Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Honda AT, differences between 2017 and 2018?  (Read 470 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 32,201
  • Thanked: 844 times
    • dustriders.co.za
Re: Honda AT, differences between 2017 and 2018?
« Reply #20 on: April 02, 2020, 04:20:36 pm »
Koper is koning!

Hy koop met goud, krugerrande!! :deal: ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Honda AT, differences between 2017 and 2018?
« Reply #21 on: April 02, 2020, 08:01:03 pm »
Dankie @BikerJan, wat dink jy is 'n redelike prys vir 'n 2017 DCT.  @Operator, Operator, berig oor

@Dorsland, ek dink met daai km's op, en as die bike in 'n spotless toestand is, is R140 K waarskynlik aanvaarbaar vir my. @ Kobus Myburg wat dink jy?
Pryse is op en af, lyk my dit is maar n geval van hoe diep jy in die moeilikheid is om te verkoop.

Prys klink nie sleg nie, maar daar is n paar goed wat jy moet in ag neem vir ekstras wat volgens my n MOET is.  Indien hy nie die volgende op het nie, reken dit by:

- Crashbars (hierdie een het dit)
- Larger foot pegs
- Center stand (dit is nie tubeless nie so jy wil nie sukkel as jy wiel moet regmaak nie)
- Aftermarket bash plate
- Sidestand enlarger

Daar het nou die dag n 2018 Quest bike verkoop vir iets soos R126k.  Dink hy het 13,000km opgehad maar is ook gebruik deur n tour operator so weet nie wat was sy uiteindelike toestand nie.

Ek het gedink die pryse gaan val met die nuwe een se bekendstelling, maar dink dit het net die oue se tweedehandse waarde verstewig.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Hy het wel 'n centre stand op ja.  So al wat hy kort is die camel toe, bashplate en wye/langer footpegs.  Handelaar sal ook 'n nuwe stel Anakee Wilds saamgee.  Wil hulle druk vir 10000km diens ook voor ek besit neem.
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Honda AT, differences between 2017 and 2018?
« Reply #22 on: April 02, 2020, 08:02:57 pm »
Koper is koning!

Hy koop met goud, krugerrande!! :deal: ;) :lol8:

Krugerrande gaan nrens nie, hulle is vir die zombie apocalypse. :biggrin:
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear
 

Offline Dorsland

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 8,219
  • Thanked: 695 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Honda AT, differences between 2017 and 2018?
« Reply #23 on: April 03, 2020, 09:15:43 am »
Koper is koning!

Hy koop met goud, krugerrande!! :deal: ;) :lol8:

Kyk, as di wisselkoers met sy huidige streke volhou dan koop ek sommer 2 splinternuwe ATs.  Bliksem, maar hy hol nou met ons weg.  :eek7:
'Tis the times plague, when madmen lead the blind.

King Lear