Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins  (Read 5133 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,332
  • Thanked: 739 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #100 on: April 11, 2020, 11:02:46 am »
Dankie @Oubones. Ek dink hy gaan nogal werk ja. Natuurlikmis dit daai goue wiele wat maak dat hy werk. Bonus is, niemand gaan my in Klerksdorp, Dispatch of Brakpan skeef kyk nie.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,363
  • Thanked: 76 times
  • East London
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #101 on: April 11, 2020, 01:58:18 pm »
Baie geluk met die nuwe wiele.

Mag jy oneindige plesier ondervind met hom.  :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline BuRP

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #102 on: April 11, 2020, 02:31:50 pm »
Mag jy oneindige plesier ondervind met hom.

Hei luister Swaerie, almal weet dat Hondas kannidoodnie, maar met jou 'oneindig' begin jy nou rerig biki push ne?
 :P
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,363
  • Thanked: 76 times
  • East London
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #103 on: April 11, 2020, 03:25:42 pm »
 :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,332
  • Thanked: 739 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #104 on: April 21, 2020, 01:22:47 pm »
Why would the header pipes on this exhaust be discoloured black or dark as opposed to the normal chromed finish?

'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #105 on: April 21, 2020, 02:01:20 pm »
Hom seker maar teen die limiter gery heeltyd... :imaposer: :peepwall:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,332
  • Thanked: 739 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #106 on: April 21, 2020, 02:07:21 pm »
Dis wat my pla.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #107 on: April 21, 2020, 02:11:04 pm »
Toemaar dan is hy chap,soos jy dan rustig ry en die blomme en bytjies ruik en bekyk gaan hy vir ewig hou...dont worry ... :biggrin: :biggrin:

Is dit n foto van joune wat jy gekoop het Dors? Daai is niks man,ekt op n tyd my een beemer se pype bekyk en een het ek genurse en mooi gery en die volgende een laat loop en dit het nie juis n verskil gemaak nie,dink meer te doen met die chrome proses... 8)
« Last Edit: April 21, 2020, 02:12:57 pm by The TRANSPORTER »
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,850
  • Thanked: 973 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #108 on: April 21, 2020, 02:11:27 pm »
Dis wat my pla.
ek dink hy is opgetouch na die ou n paar maal op die strand gery het. ;) :peepwall:
Ek sal nie te veel worry nie Dors. :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #109 on: April 21, 2020, 02:14:11 pm »
Strand ry is niks man Chris,dis die in die see inry wat die probleem word... >:D :biggrin:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,850
  • Thanked: 973 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #110 on: April 21, 2020, 02:16:07 pm »
Strand ry is niks man Chris,dis die in die see inry wat die probleem word... >:D :biggrin:
ek wou dit nou nie aandik nie die man se hart klop hoeka flou, toe hou ek ma die bike OP die strand!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #111 on: April 21, 2020, 02:20:08 pm »
OOO ag askies man,daai filter was so vol duk see sand en die airbox vol sand maar dit was nie so erg mos nie? :patch:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,850
  • Thanked: 973 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #112 on: April 21, 2020, 02:21:38 pm »
OOO ag askies man,daai filter was so vol duk see sand en die airbox vol sand maar dit was nie so erg mos nie? :patch:
Honda's kan dit als vat :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #113 on: April 21, 2020, 02:22:48 pm »
 :imaposer: :imaposer: :imaposer: gelukkig het Secunda nikse see sand nie net sulke duk tannies met tattoos, Dorsland kyk eerder of die agterste shock nog ok is...
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,850
  • Thanked: 973 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #114 on: April 21, 2020, 02:25:55 pm »
:imaposer: :imaposer: :imaposer: gelukkig het Secunda nikse see sand nie net sulke duk tannies met tattoos, Dorsland kyk eerder of die agterste shock nog ok is...
Dis nie n transvaal bike die nie dis n kusdorp bike!!! ;) :peepwall: :pot: >:D :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,332
  • Thanked: 739 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #115 on: April 21, 2020, 02:26:00 pm »
Toemaar dan is hy chap,soos jy dan rustig ry en die blomme en bytjies ruik en bekyk gaan hy vir ewig hou...dont worry ... :biggrin: :biggrin:

Is dit n foto van joune wat jy gekoop het Dors? Daai is niks man,ekt op n tyd my een beemer se pype bekyk en een het ek genurse en mooi gery en die volgende een laat loop en dit het nie juis n verskil gemaak nie,dink meer te doen met die chrome proses... 8)

Ek het nog geen geld op een van die twee gesit nie @Transporter.  Die een in Secunda is net ongemaklik en duur om daar uit te kom.  Die een met die moontlike uitlaatpyp kwessie is nader, meer ekstras, helfte minder km en selfde prys.

Met die grendeltydperk gee dit my net meer tyd om te wonder of ek juis nou die regte ding doen.   :-\. Ekonomies lyk dinge al hoe meer benard.  Maar ek verlang nou waaragtig weer 'n lang grondpadrit.  En al die lekker ou RRs wat nou weer oppie forum opduik maak my nog net meer lus.
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,332
  • Thanked: 739 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #116 on: April 21, 2020, 02:26:48 pm »
Julle twee maak my nog meer kopsku.  :biggrin:
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Online DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,850
  • Thanked: 973 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #117 on: April 21, 2020, 02:28:57 pm »
Julle twee maak my nog meer kopsku.  :biggrin:
Nee ma jy bekommer onnodig, ry na die man toe in lockdown tyd sommer die week nog, vat n windpomp silinder saam vir alibi indien hulle jou stop. Loop kyk hom behoorlik en maak jou besluit, ek sou as ek jy was. :deal: :thumleft:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,332
  • Thanked: 739 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #118 on: April 21, 2020, 02:30:50 pm »
Ja, dink dis 'n plan Chris.  En ja, ek oordink als omtrent 100 keer.

Maar op 'n ernstige noot, wat sal daai verkleuring op die uitlaatpyp veroorsaak?
'Tis the time’s plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline The TRANSPORTER

Re: What do I need to know about 2016 - ‘17 Africa Twins
« Reply #119 on: April 21, 2020, 02:38:01 pm »
"Ek het nog geen geld op een van die twee gesit nie @Transporter.  Die een in Secunda is net ongemaklik en duur om daar uit te kom.  Die een met die moontlike uitlaatpyp kwessie is nader, meer ekstras, helfte minder km en selfde prys."

Daars jou antwoord Dorsland,vat die minder kms en die meer ekstras vir dieselfde geld,ek sou.

Die verkleur van die pype in my opinie is niks man,kan wees dat die ou stadiger gery en hom net meer laat idle idle het . Dis n exhaust wat warm loop,as hy nie sulke blou pers warm kolle op hom het nie en egalig is is hy mos chap. Al n hele paar met die donker pype gesien en sal my weer glad nie pla nie. :thumleft:
I told her i was married, she said 'me too, who cares, lets ride!'