Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: No ride report, just link to Dapatsgat mountain track, Hottentotsholland.  (Read 665 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Deon

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 505
  • Thanked: 18 times
  • Go go go.
    • http://roofs.co.za
I do see some bike activity here once in a blue moon, other than us three XR musketeers.  Is this legal?  Well the squatter camps hunts nearby on Cape Nature property in broad daylight.  With no consequences.  And my XR is green.  This trip was done with my green (really) VW Syncro bus and Masahare's Syncro X-Trail.

« Last Edit: March 03, 2020, 06:24:32 pm by Deon »
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 
Offline Deon

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 505
  • Thanked: 18 times
  • Go go go.
    • http://roofs.co.za
Dapat se pas. Behoort aan Steenbras Dam, wat aan Stad Kaapstad behoort, wat aan die belastingbetalers behoort.
.

XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 
Offline Andre01

Toe ek in die Strand gebly het (paar jaar terug) het ek altyd daardie pad bewonder op Google maps. Ek het een Sondagmiddag met die Bike gaan soek, maar kon nie 'n ingang kry nie. Volgens google maps moet die ingang naby die Rockview Dam wees.
 
Offline Black_Hawk

  • BackroadRiderZA
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW F800GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,651
  • Thanked: 541 times
  • Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com
    • My Towns A to Z
Dit lyk na 'n baie lekker roete om te ry  :thumleft:

PS... ek hou van die musiek snitte  ;)
Follow our blog: https://mytownsatoz.wordpress.com

2010 F650GS (Sold), 2009 BMW F800GS, 2002 BMW F650GS (Sold), 1982 Honda XR200R, 1984 Honda XL600R
 
Offline Deon

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 505
  • Thanked: 18 times
  • Go go go.
    • http://roofs.co.za
Daar is 'n ingang vanaf Eskom en Mispah se pad.  Dan is daar 'n paar ingange wat die cANCer se manne gemaak het deur die drade te RDP.  Ek het met die kombi by die hek ingery en doodeenvoudig ingeteken.

Kyk na Deontjie se fotos op Google Earth in daai omgewing.
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 
Offline Crankshaft

Verduidelik vir ons mense wat nie daai area so goed ken nie, hoe kom jy by die ingang asb van CT se kant af?  Dankie
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
KTM 1290 Sup Adv R
WR450F
Current: R1250GSA
 
Offline Deon

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XR650R
    Location: Western Cape
  • Posts: 505
  • Thanked: 18 times
  • Go go go.
    • http://roofs.co.za
Daar is twee maniere hoe ek daar ingekom het.  Met my VW bus het ek oor Sir Lowrys Pas gery, rigting Grabouw.  Dan ry ek oor die Steenbras dam.  Dan draai ek die eerste pad regs, see se kant toe.  Grondpad.  Daar is 'n bord wat 'n hidrologiese maatskappy adverteer.  So .n kilometer verder is 'n hek.  Die eerste keer het ek ingeteken en deur gery.  Die tweede keer het die wag gevra of hy kan help. Toe sÍ ek ek kom kyk die boorgate.  Wat ek toe nogals gedoen het. Toe teken ek in en ry deur.
Met die XR's ry ons enige plek waar die draad op die N2 gesteel is, deur. Gewoonlik so 2 km oos van die Steenbras dam. Ek wonder wie is die meeste onwettig.  Die manne wat die drade steel en daar ongesteurd jag met honde. Of 'n paar natuurliefhebbers war daar ry met hulle bromponies?
XR500, DR600, TT600, XT600, XR600, XR650R,
Goldwing 1000, CBF, CBX, Varadero *2.
 
The following users thanked this post: Andre01

Offline Crankshaft

Daar is twee maniere hoe ek daar ingekom het.  Met my VW bus het ek oor Sir Lowrys Pas gery, rigting Grabouw.  Dan ry ek oor die Steenbras dam.  Dan draai ek die eerste pad regs, see se kant toe.  Grondpad.  Daar is 'n bord wat 'n hidrologiese maatskappy adverteer.  So .n kilometer verder is 'n hek.  Die eerste keer het ek ingeteken en deur gery.  Die tweede keer het die wag gevra of hy kan help. Toe sÍ ek ek kom kyk die boorgate.  Wat ek toe nogals gedoen het. Toe teken ek in en ry deur.
Met die XR's ry ons enige plek waar die draad op die N2 gesteel is, deur. Gewoonlik so 2 km oos van die Steenbras dam. Ek wonder wie is die meeste onwettig.  Die manne wat die drade steel en daar ongesteurd jag met honde. Of 'n paar natuurliefhebbers war daar ry met hulle bromponies?

Mmm, ek sien daai afraai. Ek dink dis n grondpad as ek reg is.
Dankie
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
KTM 1290 Sup Adv R
WR450F
Current: R1250GSA