Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Go west young man, across the Namib desert  (Read 2433 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Mev Vis Arend

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #20 on: April 02, 2020, 02:24:51 pm »
Wow!!!  :thumleft:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Oubones

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #21 on: April 02, 2020, 02:26:04 pm »
My oorlede pa sou nou hierdie baie waardeer het!
Hy het was nooit beskaafd nie en het ons baie vertel van hoe hulle gery het, egter niks foto's nie!
Dankie en ry lekker saam.
Ek het nie veel perd gery nie, net so bietjie daar op die militêre perde by die teelplaas buite De Aar toe nog op skool.
Dakar 650
SR 500
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #22 on: April 02, 2020, 02:31:17 pm »
Ja, so what else can I tell you guys.  It was an adventure of a lifetime, with memories I can treasure.  Looking back, it is crap to get older and to know life has moved on.  But, it is also great to know I have done things like this when I could. 

I ended up selling that farm in the Rustenburg district, buying another farm in the Potchefstroom district where I ran my own horse safaris for about 9 years alongside my farming business.  In all those travels to try and buy an existing business, I stole with my ears and eyes wherever I could and this stood me in good stead when I started my own, very much smaller setup.  Looking back, I can honestly say that not getting what I so badly wanted back then was for the better.

I still have 2 horses, one, Zoeloe, that I ride bareback a bit now and then.  I miss horse riding, I miss living closely with them and really knowing each one and their unique personalities.

Dis lekker herinneringe.  Dankie dat ek dit hier met julle kon deel.   :biggrin:
« Last Edit: April 02, 2020, 08:09:18 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
The following users thanked this post: subie, billy-joe

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #23 on: April 02, 2020, 02:33:46 pm »
My oorlede pa sou nou hierdie baie waardeer het!
Hy het was nooit beskaafd nie en het ons baie vertel van hoe hulle gery het, egter niks foto's nie!
Dankie en ry lekker saam.
Ek het nie veel perd gery nie, net so bietjie daar op die militêre perde by die teelplaas buite De Aar toe nog op skool.

Dis die jammerte van die "ou dae" @Oubones, dat kameras nie algemeen was nie.  Fotos maak daai herinneringe weer nuut en ons kan hulle soveel meer geniet.  Ek neem altyd fotos van enigiets wat lank genoeg stilstaan.  :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,604
  • Thanked: 556 times
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #24 on: April 02, 2020, 02:38:54 pm »
Baie dankie vir die deel, Dorsland.   :thumleft: 

As ek mag gaan ek gou 'n baie kort storie vertel met ons kennismaking met die perde. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Blou Zebu

  • Alika voalohoany eto i'Madagasikara
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 1,302
  • Thanked: 265 times
  • Justice, mercy and humble obedience. (Fail 3/3)
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #25 on: April 02, 2020, 02:40:15 pm »
Dankie @Dorsland !

XT 350 STOLEN!!!!
DR650SE 2006 Ek en die Dominee gaan orals!

Let me know if youre ever in Madagascar.
Die paaie is lank, wild en woes!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #26 on: April 02, 2020, 02:40:55 pm »
Ha!  I looked on all the pix and found the names of the rest of my riding companions:

fltr: Mary-Ann (USA), Katherine (Germany), Barbara (Switserland), broken collar bone David (England), Dorothee (Germany), Elke (Germany), Alfred (Ireland), Heidi (Germany), Frederick (one of Reit Safari staff), Francis (Ireland, Alfred's wife). I'm sort of hidden behind one of the guys.
« Last Edit: April 02, 2020, 03:07:52 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #27 on: April 02, 2020, 02:44:25 pm »
Baie dankie vir die deel, Dorsland.   :thumleft: 

As ek mag gaan ek gou 'n baie kort storie vertel met ons kennismaking met die perde.

Ek neem aan dis perde en nie perdekrag nie Oom Vis?  Jy is baie welkom, ons gesels mos lekker hier.  Niks bouncers by dié klub nie  :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline 4 Kays

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,362
  • Thanked: 12 times
  • Live your life - you only have one to live !!
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #28 on: April 02, 2020, 02:49:05 pm »
Dorsland, jy mag maar stories skryf  :thumleft:

Laat my terugdink aan die dae toe ek uithouritte gery het  :drif:

Groete aan Christa
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dustbiter

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #29 on: April 02, 2020, 02:52:05 pm »
Thanks for sharing this Dorsland - that must have been an epic trip - the photos are great and I am sure bring back many happy memories for you!
 :thumleft: :thumleft:
Bikeless at present
Previously: 1973 Honda SS50 - Port Elizabeth
                  1979 BMW R65 - East London
                   1996 BMW R1100GS - Grahamstown
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #30 on: April 02, 2020, 02:53:14 pm »
Dankie my vreemdeling maat.  Jy moet kom vertel oor jou uithourit dae. Hoe lyk dit in Lesotho?
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #31 on: April 02, 2020, 02:55:40 pm »
Thanks for sharing this Dorsland - that must have been an epic trip - the photos are great and I am sure bring back many happy memories for you!
 :thumleft: :thumleft:

Thanks, 2 outstanding highlights of my life have been this trip and a dogsledding trip I did in Alaska @Dustbiter.  Both epic and memories I will cherish forever.  If you are young, screw life for a while and go do what your heart longs for.  Life is a blink of an eye. Truly.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,604
  • Thanked: 556 times
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #32 on: April 02, 2020, 03:11:17 pm »
2005 doen ek en vroulief ‘n Nam trippie.  Die dogter wat sopas teruggekom het van Engeland en haar verloofde is saam met hulle eie voertuig.  Ons het eers die Ooste van Nam gedoen, op tot die Angola grens en toe weer die Weste kant af deur Kaokoland/Damaraland.
 
