Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)  (Read 9189 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier onder lockdown....
« Reply #20 on: April 04, 2020, 06:26:03 pm »
Dankie vd hulp Boere, maar ek moet se, jy is maar n kak invloed op mens se bank balans  >:D  :imaposer:
Wees bly jy het nie met my besigheid gedoen nie want dit sou baie seerder gewees het :peepwall: :peepwall: :peepwall: :peepwall:

Ek hoop nie jy is al by die huis nie! Maak my RD350 klaar asb fok tog  :imaposer:
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #21 on: April 04, 2020, 06:27:45 pm »
Daai is nie n 3VX nie. Vra maar v Boere. Dis net n bodykit. Hy ken die bike, ek wou koop, toe pass ek!!

Hy staan seker al klaar in Boere se plek. :pot:
 

Online sidetrack

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #22 on: April 04, 2020, 06:32:34 pm »
Daai is nie n 3VX nie. Vra maar v Boere. Dis net n bodykit. Hy ken die bike, ek wou koop, toe pass ek!!

Hy staan seker al klaar in Boere se plek. :pot:
Dis interesant, nou weer gekyk en sien die silencers sit ewe hoog wat nie reg is vir daai model nie. Het my geflous
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline BuRP

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #23 on: April 04, 2020, 06:42:51 pm »
Pragtige ding daai  :thumleft:
Ek ken n laaitie wat hom weekliks sal ry vir jou, plus skoonmaak.
Hy het al paar grys hare maar ook n baie veilige parkering vir die ding in sy workshop.
Hy's hierbo in Snorstad.... moet ek hom stuur die 17de om die ding te kom haal?
 :P
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,788
  • Thanked: 63 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #24 on: April 04, 2020, 07:26:46 pm »
Daai is nie n 3VX nie. Vra maar v Boere. Dis net n bodykit. Hy ken die bike, ek wou koop, toe pass ek!!

Hy staan seker al klaar in Boere se plek. :pot:
Dis interesant, nou weer gekyk en sien die silencers sit ewe hoog wat nie reg is vir daai model nie. Het my geflous
Spot on meneer.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #25 on: April 04, 2020, 07:41:52 pm »
Daai is nie n 3VX nie. Vra maar v Boere. Dis net n bodykit. Hy ken die bike, ek wou koop, toe pass ek!!

Hy staan seker al klaar in Boere se plek. :pot:
Dis interesant, nou weer gekyk en sien die silencers sit ewe hoog wat nie reg is vir daai model nie. Het my geflous
Spot on meneer.

Boere, daai bike se "stinger" pype tussen die exhaust reverse cone en silencer, lyk wel of hulle ongelyke lengtes is. Dit lyk tog of dit n V-twin is, al is die silencers nie staggered nie.
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #26 on: April 04, 2020, 07:50:18 pm »
Toe ek eers die skewe pype sien het ek gedog, wat de F gaan hier aan  :imaposer:   :imaposer:
« Last Edit: April 04, 2020, 07:50:44 pm by Manic »
 

Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,788
  • Thanked: 63 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #27 on: April 04, 2020, 08:21:42 pm »
Toe ek eers die skewe pype sien het ek gedog, wat de F gaan hier aan  :imaposer:   :imaposer:
Shit nou moet ek nog die agter fender soek vir die fiets want die vorige dom donner het die reflecter afgesny. :patch: :patch: :patch:
 

Online Sheepman

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #28 on: April 05, 2020, 11:35:51 am »
Congrats bra, lovely little smoker in pristine condition  :thumleft:.....Please, please  dont pimp it though   ;)
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #29 on: April 05, 2020, 12:29:16 pm »
Congrats bra, lovely little smoker in pristine condition  :thumleft:.....Please, please  dont pimp it though   ;)

No no.

Value in these bikes come in stock standard trim! No aftermarket 2 stroke pipes etc.

