Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Go west young man, across the Namib desert  (Read 2369 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Frannarossi

  • Vendor
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,656
  • Thanked: 13 times
  • karoorooster@gmail.com
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #60 on: April 03, 2020, 11:32:48 am »
Wow,dit moes omtrent n ondervinding en n half gewees het! Dankie vir die deel Dorsland :thumleft:
If you don't live on the edge,you take up too much space!!!
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline frankmac

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Singer (all models)
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 2,263
  • Thanked: 230 times
  • You want my what??
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #61 on: April 03, 2020, 01:29:44 pm »
What an experience, DL. As they say, rather a has-been than a never-been.

Prefer horses at a distance. @#$@%&% tended to bite or buck me off as a kid.

 

Offline Bokveld

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #62 on: April 03, 2020, 08:19:09 pm »
   Dankie Dorsland vir die HRR.  Perde mense deel dieselfde bloed.Ek kan my altyd verluister aan my ou vriend Sakkie se perde stories.Wat ook baie interesant is,is die ongelooflike verhouding tussen perde en kinders;veral gestremde kinders.
 
The following users thanked this post: Wolzak

Offline Wolzak

Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #63 on: April 03, 2020, 08:32:29 pm »
My Vrou en my 3 Dogters het Limpopo Kleure in Spring, Dressering en Skou en die Laatste Lam Weskaap Kleure in Dresserig en Skou, Perde doen wondere aan Mense, selfs soos Hardegatte soos ek, het ook die Sout van die Aarde Mense ontmoet by die Skoue.
Current Bikes
KTM 790 R Rally
Harley Davidson Deuce
 

Offline woody1

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 11,538
  • Thanked: 368 times
  • XT1200ZE "Vinnige" Witte
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #64 on: April 03, 2020, 08:36:55 pm »
Sjoe dit was nou n lekker terugblik op n fantastiese ervaring.
Wys jou net JY en NET JY maak die keuses in jou lewe om so iets te doen.

I WOULD RATHER BE AN HONEST ASSHOLE .... THAN A FLIPPEN LIAR !   


Ducati 100cc Mountaineer, Honda 550 K3, Suzuki Gs1000E, Suzuki Gs1000G, Suzuki 1100 Katana, BMW R1100RT, BMW R1150RT,,,,,All gone. Only 2014 ST in the garage at the moment... And Honda XL 600
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,417
  • Thanked: 846 times
  • Ri Bikermouse
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #65 on: April 03, 2020, 08:45:44 pm »
In 'n vorige lewe trou ek met 'n man met 2 kinders. Die meisietjie van 14 is pragtig, fyn soos 'n vinkie, groot blou oŽ en 'n groot, groot liefde vir perde. Ek besnuffel die internet en vind uit dat daar Kaapse Ryperde aangehou word by die Voortrekker Monument. Ons begin daar te ry wanneer sy elke tweede naweek by ons kuier. Ons leer hulle ook so ry met die een hand, draai met die teuels teen die nek eerder as om te ruk in die bek. 

Die Kaapse Ryperd is soos jy die Boerperd beskryf, klein gebou maar ongelooflike groot hart. Hulle hoewe is klein en kliphard. Hulle lewe van die veld af en het min byvoeding nodig. Gehard met 'n baie eweredige temperament. Hulle is geteŽl van Boerperd, Basoetopoon en Appalachian, as ek reg onthou. Ek dink die teelplaas was naby die Maluti berge.  rens bitter koud, in elk geval.

Ek was nie 'n grootste perdeliefhebber nie want ek het stads groot geword, maar ek het groot agting ontwikkel vir daardie perdjies en is nou nog 'n groot bewonderaar.

Baie dankie vir die deel, @Dorsland  Die patina van die ou kiekies dra by tot die atmosfeer.

Dankie @Ri, Ek was nie bewus dat hulle perderitte by die Monument doen nie, is dit nogsteeds so?  Dis baie mooi daar op die terrein ook. 

Die geskiedenis van die Boerperd is nogal interessant.  As dit nie was dat 'n kern teelkudde in Lesotho en Oos-Vrystaat berge versteek was nie tydens en na die Anglo Boere Oorlog, was die ras dalk tot niet.  Bietjie leesstof oor hulle geskiedenis as jy dalk belangstel: http://www.saboerperd.com/p2/history/sa-boerperd-breed-history.html

Dankie, ek sal gaan lees. Die man wat die perde opgelei en die Voortrekker Monument operasie bestuur het toe ons daar was, Eben, was absoluut passievol oor die perdjie en het ons van die geskiedenis vertel. Ek het gedink die Boerperd is 'n heelwat groter perd as die Kaapse Ryperd, en was verbaas toe jy hulle as klein beskryf het. Natuurlik verskil jou "klein" en my "klein" ook 'n bietjie. Kaapse Ryperd is nogal klein, paar se skof was so hoog soos my skouer.

