« Reply #8 on: March 31, 2020, 04:00:50 pm »
Yes, yes julle klomp hoer'tjoepe.. ek sit kyk nou hier 'n slag op WD's en sien wragtig die thread raak. Dit gaan goed manne, onder ons huidige omstandighede. Ek was lanklaas(dink 2-3jr laas) aktief hier op forum. Darem nog nie opgehou bike'ry nie. My track rekord so bietjie opgedonner en Junie verlede jaar die 1290 Superduke afgeskryf.. en toe so tussen rondhardloop by die werk val ek gou my knie in sy donner die 11 Januarie met die 300 voor pars.. nogal 'n deurmekaar jr hierdie 2020

Logged
Vorige scooters : Suzuki TS 185, Honda CD 200, Suzuki PE 250, Kawasaki Z650, Yamaha 495 IT, Kawasaki KLX 300, BMW F 650 GS Dakar, BMW F 800 GS, KDX200, KTM300, Suzuki GSXR1000, Honda CD200, KTM 1290 Superduke (stukkend geval) tans KTM 990 Adv - toer, KTM 300 XCW- funrides,Honda Z50 Monkeybike(projek), Honda ST70 Dax, Honda CX500 Custom - bar toe..