Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Aprilia Tappet cover gasket  (Read 194 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sommer Ek

Aprilia Tappet cover gasket
« on: March 09, 2020, 10:43:29 pm »

Ek is dringend op soek na 'n Tappet cover gasget vir 'n  Aprilia Caponord 1200 Rally 2015.

Ons wil gaan toer en die man moet saam gaan.  Maak nie saak waar in die land nie. RSA se koerierdienste weet nog nie van Corona nie.
 

Offline eberhard

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,255
  • Thanked: 500 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Aprilia Tappet cover gasket
« Reply #1 on: March 10, 2020, 06:53:00 am »
Het jy dit oorweeg om een self te maak? Dit is nie so moeilik nie en is baie goedkoop om te maak. Ek het verskeie vir die BSA gemaak en dit werk goed.
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 

Offline manxkipper

Re: Aprilia Tappet cover gasket
« Reply #2 on: March 10, 2020, 07:16:02 am »
If itís a neoprene/rubber gasket then why not use some gasket maker with the old one? Usually very little is required to ensure a good seal.
 

Offline Sommer Ek

Re: Aprilia Tappet cover gasket
« Reply #3 on: March 10, 2020, 10:53:06 pm »
Dit is nie my bike nie. Hy is in Gauteng.

Gebruik 'n rubber seel. Daar is skynbaar die vorige keer te veel Silikoon opgesmeer en nou is die gasket beskadig en lek hy olie.

In kort  beteken dit 'n nuwe een of 'n goeie gebruikte gasket dalk van 'n bike wat afgeskryf is of iets.

As iemand weet van iemand wat aan die fietse werk of van die bikes opkoop wat afgeskryf is sal ek dit werklik waardeer.

 

Offline manxkipper

Re: Aprilia Tappet cover gasket
« Reply #4 on: March 11, 2020, 12:47:03 pm »
Eurobike in CT does Aprilia stuff. Tel:  021 674 0484. You might get lucky.
 

Offline Sommer Ek

Re: Aprilia Tappet cover gasket
« Reply #5 on: March 18, 2020, 01:07:16 am »
Enigste plek waar ons kon kry is maar aander kant van die water.

Hy is bestel en oppad, hoop nou net dit is betyds hier.
 

Offline Roadhawg

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 3,752
  • Thanked: 147 times
    • Technilube Oils and Greases
Re: Aprilia Tappet cover gasket
« Reply #6 on: March 18, 2020, 03:44:45 pm »
Sorry my Afrikaans aint great did you find?

You can speak to the guys at IMI https://italianmi.co.za/  Can give you direct mail if you need.  Said they've done a few caponords recently. Seem to be the guys for new Ape's also.

 :thumleft: