Reaction score
21
Location
Fraserburg, Northern Cape
Bike
KTM 990 Adventure
Ek kan my Husky trade vir 'n 04 GS1200. Bike is baie netjies met 55000km op. Verkoper soek R60k vir bike.

Aangesien dit die eerste model van die 1200 is, is daar enige probleme op die bikes?? Ek weet die final drive moet ek voor uitkyk. Enigiets anders??

Enige raad welkom......ek weet bokkerol van die GS1200.
 
Top