Dors, meeste dealers reel n roadworthy sonder dat die fiets eers by n toetstasie uitkom.
Jy kan die bike vat en waai.
Die Dealer moet als vir jou doen, hy moet registreer en lisensie uitneem.
Dan moet hy die disc en nr plaat vir jou koerier. Die sluit als die Admin/On the Road fee fooi in, wat jy sien jy seker voor betaal het op jou Invoice.
As jy fiets kom haal, maak net seker jy gee die ou n Bewys van Adress, of wat ookal jy gebruik vd plaas adres, en dat hy n kopie van jou ID het.
Papierwerk kan nie n probleem word nie. Die Dealer sort als uit v jou. Jy laai net en waai.
Ek sou al more in die Baai gewees het as ek jy was
