0 Members and 1 Guest are viewing this topic.
Quote from: Neo_za on April 11, 2020, 08:03:46 amHet hierdie nou raakgelees op Net, baie interresant https://www.motorcyclenews.com/news/2016/september/whatever-happened-to-british-exhausts/Nou sit en dink......Allspeeds, Micron, Gianelli, Higgspeed, FMF, DG, Bill's pipes, Scalvini, Bud's pipes, DEP, Lomas, Pro-circuit.Dan was daar die SA pype soos Air Age, Scorpio, en daai cheapies, Bosson
Het hierdie nou raakgelees op Net, baie interresant https://www.motorcyclenews.com/news/2016/september/whatever-happened-to-british-exhausts/
Quote from: 2StrokeDan on April 11, 2020, 11:24:38 amQuote from: Neo_za on April 11, 2020, 08:03:46 amHet hierdie nou raakgelees op Net, baie interresant https://www.motorcyclenews.com/news/2016/september/whatever-happened-to-british-exhausts/Nou sit en dink......Allspeeds, Micron, Gianelli, Higgspeed, FMF, DG, Bill's pipes, Scalvini, Bud's pipes, DEP, Lomas, Pro-circuit.Dan was daar die SA pype soos Air Age, Scorpio, en daai cheapies, Bosson Sugaya
Gooi manne gooi, so leer ons almal n bietjie vd golden oldies
Jy sal n NSR250 MC28 moet kry, laaste van Honda se 2T pad bikes
Quote from: sidetrack on April 11, 2020, 01:36:13 pmJy sal n NSR250 MC28 moet kry, laaste van Honda se 2T pad bikesKan nou die MC16 kry, 250.
Quote from: Manic on April 11, 2020, 05:40:08 pmQuote from: sidetrack on April 11, 2020, 01:36:13 pmJy sal n NSR250 MC28 moet kry, laaste van Honda se 2T pad bikesKan nou die MC16 kry, 250.Nee moer Manic waar grawe jy hulle uit ! Ek wil eendag na jou collection kom kyk, dis al die bikes van my jeug daai !
Die Yamaha's is mooi. Maar die NSR's begin nou groei op my. Moer ek dink hulle is amper mooier as die TZR's nou in my oe
Quote from: Manic on April 11, 2020, 07:43:12 pmDie Yamaha's is mooi. Maar die NSR's begin nou groei op my. Moer ek dink hulle is amper mooier as die TZR's nou in my oe Die NSR MC28 is baie mooi!
Quote from: 2StrokeDan on April 12, 2020, 09:04:39 amQuote from: Manic on April 11, 2020, 07:43:12 pmDie Yamaha's is mooi. Maar die NSR's begin nou groei op my. Moer ek dink hulle is amper mooier as die TZR's nou in my oe Die NSR MC28 is baie mooi!Ek gaan moet begin connections in roep hier. Want smaak my die ouens wat hulle het, adverteer nie op Internet nie. Dis als seker word of mouth Jelp asb man jelp
Hier kan jy al die NSR modelle sienhttp://www.nsr250.net/
Weet nie of jy hierdie groep ken nie - Trevor White - Mr Classic Motorcycles. Koop en verkoop. Het al baie two strokes daar gesien adverteer. Pryse gewonntlik premium, maar mens weet nooit.https://www.facebook.com/groups/2046392645582710/permalink/2063552190533422/