Ek sien jy moes al meer as een plan in jou lewe beraam Chris. Ek sou dit more doen as ek kon. Die neukery is die handelaar self kan geen papierwerk doen nie, my bande bestel, of die paar ander dinge wat ek wil hê, gedaan kry nie.
En ek wil die fiets terugry!
