Jy sleep op die Highway, lekker 180-200 party plekke sommer 220.
Nou kom die bike ou, in sy CAGE, en flash ligte soos crazy, want die mak moer MOET mos almal groet.
Skop brieke aan op bike, ry 120 soos n do@s vd volgende 20km, net om te sien daar is niks speedcops nie.
Laasweek toe gebeur dit weer, die cager flash like crazy, toe vat ek altwee my hande, en gooi die twee grootse zap signs wat ek kon, en wys vd ou hy is fucktup ook sommer.... Wragtig, 20km later, nei n speedcop of enige gevaar op die pad nie.
As jy nou rerig almal wil groet, gaan staan die hele Sondag langs die Highway, en waai vir almal wat verby kom, maybe laat dit jou beter voel, maak somemr balonne aan jou biek ook vas, sulke lekker pienkes
