Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Buying a bike sight unseen  (Read 790 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 7,321
  • Thanked: 358 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Buying a bike sight unseen
« Reply #40 on: March 26, 2020, 05:09:26 pm »
Hi Dorsland, ek het al 'n paar voertuie so gekoop en "you win some, you lose some" ......
... wat Kobus betref, daar is mense wat baie moeilik is om te please .... selfs met 'n nuwe voertuig .... :peepwall:

..... ons moet maar almal ons "expectations manage" .......

..... wat die Honda DCT betref, praat met Kamaya !!!!

Nou is nie die tyd om te "lose some" nie.  ;D Hier is goeie raad op diť fred en van van die ouens wat my gekontak het.  Waardeer dit.   :thumleft:
" 'n Man wat nie vyande het nie deug nie vir 'n vriend nie. "

CJ Langenhoven