Vinnige Tesselaarsdal uitry

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,237
Reaction score
583
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Lank laas motorfiets gery, dink twee weke gelede, dis tyd
Gou uitgery Tesselaarsdal toe deur Hemel en Aarde
Heerlike kaaskoek by De Poskantoor en weer terug huis toe
Die een ding van die kaap, jy kan die fronte sien aankom
Ooohhhh, die motorfiets ry darem lekker  :biggrin:
Laat die fotos maar praat

















































































 
Top