Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Go west young man, across the Namib desert  (Read 2380 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #40 on: April 02, 2020, 04:04:30 pm »
Dis nou lekker memories en vertelgoed om die oumense eendag in Huis Herfsblaar na hul asems te laat snak, veral die ou ooms oor die sweedese nommer waaroor hopeloos te min vertel is!! ;)

Daai hondetrip in Alaska word voor gewag in spanning. ;) :thumleft: :drif:

My vrou wil nou ook di fred lees, dalk het ek reeds t veel ges.  As jy nie weer van my hoor nie erf jy die quadfiets @ChrisL - DUSTRIDERS:lol8:
« Last Edit: April 02, 2020, 04:04:56 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #41 on: April 02, 2020, 04:05:43 pm »
Ag Oom Vis, ek trek net bietjie jou been.  Ons lag gans en al t min deesdae.  :biggrin: :thumleft:

Nee, jis Johan, jy kan nie aan die man se bene trek nie.  Hulle is so dun soos 'n sprinkaan s'n ..... die goed sal sommer afbreek  :lol8: :lol8: :lol8: :lol8:

 :imaposer: :imaposer: :imaposer:  Dis van t veel fietsry en t min staptoere
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #42 on: April 02, 2020, 04:06:08 pm »
Dis nou lekker memories en vertelgoed om die oumense eendag in Huis Herfsblaar na hul asems te laat snak, veral die ou ooms oor die sweedese nommer waaroor hopeloos te min vertel is!! ;)

Daai hondetrip in Alaska word voor gewag in spanning. ;) :thumleft: :drif:

My vrou wil nou ook di fred lees, dalk het ek reeds t veel ges.  As jy nie weer van my hoor nie erf jy die quadfiets @ChrisL - DUSTRIDERS:lol8:
Kan ek eerder dibs vat op die John Deere asb!!? ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #43 on: April 02, 2020, 04:07:05 pm »
Hy is joune.  Met sy dienskostes  :biggrin:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Lem

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #44 on: April 02, 2020, 04:54:29 pm »
lyk my daai 1513s was so verdomp stadig, julle het hulle sommer bedags met die perde weggery.  :lol8:

Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Teelhond
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 34,457
  • Thanked: 1258 times
  • ChrisL .. aka...Chris Louw
    • dustriders.co.za
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #45 on: April 02, 2020, 05:25:18 pm »
lyk my daai 1513s was so verdomp stadig, julle het hulle sommer bedags met die perde weggery.  :lol8:
Is daai ou lorries se skuld dat lorriespoed nounog net 80 km/h is, want gelykpad was jy gelukkig om 79 met hulle te sien!! ;) :lol8: ;D
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,962
  • Thanked: 2716 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #46 on: April 02, 2020, 07:23:44 pm »
Wat n aangename verrassing wat jy ons nou hier bring, Dorsland, al is ek nie n perdeman nie is hulle pragtige diere, en verstommend om te sien hoe ver hulle n man kan dra.

Kyk maar na de Wet en Smuts hulle in die Anglo Boere oorlog.

Ek glo Berserker hier op die forum het ook al hierdie trip gedoen te perd.
 

Offline Africamike

  • aka Ventana
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,022
  • Thanked: 50 times
  • De Colores!!
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #47 on: April 02, 2020, 07:37:43 pm »
So lekker to read this....reminds me of the days when my boet and I used to horseride together through the veld in what is now the northern suburbs of Johannesburg.....when William Nicol Dr was a dirt road and anything north of Parkmore was rural......
Rom 1:16
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #48 on: April 02, 2020, 07:45:11 pm »
Dis nou lekker memories en vertelgoed om die oumense eendag in Huis Herfsblaar na hul asems te laat snak, veral die ou ooms oor die sweedese nommer waaroor hopeloos te min vertel is!! ;)

Daai hondetrip in Alaska word voor gewag in spanning. ;) :thumleft: :drif:

Hulle sal maar hier oppie plaas moet kom luister Chris, ek gaan norramoer ouetehuis toe nie.  Meeste het my ook reeds belet om daar te kom aansoek doen. :lol8:
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #49 on: April 02, 2020, 07:50:09 pm »
So lekker to read this....reminds me of the days when my boet and I used to horseride together through the veld in what is now the northern suburbs of Johannesburg.....when William Nicol Dr was a dirt road and anything north of Parkmore was rural......

I'm glad you enjoyed it @Ventana. It is scary how built up places become without us even noticing it.  I had a girlfriend at one time around 1981, '82, her folks owned a small farm out past Honeydew, think the area is called Nooitgedacht.  It is now right alongside the N14 (old R28) highway.  I used to enjoy visiting her there as the drive was "out in the country". Last time I was in that area there were a few squatter camps, mini factories, businesses and whatnot.

Sad really.   :-\
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #50 on: April 02, 2020, 07:53:35 pm »
Wat n aangename verrassing wat jy ons nou hier bring, Dorsland, al is ek nie n perdeman nie is hulle pragtige diere, en verstommend om te sien hoe ver hulle n man kan dra.

Kyk maar na de Wet en Smuts hulle in die Anglo Boere oorlog.

Ek glo Berserker hier op die forum het ook al hierdie trip gedoen te perd.

