Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Travel memories - "padkos"  (Read 3413 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,059
  • Thanked: 152 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #40 on: March 11, 2020, 09:44:44 am »
...Teen die einde van die rit het daai fles lekker gepong na vrot melk. ...

 :imaposer:

Dis vir presies hierdie rede dat my "travel mug" en fles met my naam engrave is, sodat niemand dit ooit verwar met hulle s'n nie, en sodat daar nooit melk by myne ingegooi word nie   :lol8:

Lekker OCD daaroor    :bueller:

Ek het die idee dat as n mug of fles eers so bederf was, is daar altyd daai vrot melk reukie... en ek is bewus van die feit dat daai reukie miskien net in my kop kan wees  :o
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #41 on: March 11, 2020, 09:51:02 am »
My vrou gooi nou net kookwater in die fles, melk in 'n ander fles en dan teesakkies, suiker, koekies, toebies, gebak, biltong, vrugte en watnog in die koelboks.  Ons tee word VARS langs die pad gemaak.  Juis oor daai rede van vrotmelk reuk in die fles.  Selfs die kloorseep wat op die melkplase gebruik word, haal dit nie uit nie.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #42 on: March 11, 2020, 09:52:54 am »
Soos Dors se, ons piekniek plekkies, ons noem dit "paaltjie" is in 'n gehawende toestend.  Moet se, hoe verder noord jy ry, nou Nam se kant toe, raak hulle beter. 
Namibia sin is egter uiter skoon en word daagliks gehark.  Nou toe ons in Nam se suide was, elke paatjie waar ons gestop het, was net 'n plesier.  Geen gemors op die grond, vullisdromme is skoongemaak en die grond rondom die skoon bankies en tafel is gehark. 

Kyk hoe mooi lyk dit.

Pragtig skoon, daar kan mens mos maklik eet.  Hier by ons is die spanne darem redelik fluks om op te ruim en netjies te maak.  Hier rondom Kersfees en Paasfees dan raak hulle agter.  Maar die gebruikers hier het 'n ander gesindheid as in Nam lyk my. 
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #43 on: March 11, 2020, 09:54:37 am »

Dorsland ek moet s die ou Cruiser Bumper het beter gewerk vir 'n tafel as die nuwe bumper. En Daai bok in die eerste foto het sy tande al geslyp vir 'n beskuitjie!

Janee kyk, as jy die sleepwa se modderskerm vir 'n tafel gebruik en daar is 'n bok naby dan moet mens amper armdruk dat jy jou beskuit voor die bok inkry.  :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #44 on: March 11, 2020, 09:56:54 am »
Ek sien niemand praat van waatlemoen of yskoue turksvye vir padkos nie.  Dis die heel lekkerste, selfs beter as tee of biltong. 

Is dit net ons Saffas wat so 'n padkos gewoonte het of maak ander lande se mense ook so?  Wat s julle ouens wat oor die see woon?
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #45 on: March 11, 2020, 10:42:37 am »
Nou toe ons in Nam se suide was, elke paatjie waar ons gestop het, was net 'n plesier.

Ek dink dis oor daar min dorpe met Kentucky's is VA :deal: ;) :(

Mag wees Chris, maar laat ek gou 'n ervaring van ons deel.

Ons gaan op 'n 4X4 trip Nam toe met pelle.  Ons is oppad Etosha toe en slaan kamp op so 4km voor die Etosha hek by een van die paaltjies.  Ons maak vuur en maak reg om te braai.  Hier kom stop 'n goewerment kar met 4 (swart) mans en een (swart) vrou waar ons kamp.  Die mense is vrolik en groet.  Ek kom agter hulle is so effe aangeklam.  Daar haal hulle hulle lee drankbottels en anner vuilgoed uit die kar en gooi dit in die asdrom wat doer staan.  Hulle groet weer vriendelik en wens ons 'n lekker nagrus toe, klim in die kar en is vort.  Ons pelle se monde hang oop, hulle kannie glo wat hulle sopas gesien het nie. 

