Tyre pressure on wet roads

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sommer Ek

Pack Dog
Joined
Nov 23, 2008
Messages
291
Reaction score
12
Bike
BMW R1200GS
Daar is honderde voorskrifte vir teerpad / onroad en offroad / Grondpat en dan is daar sand  maar ek kry niks oor nat teerpad nie.

Wat is die beste op nat teer. Normale druk of bietjie laer of baie laer druk. 

Wat is die kenners se opinie.?
 
Top