0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Kobus Myburgh on April 24, 2020, 10:41:55 amEk sou ‘n duplikaat geel vorm vra saam met die blou vorm wat hy jou wil gee. Geel is oordrag, blou is registrasie. Daai gele is so belangrik soos die registrasie sertifikaat homself. Dealer of nie, ek vertrou maar moeilik. Sent from my iPhone using TapatalkEk vertrou ook moeilik mense Kobus. En my moer is té kort om met probleme te sukkel na ek die fiets gekoop het. Ek het nou die handelaar (Joel's Motorcycles) 'n epos gestuur van al die dokumente wat julle voorstel. Ek glo nie daar sal 'n probleem wees, lyk my hy het 'n goeie reputasie by vorige kopers. Dis eintlik die blerrie grendelnonsens wat neuk.@Manic, PM my bietjie jou nommer as jy nie beswaar daarteen het nie asseblief. Ek kan doen met 'n artillerie "spotter" naby aan die frontlinie. En siende dat jy en eiers omdraai (en spek eet) groot maats is, lyk my jy is die man om aan my kant te hê.
Ek sou ‘n duplikaat geel vorm vra saam met die blou vorm wat hy jou wil gee. Geel is oordrag, blou is registrasie. Daai gele is so belangrik soos die registrasie sertifikaat homself. Dealer of nie, ek vertrou maar moeilik. Sent from my iPhone using Tapatalk