0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Dis hierdie tipe kak wat mense om die bos lei.Laat die donner gaan BMW's verkoop, met sy heatseize stories.
Dorsie, wa gaan hy n perd kry? En hy ga norrafok Spanje toe foeter v n windmeul nie, netnou jackpot hy vd coronavirus.....En mag hy nooit n "Sir" word nie, dan moet hy BMW ry!!!
Quote from: 2StrokeDan on April 23, 2020, 07:49:38 pmDis hierdie tipe kak wat mense om die bos lei.Laat die donner gaan BMW's verkoop, met sy heatseize stories.Jyself gaan nog 'n heatseize kry oor BMW. Raak rustig Danie. Daar is groter windmeulens om in die lewe te bestorm.
Daai XL185's was van di duiwel!!!!!My Oom het altyd so een Desembers plaas toe gevat, en synde my scooter n CB100 was, het ek altyd daai 185 gesik om mee te ry. Hy was vd duiwel!!!Dink ni sy valves was ooit gedoen nie... Daai CB het nooit ingegee nie, die underslung zorst het so paar keer gekark, ma dit was al
die volk werk met perdeGee daai bike vir die manne op die perde en report terug aan ons oor ses maande seblief