Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: SNEEUBERG PAD (Wes van Murraysburg)  (Read 215 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Sommer Ek

SNEEUBERG PAD (Wes van Murraysburg)
« on: March 18, 2020, 12:58:23 am »
Ek het 'n uur of twee op hande en dink daaraan om die pad Sondag oppad na Graaff-Reinette te ry.  Daar is 'n nuweling tot grondpadry wat saamgaan en ek wil hom definitief nie skrikmaak nie, eerder lief maak vir grondpad en alles wat daarmee saamgaan.

Is daar iemand of iemand wat iemand ken wat ek kan skakel om die toestand van die pad telefonies te bespreek.

Ek sal dit waardeer.
 

Offline Sommer Ek

Re: SNEEUBERG PAD (OOS van Murraysburg)
« Reply #1 on: March 18, 2020, 01:10:13 am »
Jammer, Jammer,  maar soms is Oos so Oos dat dit Wes lyk.
 

Offline VaalBaas

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,158
  • Thanked: 123 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: SNEEUBERG PAD (Wes van Murraysburg)
« Reply #2 on: March 18, 2020, 04:02:40 am »
Dink @Dorsland behoort te kan help
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C
My eertse foutjie KTM RC8
2003 Yamaha 350 Banshee SE   2006 Yamaha 200 Blaster SE   TW200 Project Bike

As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet
 

Offline Tribes

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Northern Cape
  • Posts: 848
  • Thanked: 3 times
Re: SNEEUBERG PAD (Wes van Murraysburg)
« Reply #3 on: March 18, 2020, 05:38:40 am »
Ek sal jou moontlik kan help , stuur my jou nommer.
 

Offline HAMSTER

  • Member
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 206
  • Thanked: 2 times
Re: SNEEUBERG PAD (Wes van Murraysburg)
« Reply #4 on: March 18, 2020, 06:30:43 am »
Dit het gisteraand goed gereen.Die pad sal erg modderig wees,maar kan dalk afgedroog het na die naweek toe.
 

Offline Sommer Ek

Re: SNEEUBERG PAD (Wes van Murraysburg)
« Reply #5 on: March 19, 2020, 10:45:29 pm »
Tribes :

Te dom vir PM gebore voor sompompe, lank voor rekenaars. Maar ek weet van akkedisse, koggelmanders en waar melk vandaan kom en sommer nog baie meer:  nil agt 2 drie 7 twee ses 2 vier 9 ek sien hulle skryf dit so  weet nie juis waarom nie maar hardloop maar soos 'n skaap agterna.