So ek dink dalk is hulle kultuur so effe anners as hier, wel ek hoop so in elk geval.   :thumleft:.
My ervaring is dat die gemiddelde Owambo baie netjieser en beter maniere het as ons plaaslike mense. Feit. :deal: :thumleft:
Menigte kere het ek al in n ry beland in Nam en dan praat die manne Owambo met mekaar en dan slaap hulle oor afrikaans toe. Dis vir hulle baie belangrik dat jy nie dink dat hulle dalk van jou skinder. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Fudmucker

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Gauteng
  • Posts: 8,061
  • Thanked: 750 times
  • Airheads are an admirable addiction
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #46 on: March 11, 2020, 12:09:54 pm »
My vrou gooi nou net kookwater in die fles, melk in 'n ander fles en dan teesakkies, suiker, koekies, toebies, gebak, biltong, vrugte en watnog in die koelboks.  Ons tee word VARS langs die pad gemaak.  Juis oor daai rede van vrotmelk reuk in die fles.  Selfs die kloorseep wat op die melkplase gebruik word, haal dit nie uit nie.

That is why the sterilised milk came along - it did not have to be refrigerated.
When my father had a bungalow at Hartebeespoort dam, the shop at Kosmos only stocked pint bottles of sterilized milk.
When I was even younger, Nestle used to make a tube of paste that was coffee + condensed milk - you just added boiling water.
Great for camping - at the time.

Since my tastes have changed, I now take along an espresso pot for that morning coffee at the camp.
I have a compact little gas cartridge stove that the pot fits on.
Nothing beats the taste of real coffee, freshly brewed.
I even take along a proper espresso cup and saucer for the full experience !
Life is far too short to be taken too seriously.
I am far too short to be taken too seriously.
I do not intend to attend every argument I am invited to.
I'm not deaf... I'm ignoring you.
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #47 on: March 11, 2020, 12:15:36 pm »
My vrou gooi nou net kookwater in die fles, melk in 'n ander fles en dan teesakkies, suiker, koekies, toebies, gebak, biltong, vrugte en watnog in die koelboks.  Ons tee word VARS langs die pad gemaak.  Juis oor daai rede van vrotmelk reuk in die fles.  Selfs die kloorseep wat op die melkplase gebruik word, haal dit nie uit nie.

That is why the sterilised milk came along - it did not have to be refrigerated.
When my father had a bungalow at Hartebeespoort dam, the shop at Kosmos only stocked pint bottles of sterilized milk.
When I was even younger, Nestle used to make a tube of paste that was coffee + condensed milk - you just added boiling water.
Great for camping - at the time.

Since my tastes have changed, I now take along an espresso pot for that morning coffee at the camp.
I have a compact little gas cartridge stove that the pot fits on.
Nothing beats the taste of real coffee, freshly brewed.
I even take along a proper espresso cup and saucer for the full experience !

A man after my own heart.  Post some pix Fuddie.  Damn, you guys have made me lus to go on a trip somewhere.  I'm going to town on Friday, maybe we'll pack the flask.  :biggrin:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #48 on: March 11, 2020, 12:23:13 pm »

Sien jy duidelike bewys jy het n probleem, jy halie eers die dorp sonder n fix en dis net 60 kilos!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #49 on: March 11, 2020, 12:25:35 pm »

Sien jy duidelike bewys jy het n probleem, jy halie eers die dorp sonder n fix en dis net 60 kilos!! ;) :lol8:

Dis 'n DROE 60 kilos :biggrin:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,724
  • Thanked: 901 times
  • Bloemfontein
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #50 on: March 11, 2020, 12:32:23 pm »
Ons koffie stop op pad troue to verlede week. MD het die foto geneem.
Die twee kinders ken dit glad nie!
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #51 on: March 11, 2020, 12:34:28 pm »
Daai kinders word reg groot gemaak sien ek, daai klong dra nog n PT broek, nie hierdie Okkie broeke wat jy nie weet watter lengte broek jy nou eintlik dra!!
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline RobC