Van Swakop is ons oppad Solitaire toe.  Ons kom die Kuiseb Canyon af en sien die trok en voertuig met die klomp perde in die rivier. 
Toe ons hulle nader, stop so ouerige vrou (ek weet nie of dit dieselfde Waldi is waarvan jy praat nie, sy is wel Duits) en vra as ons perde op die pad voorentoe kry of ons net voor hulle kan ry en probeer stop.  Drie perde het blykbaar ge-awol.  Sy en so mooi ander jong dame was reeds op hulle perde en oppad om die wegloop perde te gaan soek. 

Ons maak toe so en omtrent so 8km verder kry ons toe die 3 perde.  Hulle drafstap te lekker die pad af.  Ek kry hulle toe gestop en ons klim uit.  Gelukkig was die perde redelik mak en ons kon hulle houvas sonder enige probleme. 

So ruk later toe kom daai twee cowboy dames aangeja.  Daai Duiste antie was dik de duiwel in, ons kry so vinnige dankie se en sy skreeu op daai perde en hulle is terug rivier toe. 

Wou net graag die met jou deel.  Dit lyk my hulle is nog steeds besig met hulle toere met die perde. 
Darem klein wereld as ‘n mens so terug dink. 

Jou foto wys die Kuisebrivier doer onder, dis waar hulle kamp was.

2  Die Kuiseb Canyon is hier onder
3.  Hulle kamp
4 en 5  Die weghol perde
6.  Die twee ruiters
7.  Hulle is met daai pad terug kamp toe. 
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #33 on: April 02, 2020, 03:25:27 pm »
Ja, dis waaragtig sy daai, die voorste ruiter!  En dieselfde trok en lyk my dieselfde Hilux ook.  Kan jy dit nou oorvertel.  Ja kyk daai vrou kan skuins bebliksemd raak as iets skeefloop.  Ek dink sy was vêrlangs familie van Hitler gewees.  Of dalk net tipies Duits.  :peepwall:

Ek kyk, as jy so 'n klompie dae te perd was en jy moet nog verder ry om te gaan perde bymekaarmaak dan ken ek glo mens kan de donner in raak.  Vra my, ek het al bokke bymekaar gemaak waar hulle kan bly wees ek ry nie 'n geweer altyd saam nie.  :biggrin:

Daai antie in die T-hemp en denim gaan spyt wees as die perd wegruk en daai blou nylon tou om haar vingers hol.  Gaan lekker eina wees.
« Last Edit: April 02, 2020, 07:43:05 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #34 on: April 02, 2020, 03:27:02 pm »
Ek is darem bly om te sien jy het nie "kondisie" verloor nie na al die jare  :peepwall: :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Vis Arend

  • It's not how fast you start, it's how long you endure.
  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-250 Rally
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,604
  • Thanked: 556 times
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #35 on: April 02, 2020, 03:30:54 pm »
Ek is darem bly om te sien jy het nie "kondisie" verloor nie na al die jare  :peepwall: :lol8:

Toe nou, gewonder of jy so oplettend gaan wees.   :lol8: :lol8:
No matter how slow you go, you're still lapping everybody on the the couch
Honda XL125  -  Sold,    Honda XR200R  -  Sold,     Yamaha TT500  -  Sold,     Honda Transalp700  -  Sold,       Yamaha S10 Fast Blue  -  Sold,   Yamaha S10 Slow White  -  Sold,   Honda CRF250 Rally - To be Sold, XR650L - Sold,   Honda CRF250Rally back in the stable,   BMW K1200LT.
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,571
  • Thanked: 1236 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #36 on: April 02, 2020, 03:35:01 pm »
Ag Oom Vis, ek trek net bietjie jou been.  Ons lag gans en al té min deesdae.  :biggrin: :thumleft:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline RrP

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #37 on: April 02, 2020, 03:39:53 pm »
Thank you for the "old" ride !!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Mev Vis Arend

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #38 on: April 02, 2020, 03:41:57 pm »
Ag Oom Vis, ek trek net bietjie jou been.  Ons lag gans en al té min deesdae.  :biggrin: :thumleft:

Nee, jis Johan, jy kan nie aan die man se bene trek nie.  Hulle is so dun soos 'n sprinkaan s'n ..... die goed sal sommer afbreek  :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:
Honda XR250 - Given to daughter.  BMW 1200 GSA met Karretjie  -  Suzuki 125 Scoota with a KTM topbox - sold.  Honda CRF 250 L
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,471
  • Thanked: 1264 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #39 on: April 02, 2020, 03:47:49 pm »
Dis nou lekker memories en vertelgoed om die oumense eendag in Huis Herfsblaar na hul asems te laat snak, veral die ou ooms oor die sweedese nommer waaroor hopeloos te min vertel is!! ;)

Daai hondetrip in Alaska word voor gewag in spanning. ;) :thumleft: :drif:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
The following users thanked this post: Dorsland