Kaspaas
Pack Dog
- Joined
- Nov 18, 2009
- Messages
- 331
- Reaction score
- 9
- Bike
- KTM 990 Adventure
HI
Drie van ons beplan n lang afstand toertjie in die Basotho Kingdom....
2 oranje bikes en een tanker wat ons wil trailer.
So n enduro 3 bike trailer sal te lig wees.
Enige kontakte waar ons n 3 bike trailer kan huur/leen asb in die Kaap.
Mid April vir 7 dae
Thanks