  • Stoepkakkertjie
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 14,724
  • Thanked: 901 times
  • Bloemfontein
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #52 on: March 11, 2020, 12:37:01 pm »
Daai kinders word reg groot gemaak sien ek, daai klong dra nog n PT broek, nie hierdie Okkie broeke wat jy nie weet watter lengte broek jy nou eintlik dra!!
Jip.Behalwe vir die padkos ding! :biggrin:
 
Offline Matewis

Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #53 on: March 11, 2020, 01:27:08 pm »
Ons koffie stop op pad troue to verlede week. MD het die foto geneem.
Die twee kinders ken dit glad nie!

Boerboel broekie. DKW Broekie!
Dont go where the path my lead  Go instead where there is no path and leave a trail ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 
Offline 0012

  • Double-oh-Tkwarf
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 3,059
  • Thanked: 152 times
  • Race the rain. Ride the wind. Chase the sunset.
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #54 on: March 11, 2020, 02:15:42 pm »
Nothing beats the taste of real coffee, freshly brewed.
I even take along a proper espresso cup and saucer for the full experience !

Man oh man. I normally make strong french press coffee in a contigo mug, but it doesn't come within a million miles of a freshly brewed espresso....

That's it, more vat ek die pad eastern highlands toe vir "werk", met padkos as my eerste prioriteit   :deal:
->    TransAlp 650 - sold
:(    Yamaha XT1200Z - written off - R.I.P.
 
Online mox

Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #55 on: March 11, 2020, 02:33:29 pm »
The old major routes before toll roads when a speed cop was camped, pass him an a km down the road was a side stop. We would bundle out of the car and unpack our prepacked pad kos. Shortly after said chap would pitch up with his snor and sunglasses, we always shared.  :biggrin: then we eventually got a skottel and it was fresh hot food and the padkos. It was an event  :biggrin: as a kid my 'are we there yet?' was some of the stops. Always managed to get a fokken doring the size of an elephant tusk in my foot. Awesome days.
 
Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #56 on: March 11, 2020, 03:19:48 pm »
Ons koffie stop op pad troue to verlede week. MD het die foto geneem.
Die twee kinders ken dit glad nie!

Ek probeer uitwerk waar dit is maar kan nie.  Eers gedink dis daar op die N1 naby Allemanskraal, bo op daai hoogte na die afdraai.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
Offline Roxtar

  • REV IT UP
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: North West
  • Posts: 3,315
  • Thanked: 227 times
  • Aka Sprocket Face
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #57 on: March 11, 2020, 03:22:42 pm »
We do it as a rule..... here somewhere in Freestate en route to EC to do the mountain passes....
Long live the Underdog.........
 
Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #58 on: March 11, 2020, 06:24:09 pm »
That's it, more vat ek die pad eastern highlands toe vir "werk", met padkos(grassade en pampoenpitte) as my eerste prioriteit   :deal:

Fixed ;) :lol8:

0012 neem tog n klompie foto's van daai hooglande seblief. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Breekbeen

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Zero (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,110
  • Thanked: 48 times
  • Whiskey for my men and beer for my horses.
Re: Travel memories - "padkos"
« Reply #59 on: March 11, 2020, 07:17:17 pm »
Hoe lus maak julle my nou.
Ons het weer altyd oppad Kaap toe in Vanrhynspas gestop.
Plaasbrood met konfyt en kaas, gekookte eiers met my pa se sout en peper mix, en gewoontlik was daar n gebakte skaapnek ook by.
Swart moerkoffie.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

YAMAHA T7 :-) ;YAMAHA WR450F ; YAMAHA XT660Z TENERE '12(sold)

Vrugte boer........poephol vrugte