Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins  (Read 5235 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #120 on: April 21, 2020, 02:39:16 pm »
Ja, dink dis 'n plan Chris.  En ja, ek oordink als omtrent 100 keer.

Maar op 'n ernstige noot, wat sal daai verkleuring op die uitlaatpyp veroorsaak?
Dalk fuel mixture wat net bietjie anders is strak kort hy n boosterplug.
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Baches

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 1290 Super Adventure
    Location: Namibia
  • Posts: 1,594
  • Thanked: 7 times
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #121 on: April 22, 2020, 08:08:27 am »
Ek het 2 van die ou Africa Twins gehad. Lekker bikes. Die verkleuring van die exhaust is niks. Is maar net van warm kry as jy stadig in die stad ry. Mooi fiets. Koop die ding !!!
KTM 1290 Super Adventure R
KTM 500 EXC
KTM 690 Enduro R
 

Offline Skaiidawg

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #122 on: April 22, 2020, 10:33:15 am »

Maar op 'n ernstige noot, wat sal daai verkleuring op die uitlaatpyp veroorsaak?

Hitte......
Courtesy from Grizz: In this day and age religion is often frowned upon, but I have met some of the most amazing people from various religions over time.
From Buddhists to Sikhs, through Muslims and Christians and everything in between, there are many good people out there and if you do not allow yourself to be swayed by petulant religious opinion, the world is an awesome place with the odd idiot in between trying to make it rubbish for others.
 

Offline Kobus Myburgh

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,007
  • Thanked: 816 times
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #123 on: April 22, 2020, 10:56:20 am »

Maar op 'n ernstige noot, wat sal daai verkleuring op die uitlaatpyp veroorsaak?

Hitte......
En dan maar net nie gereeld skoon maak nie.    Party ouens hou daarvan om hulle headers mooi te hou en ander heg minder waarde daaraan.

As dit net oppervlakkig is kan jy hulle weer blink maak.


Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #124 on: April 22, 2020, 11:06:53 am »
Jip Autosol werk baie mooi saam bietjie elbow ghries... :biggrin: :thumleft:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #125 on: April 23, 2020, 10:36:33 am »
Dankie vir al julle raad en insette, waardeer dit baie.  So na konsultasie met van ons plaaslike deskundiges lyk dit my dis die 2018 DCT wit rooi en bloue innie Baai wat plaas toe kom.  Deposito is betaal, as als blyk te wees soos deur die verkoper voorgestel, kan ek hopelik volgende naweek die skoeter gaan haal.   :biggrin:
« Last Edit: April 23, 2020, 10:37:26 am by Dorsland »
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #126 on: April 23, 2020, 10:38:31 am »
Deposito is betaal,

OK dan gee ek net n deposito van geluk s!! ;) :lol8: :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline skydiver

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #127 on: April 23, 2020, 10:53:42 am »
Mooi so Johan.
Dis net jammer die RR gaan nou baie korter wees.  :peepwall:
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #128 on: April 23, 2020, 10:56:47 am »
Daai een op Secunda is baie mooi maar dis 1000km van my af en logistiek is moeilik.  Gaan my ook 'n paar ZAR spaar met heen en weer ryery.  Ek skuld jou vir die aanstuur van daai advertensie Herman :thumleft:
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Tampan

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #129 on: April 23, 2020, 10:59:50 am »
...innie Baai...

Jy sal my nou nie glo nie, maar mens kan van die Baai af, Colesberg om, ook Graaff Reinet toe ry...!  :P :ricky:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #130 on: April 23, 2020, 11:03:54 am »
 :imaposer: :imaposer:

Raait, ek gaan jou stelling toets, staan by vir dag en datum. Bring ek my tent en slaapsak saam of is daar plek rens in 'n hondehuisie?  :lol8:
« Last Edit: April 23, 2020, 11:04:44 am by Dorsland »
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #131 on: April 23, 2020, 11:03:54 am »
...innie Baai...

Jy sal my nou nie glo nie, maar mens kan van die Baai af, Colesberg om, ook Graaff Reinet toe ry...!  :P :ricky:
:laughing4: :laughing4: :lol8: :imaposer:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tampan

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #132 on: April 23, 2020, 02:20:12 pm »
:imaposer: :imaposer:

Raait, ek gaan jou stelling toets, staan by vir dag en datum. Bring ek my tent en slaapsak saam of is daar plek rens in 'n hondehuisie?  :lol8:

Nee, jy kan die slaapsak en tentjie los, hier's oorgenoeg plek vir jou en jou skoeter!  :thumleft:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline BuRP

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #133 on: April 23, 2020, 02:28:46 pm »
hier's oorgenoeg plek vir jou en jou skoeter!

Right Tampan,

nou wag ons vir die dag dag jy n foto kan pos van Dorsland en sy skoeter saam in een moerse bed!  :thumleft:
Niks Photoshop nie ne?  ???
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #134 on: April 23, 2020, 02:30:28 pm »
:imaposer: :imaposer:

Raait, ek gaan jou stelling toets, staan by vir dag en datum. Bring ek my tent en slaapsak saam of is daar plek rens in 'n hondehuisie?  :lol8:

Nee, jy kan die slaapsak en tentjie los, hier's oorgenoeg plek vir jou en jou skoeter!  :thumleft:
Daai bike haalie Colesberg vanaf PE, sy headers gaan van binne af deur brand voor Cberg!! ;) :peepwall: :lol8: >:D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,376
  • Thanked: 755 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #135 on: April 23, 2020, 02:39:56 pm »
:imaposer: :imaposer:

Raait, ek gaan jou stelling toets, staan by vir dag en datum. Bring ek my tent en slaapsak saam of is daar plek rens in 'n hondehuisie?  :lol8:

Nee, jy kan die slaapsak en tentjie los, hier's oorgenoeg plek vir jou en jou skoeter!  :thumleft:
Daai bike haalie Colesberg vanaf PE, sy headers gaan van binne af deur brand voor Cberg!! ;) :peepwall: :lol8: >:D

Raait, koop is gekanselleer  :peepwall: :lol8:
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #136 on: April 23, 2020, 05:28:45 pm »
Beter so...dink daai headers gaan vrot en vol gaatjies geroes wees... :biggrin: :peepwall:

Geluk Dors,nou net die tyd wat moet loooop... :biggrin: :thumleft: :thumleft:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #137 on: April 23, 2020, 06:18:51 pm »
,nou net die tyd wat moet loooop...

Kyk die man het geduld, ek sou hom lankal loop haal het en self deur die toets gesit het ipv wag dat die dealer dit doen!! :o
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Tampan

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #138 on: April 23, 2020, 06:21:06 pm »
hier's oorgenoeg plek vir jou en jou skoeter!

Right Tampan,

nou wag ons vir die dag dag jy n foto kan pos van Dorsland en sy skoeter saam in een moerse bed!  :thumleft:
Niks Photoshop nie ne?  ???

Deal!!!  :thumleft:
 

Offline skydiver

Re: What do I need to know about 2016 - 17 Africa Twins
« Reply #139 on: April 23, 2020, 07:27:37 pm »
Daai een op Secunda is baie mooi maar dis 1000km van my af en logistiek is moeilik.  Gaan my ook 'n paar ZAR spaar met heen en weer ryery.  Ek skuld jou vir die aanstuur van daai advertensie Herman :thumleft:
Nee man, jy skuld my niks
Ek sou ook vir die een nader aan my gegaan het as ek in jou skoene was
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X