Ek het gou gaan kyk, en inderdaad is die Kaapsy Ryperde nog steeds daar! https://web.facebook.com/notes/voortrekkermonument-natuurreservaatnature-reserve/vakansieprogram-deur-kaapse-ryperd-by-monument/10150222908021555/?_rdc=1&_rdr

Hulle het inderdaad 'n pragtige terrein daar, en die Ryperde ry die koppies plat. Toe ek daar weg is, was hulle van plan om 'n oornagrit aan te bied na die Groenkloof Natuurreservaat. Daar is 'n pad onderdeur die "flyover" wat die twee verbind.

Daar is ook Kaapse Ryperde by Pezula buite Knysna en by Botlierskop naby George.
 

Offline Kobus Myburgh

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,143
  • Thanked: 871 times
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #66 on: April 04, 2020, 06:59:42 am »
Dit was nou voedsel vir die siel so vroeg oggend.  Dankie vir die deel Dorsland.  :thumleft:
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 
The following users thanked this post: Dorsland

Offline McSack

  • Hairy-arsed throttle-slinging
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Free State
  • Posts: 1,665
  • Thanked: 204 times
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #67 on: April 04, 2020, 07:46:34 am »
Man that must've been a trip and a half...thanks for sharing Dors.
The solitude of Nam on the back of a horse - I can only dream.

Hoe verlang ek nou....


Sent from my BV9500 using Tapatalk
« Last Edit: April 04, 2020, 07:47:33 am by McSack »
~ Sometimes you find yourself in the middle of nowhere and sometimes, in the middle of nowhere, you find yourself ~
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Worshond
  • ***
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 27,946
  • Thanked: 2711 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #68 on: April 04, 2020, 09:00:23 am »
@Ri  Ek dink hulle het jou n Shetland ponie gegee en jou vertel dis n regte perd. :pot: :thumleft:
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1215 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #69 on: April 04, 2020, 01:39:11 pm »
What an experience, DL. As they say, rather a has-been than a never-been.

Prefer horses at a distance. @#$@%&% tended to bite or buck me off as a kid.

Very true saying that @frankmac.  There are many things I regret not doing, many I still want to do but I am very grateful for the things I have done.  Often in contravention of the advice I have been given.
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1215 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #70 on: April 04, 2020, 01:44:17 pm »
   Dankie Dorsland vir die HRR.  Perde mense deel dieselfde bloed.Ek kan my altyd verluister aan my ou vriend Sakkie se perde stories.Wat ook baie interesant is,is die ongelooflike verhouding tussen perde en kinders;veral gestremde kinders.

Oom Kallie @Bokveld , as my HRR vir oom uit die sakdu kon lok dan het ek al iets goeds bereik.  Wanneer kom kuier oom weer hier?  Ek is lus vir goeie stories.

Dis baie waar oor die verhouding tussen perde en gestremdes.  Destyds het 'n maat van myne en sy meisie by 'n plek gewerk waar verstandelikgestremde kinders terapie dmv perde ontvang het.  Hy het altyd vertel van die een merrie wat so 'n ou bliksem was as hulle (die terapeute) met haar gaan ry en geroskam het.  Maar sodra 'n gestremde kind in die saal was, was sy soos 'n ou donkie; mak, gematigde temperament, half gevrek.  Dis g'n toeval dat perde se koppe uithak met mense wat vir hulle bang is of mishandel nie en so liefdevol en getrou kan wees met iemand wat hulle goed behandel. 
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline Dorsland

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,550
  • Thanked: 1215 times
  • Opsaal kerels!
    • Patriot Boerbokstoet
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #71 on: April 04, 2020, 01:45:45 pm »
Man that must've been a trip and a half...thanks for sharing Dors.
The solitude of Nam on the back of a horse - I can only dream.

Hoe verlang ek nou....


Sent from my BV9500 using Tapatalk

Ja look, Namibia on its own is heaven.  On a horse, heaven10
Truth is treason in the empire of lies

Tom Luongo
 

Offline JACOVV

  • The Mayor of Mopani
  • Race Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,489
  • Thanked: 101 times
  • East London
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #72 on: April 04, 2020, 03:15:16 pm »
Jo - dis nou 'n ander tipe storie die. 

Ons dogter & kleindogter het begin perd ry hier in OL net voor hul weg is Aus toe.

Dit het wondere vir Zilke (die kleindogter) gedoen.

Baie dankie vd deel.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline Ri

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 4,417
  • Thanked: 846 times
  • Ri Bikermouse
Re: Go west young man, across the Namib desert
« Reply #73 on: April 04, 2020, 08:18:22 pm »
@Ri  Ek dink hulle het jou n Shetland ponie gegee en jou vertel dis n regte perd. :pot: :thumleft:

Neeee hulle was darem nie SO rond nie :imaposer: