Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins  (Read 5225 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #80 on: April 06, 2020, 09:55:29 am »
Baie dankie kęrels.  Ek sien baie uit na hom.  Lyk my my eenrigting huurkarretjieplan gaan nie mooi werk nie.  Sal moet 'n Plan B bedink.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DE

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Limpopo
  • Posts: 427
  • Thanked: 13 times
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #81 on: April 06, 2020, 10:09:41 am »
Ek mag seker 'n kiekie of 2, 3 hier gooi of hoe. :biggrin:

Baie mooi!

Wees net baie versigtig vir daai groot topboks. Die AT se standard carrier is baie swak ontwerp en wip / flex baie op en af. Veral op grondpad. Ek gebruik my box net om die helmet in te sit by die winkel en om die brood in huis toe te vat.

Dis maar n swak punt van die AT.
Africa Twin 1000, KLR 650 (Fugly), VStrom 650

SOLD: KLR 650 (New Shape); KTM 950 SE; 1200GS; Honda CTX 200; KTM 950 Adv; BMW F650 GS; BMW F650 GS Dakar; KTM 640 Adv
 

Offline HAMSTER

  • Pack Dog
  • **
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 226
  • Thanked: 5 times
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #82 on: April 06, 2020, 10:37:52 am »
Baie geluk Johan!

Jy sal nie spuit wees oor daai fiets nie.Ek smile nog al die pad. :ricky:
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline sidetrack

  • Keep it real, keep it a single
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 14,083
  • Thanked: 432 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #83 on: April 06, 2020, 10:38:38 am »
Ek mag seker 'n kiekie of 2, 3 hier gooi of hoe. :biggrin:

Baie mooi!

Wees net baie versigtig vir daai groot topboks. Die AT se standard carrier is baie swak ontwerp en wip / flex baie op en af. Veral op grondpad. Ek gebruik my box net om die helmet in te sit by die winkel en om die brood in huis toe te vat.

Dis maar n swak punt van die AT.
Ja kyk daai topbox pas nie op die bike nie, moet waai
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #84 on: April 06, 2020, 11:09:34 am »
Gaan laat die handelaar daai "topbox" saam die ou bande na my toe koerier.  Die ingenieur wat daai hyskraan teengewig so oor die agternommerplaat laat uithang moet maar sy graad weer gaan doen. Lyk ook belaglik.

Sal seker my eerste pos in die verkoopsafdeling hier wees  :biggrin:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online skydiver

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #85 on: April 06, 2020, 07:30:02 pm »
Ek mag seker 'n kiekie of 2, 3 hier gooi of hoe. :biggrin:
Bitter mooi.
Ek hoop die AT gaan jou baie veilige kilometres gee.
Sold: Yamaha PW80, Honda MT5, Honda XR200, Kawazaki KDX200, Yamaha TTR250, Yamaha XT660R, BMW F800, BMW F650GS, Yamaha XT660Z, CRF230F
Current: NC750X
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #86 on: April 10, 2020, 11:42:07 am »
Nóg twee weke  :(
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #87 on: April 10, 2020, 11:44:13 am »
Ek dink ek het reeds al die YT videos van ATs gekyk.  Dalk moet ek die kiekies uitdruk en agter my deur plak :lol8:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline BikerJan

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #88 on: April 10, 2020, 11:46:45 am »
Baie geluk Johan! Ek sien uit om saam met jou te ry Oktober.

Baie veilige kilometers, ek hoop jy gaan net so tevrede en gelukkig met hom wees soos wat ek met myne is
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #89 on: April 10, 2020, 11:47:09 am »
Nóg twee weke  :(
Ek dink jy moet twee van jou oudste volbek ooie vat en kamma gaan aflewer in Gauteng en dan die bike terug bring op die leë treiler.
Jy mag mos die bokke vervoer dis boerdery EN die bike gaan op die plaas gebruik word hulle weet mossie hoe ver is jou plase uitmekaar uit OF hoe groot isjou plaas nie!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #90 on: April 10, 2020, 11:50:11 am »
Ek sien jy moes al meer as een plan in jou lewe beraam Chris.  Ek sou dit more doen as ek kon.  Die neukery is die handelaar self kan geen papierwerk doen nie, my bande bestel, of die paar ander dinge wat ek wil hę, gedaan kry nie. 

En ek wil die fiets terugry! :biggrin:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #91 on: April 10, 2020, 11:54:45 am »
Ek sien jy moes al meer as een plan in jou lewe beraam Chris.  Ek sou dit more doen as ek kon.  Die neukery is die handelaar self kan geen papierwerk doen nie, my bande bestel, of die paar ander dinge wat ek wil hę, gedaan kry nie. 

En ek wil die fiets terugry! :biggrin:
Ai dis n probleem, arme Offshore sit in dieselfde situasie hy het alreeds sy nuwe 790 maar maggie ry nie. Ek haal my hoed af vir hom dat hy by die reëls hou!! :thumleft:
Reken dit voel seker dieselfde as om net jou vrou te sit en kyk tydens honeymoon!! ;) ;D :peepwall: :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #92 on: April 10, 2020, 12:11:26 pm »
 :lol8: :patch:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #93 on: April 10, 2020, 12:13:08 pm »
Baie geluk Johan! Ek sien uit om saam met jou te ry Oktober.

Baie veilige kilometers, ek hoop jy gaan net so tevrede en gelukkig met hom wees soos wat ek met myne is

Dankie Jan, ek gaan eers wag dat daai skoeter hier by my is voor ek op julle rit bespreek as ek mag?  Hou maar vir my 'n katel opsy asseblief, nie rook gedeelte  :biggrin:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #94 on: April 10, 2020, 12:15:47 pm »
Ek kan solank bietjie droom of hoe.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline BikerJan

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #95 on: April 10, 2020, 12:19:33 pm »
Baie geluk Johan! Ek sien uit om saam met jou te ry Oktober.

Baie veilige kilometers, ek hoop jy gaan net so tevrede en gelukkig met hom wees soos wat ek met myne is

Dankie Jan, ek gaan eers wag dat daai skoeter hier by my is voor ek op julle rit bespreek as ek mag?  Hou maar vir my 'n katel opsy asseblief, nie rook gedeelte  :biggrin:

Geen probleem nie!
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,967
  • Thanked: 988 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #96 on: April 10, 2020, 12:28:37 pm »
Ek kan solank bietjie droom of hoe.
Daai looks kan vergelyk word met n super model soos sę nou ma Alessandra Ambrosio!!! ;) :thumleft: :drif:


OF n John Deere 4850 :drif: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline SchalkL

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #97 on: April 11, 2020, 09:53:23 am »
EK WAG VIR JOU  :ricky:

Life is what happens to you while you are busy making other plans
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,368
  • Thanked: 752 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #98 on: April 11, 2020, 10:38:56 am »
Gee net kans dat die huisarres verbygaan dan ry ons

Gooi ‘n paar kiekies van jou bęshplaat en ander farkles samblief. Ook jou pęnnięrrakke
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Oubones

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #99 on: April 11, 2020, 10:56:12 am »
Baie geluk en ek weet sommer jy gaan hom geniet, jy kan maar hier by my kant verby verdwaal :peepwall:
Van wat ek gesien het van jou tipe rywerk het jy die regte keuse gemaak!
Dakar 650
SR 500