« Reply #8 on: March 07, 2020, 03:03:22 pm »
Mag ek vra of dit 'n loyalty vote vir julle is of is sy foto in julle opinie beter as die ander?
My vra ook!
Ek het gekyk, sien niks geen info van wie se foto is wie s'n is nie, en tjek toe watter een uitstaan.
Dis net 1 in my opinie, die ander 3 is soortvan 'gewoon', en buitedien het daai mooiste een bikes in.
Ek kliek toe op die foto en wragtig, dit blyk Michnus s'n te wees..... ek het hom ge-vote!


Logged
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021