Dis waaragtig so Dan.  Ek glo jy het al Reitz se boek "Adrift on the Open Veld" gelees.  Daai perde het vanuit die Vrystaat tot by Malmesbury in die see in gery.  En weer terug.  Ongeblerrielooflik!  Die Ingilse kon destyds nie glo hoe taai die Boere se perde was nie en met hoe min hulle kon klaarkom.  My groot oupa was 'n perdeboer in die Colesbergdistrik gewees, plaas Springfontein.  Ingilse het al sy perde opgekommandeer.
« Last Edit: April 02, 2020, 07:53:56 pm by Dorsland »
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #51 on: April 02, 2020, 07:54:56 pm »
Ping @Beserker Come tell us your story
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Kamanya

  • Global Moderator
  • Grey hound
  • ***
  • Bike: KTM 950 Adventure S
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,640
  • Thanked: 744 times
  • Andrew to everyone
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #52 on: April 02, 2020, 07:59:34 pm »
Wow!

That's sooo cool.

Thanks for posting it!
Somedays, life's like a middlemannetjie.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,420
  • Thanked: 847 times
  • Ri Bikermouse
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #53 on: April 02, 2020, 10:54:51 pm »
In 'n vorige lewe trou ek met 'n man met 2 kinders. Die meisietjie van 14 is pragtig, fyn soos 'n vinkie, groot blou o en 'n groot, groot liefde vir perde. Ek besnuffel die internet en vind uit dat daar Kaapse Ryperde aangehou word by die Voortrekker Monument. Ons begin daar te ry wanneer sy elke tweede naweek by ons kuier. Ons leer hulle ook so ry met die een hand, draai met die teuels teen die nek eerder as om te ruk in die bek. 

Die Kaapse Ryperd is soos jy die Boerperd beskryf, klein gebou maar ongelooflike groot hart. Hulle hoewe is klein en kliphard. Hulle lewe van die veld af en het min byvoeding nodig. Gehard met 'n baie eweredige temperament. Hulle is getel van Boerperd, Basoetopoon en Appalachian, as ek reg onthou. Ek dink die teelplaas was naby die Maluti berge. rens bitter koud, in elk geval.

Ek was nie 'n grootste perdeliefhebber nie want ek het stads groot geword, maar ek het groot agting ontwikkel vir daardie perdjies en is nou nog 'n groot bewonderaar.

Baie dankie vir die deel, @Dorsland  Die patina van die ou kiekies dra by tot die atmosfeer.
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline HB 9

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #54 on: April 03, 2020, 07:39:31 am »
Absoluut awesome Dorsland!

Nostalgie met waardering vir die deel van jou ervarings...  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Naaste wat ek en my dogter kon, was ook maar die Voortrekker Monument se ritte...
Tread lightly
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #55 on: April 03, 2020, 09:00:40 am »
In 'n vorige lewe trou ek met 'n man met 2 kinders. Die meisietjie van 14 is pragtig, fyn soos 'n vinkie, groot blou o en 'n groot, groot liefde vir perde. Ek besnuffel die internet en vind uit dat daar Kaapse Ryperde aangehou word by die Voortrekker Monument. Ons begin daar te ry wanneer sy elke tweede naweek by ons kuier. Ons leer hulle ook so ry met die een hand, draai met die teuels teen die nek eerder as om te ruk in die bek. 

Die Kaapse Ryperd is soos jy die Boerperd beskryf, klein gebou maar ongelooflike groot hart. Hulle hoewe is klein en kliphard. Hulle lewe van die veld af en het min byvoeding nodig. Gehard met 'n baie eweredige temperament. Hulle is getel van Boerperd, Basoetopoon en Appalachian, as ek reg onthou. Ek dink die teelplaas was naby die Maluti berge. rens bitter koud, in elk geval.

Ek was nie 'n grootste perdeliefhebber nie want ek het stads groot geword, maar ek het groot agting ontwikkel vir daardie perdjies en is nou nog 'n groot bewonderaar.

Baie dankie vir die deel, @Dorsland  Die patina van die ou kiekies dra by tot die atmosfeer.

Dankie @Ri, Ek was nie bewus dat hulle perderitte by die Monument doen nie, is dit nogsteeds so?  Dis baie mooi daar op die terrein ook. 

Die geskiedenis van die Boerperd is nogal interessant.  As dit nie was dat 'n kern teelkudde in Lesotho en Oos-Vrystaat berge versteek was nie tydens en na die Anglo Boere Oorlog, was die ras dalk tot niet.  Bietjie leesstof oor hulle geskiedenis as jy dalk belangstel: http://www.saboerperd.com/p2/history/sa-boerperd-breed-history.html
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #56 on: April 03, 2020, 09:01:53 am »
Absoluut awesome Dorsland!

Nostalgie met waardering vir die deel van jou ervarings...  :thumleft: :thumleft: :thumleft:

Naaste wat ek en my dogter kon, was ook maar die Voortrekker Monument se ritte...

Ek moet bieg, ek het self bietjie nostalgies geraak toe ek die kiekies weer uitkrap.  Ek is net spyt die gehalte is so swak.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 
The following users thanked this post: HB 9

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,962
  • Thanked: 2716 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #57 on: April 03, 2020, 10:24:25 am »
Ping @Beserker Come tell us your story

Ja, die ding le net en vrek daar bo in Jonkerhoek......
 

Offline elandsrider

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #58 on: April 03, 2020, 10:32:55 am »
Great rr
Quite an experience
Thanks for sharing
KLR 650, KDX 200, XTZ 750, XL 500
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,557
  • Thanked: 1223 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #59 on: April 03, 2020, 11:12:46 am »
Thanks @elandsrider , it was indeed  :)
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo