Tyre keuses op 1290 SAR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Crankshaft

Race Dog
Joined
May 26, 2013
Messages
1,898
Reaction score
436
Location
Brackenfell
Bike
AJS (all models)
Ek het tans die Scorpion pad tyres op.

Wat se 50/50 bande sal julle manne aanbeveel?  Ek soek veral iets wat goeie grip het op die voorwiel, nie net op grondpad nie, maar ook wanneer 'n ou teerpad ry.

Op my GS het 'n Karoo 3 voor op gehad en daai ding het gesit soos snot in 'n wol kombers en jy kon hom maar gele het in 'n draai, MAAR het 'n moerse pad geraas gemaak en ook baie vibrasies veroorsaak. 

Nou is ek in two minds wat om op te sit.  Daai 90/90/21 lyk baie dun.... :peepwall:
 
Top