Ek het 'n uur of twee op hande en dink daaraan om die pad Sondag oppad na Graaff-Reinette te ry. Daar is 'n nuweling tot grondpadry wat saamgaan en ek wil hom definitief nie skrikmaak nie, eerder lief maak vir grondpad en alles wat daarmee saamgaan.
Is daar iemand of iemand wat iemand ken wat ek kan skakel om die toestand van die pad telefonies te bespreek.
Ek sal dit waardeer.
Is daar iemand of iemand wat iemand ken wat ek kan skakel om die toestand van die pad telefonies te bespreek.
Ek sal dit waardeer.