So the 125 is safe. Only a wash now and then that is all  :biggrin:

Will stand in a air conditioned room, 24/7  :biggrin:
 

Offline Tyre kicker

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #30 on: April 05, 2020, 02:57:19 pm »
Bliksem dit is regtig mooi. :drif:
 :o
Is hulle rebuilds of nogsteeds in hulle oorspronklike nuwe toestand?

Ry hulle self dan word jy sommer weer jonger ook. :biggrin:

Awesome find en koop!! :thumleft:


It's not the years in your life that count,its the LIFE in your years that count.
 

Offline Oubones

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW F650GS / Dakar
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 3,223
  • Thanked: 514 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #31 on: April 05, 2020, 03:02:16 pm »
Dit is nou mooi!
Geluk ou maat!
Ry hom soos gesÍ sodat jy kan jonger voel!
Dakar 650
SR 500
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #32 on: April 05, 2020, 07:02:49 pm »
Dit is nou mooi!
Geluk ou maat!
Ry hom soos gesÍ sodat jy kan jonger voel!

Ek sal maar hier rieng tieng tieng al in die rondte in die kompleks met die rokie agterna  :imaposer:
 

Online Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #33 on: April 05, 2020, 07:05:19 pm »
:ricky:

TZR 125.

Licenced with papers  :biggrin:

Bliksem!!! Dis darem nog n mooi yster daai
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Online Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #34 on: April 05, 2020, 07:11:01 pm »
Die ou by wie ek die 125 vandag gekoop het, hy het twee 250ís ook. Die 3VX altwee.
Die een hierbo is amper klaar gebou, maar dit klink my dis die een wat hy v homself wil hou.
As hy die 2 de een v my gaan bou, klink dit my gaan ek so 8 mnde of langer moet wag.
Die 3VX se parte is hond skaars!!  :'(

Hoop nie jy gaan so lank wag soos met daai corsa bakkie se ombouing nie... LOL!!
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #35 on: April 05, 2020, 07:44:32 pm »
Die ou by wie ek die 125 vandag gekoop het, hy het twee 250ís ook. Die 3VX altwee.
Die een hierbo is amper klaar gebou, maar dit klink my dis die een wat hy v homself wil hou.
As hy die 2 de een v my gaan bou, klink dit my gaan ek so 8 mnde of langer moet wag.
Die 3VX se parte is hond skaars!!  :'(

Hoop nie jy gaan so lank wag soos met daai corsa bakkie se ombouing nie... LOL!!
nee nee. Die keer is dit darem manne met passion wat die goed bou.
 

Online Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #36 on: April 05, 2020, 08:25:18 pm »
Die ou by wie ek die 125 vandag gekoop het, hy het twee 250ís ook. Die 3VX altwee.
Die een hierbo is amper klaar gebou, maar dit klink my dis die een wat hy v homself wil hou.
As hy die 2 de een v my gaan bou, klink dit my gaan ek so 8 mnde of langer moet wag.
Die 3VX se parte is hond skaars!!  :'(

Hoop nie jy gaan so lank wag soos met daai corsa bakkie se ombouing nie... LOL!!
nee nee. Die keer is dit darem manne met passion wat die goed bou.

 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline Matewis

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,048
  • Thanked: 66 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #37 on: April 05, 2020, 09:19:11 pm »
Liewe ouers dis mooi!
ďDonít go where the path my leadÖ  Go instead where there is no path and leave a trailÖĒ ~ Ralph Waldo Emerson
https://kettingsaag.wordpress.com/
https://witvosblog.wordpress.com/
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #38 on: April 07, 2020, 11:42:13 pm »
Het al die parte saam gekry, plus stock exhaust, en n paar extra spares.
Registered and licenced.
Engine runs.

Kort net BAIE BAIE liefde om soos my TZR te lyk  :biggrin:
« Last Edit: April 08, 2020, 12:33:53 am by Manic »
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown....
« Reply #39 on: April 07, 2020, 11:42:54 pm »
Mock up met als in plek...