Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)  (Read 9205 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline sidetrack

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #360 on: May 22, 2020, 12:55:21 pm »
Bikes moet gery word dit is nie kuns soos beeldjies en skilderye nie, ek hou van honest oorspronklike bikes wat goed op gepas is maar nie n garage queen is wat onder n lap staan nie. Lewe is kort ry die ding.

Ek hoor jou.

Maar die vraag is. As jy n 30 jaar oue 2 stroke koop, vir R220k, wil jy hom rerig elke dag en elke naweek ry en km op hom sit?
Ek meen, there will be a day, when its going to be worth R260k. Maar nie as jy 25 000km op hom gesit het al nie.

Catch 22 die...

Ek soek n baie mooi bike om na te kyk. En ek wil hom 1 keer n maand darem deur die dorp gaan jaag dat hy brul ook  :biggrin:
Mens sal nie sommer baie kilos op n race rep 2T sit nie. Verste wat ek ook een gery het was van Groot Brak PE toe. Was nie lekker nie, nie gemaak daarvoor nie. Ook maklik om die speedo drive op daai bikes uit te draai  >:D
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 
Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 552
  • Thanked: 47 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #361 on: May 22, 2020, 03:55:48 pm »
Probeer my RD ten minste een keer n week te ry. Dit hou ons altwee in shape en sorg vir bietjie opwinding.

Party mense beduie my om te stop, chat oor hulle ene van destyds, bewonder die bike se oorspronklike kondisie, en neem selfs fotos en videos. Ander ouens try jou dice (baie ouens in bakkies snaaks genoeg), want hoe kan so n klein bike hulle dan nou so maklik wegry?

As ek op die KLR ry kyk almal net anderpad so hierdie is lekker fun :biggrin:
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #362 on: May 22, 2020, 04:34:28 pm »

:biggrin: :biggrin:  :thumleft: :thumleft:

Ek het Woensdag met die 250 gery in die dorp. Die ouens by die robot druk hooter om te begin chat, party wys sommer ek moet stop  :imaposer:
Nie geweet n 30 jaar oue bike is so populer nie  :imaposer:
 
Online Dux

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #363 on: May 22, 2020, 07:49:58 pm »
I joined a group of mates on a ride to Franschhoek one Sunday , two SOHC CB750ís , a Z900 , GS750 and I was on a Thruxton , not old but it looked the part , these 5 bikes got more attention than all the modern bikes parked up and down the road .
Motoworx
motoworx1@gmail.com
073 232 5389 / 065 967 4661
Unit 6 Viben square
8 Viben Road , Brackenfell
 
Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,342
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #364 on: May 22, 2020, 09:52:10 pm »
I just worked out roughly, at these collector's prices, I have written of a couple of million rand in my youth. :biggrin:
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #365 on: May 22, 2020, 11:05:56 pm »
&t=342s
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #366 on: May 22, 2020, 11:09:02 pm »
3XV 250 soos myne....  :drif:

&t=459s
 
Offline sidetrack

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #367 on: May 23, 2020, 12:03:22 pm »
3MA reverse cylinder sounds good
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #368 on: May 23, 2020, 12:15:56 pm »
3MA reverse cylinder sounds good

Yap  :drif:   :drif:

I only need the 3MA then my Yamaha range is complete  :biggrin:

Leaving the RZ500 for last. Cant find any, but one day is one day it will pop up  :biggrin:   :biggrin:
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #369 on: Yesterday at 12:44:27 pm »
1986 model.
Met spare keys.
Never been touched.
Factory tyres nog op.
Stock standard.
 
Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 552
  • Thanked: 47 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #370 on: Yesterday at 04:03:45 pm »
Stunning :thumleft:
 
Offline SmuGS

  • A very quiet
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 3,268
  • Thanked: 56 times
  • Only 99 130 km. Nearly there...
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #371 on: Yesterday at 04:34:40 pm »
Mooi man Manic. Daai haas is seker in sy noppies met al die bikes om hom.. :imaposer: :thumleft:
Nee wat vlekkelose ek kuier op my lekkerste tussen die rokers,dronkgatte,vloekers,hoere en ander sondaars  :imaposer:
R1150gs,  KLE 500, XT660R.
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #372 on: Yesterday at 04:36:19 pm »
TZR 50 ook afgelaai vandag  :biggrin:
 
Online ChrisL - DUSTRIDERS

  • Forum Vendor
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 30,315
  • Thanked: 574 times
    • dustriders.co.za
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #373 on: Yesterday at 04:58:02 pm »
Mooi man Manic. Daai haas is seker in sy noppies met al die bikes om hom.. :imaposer: :thumleft:
Dis lewendige aas vir die worshonne!! ;) :lol8:
MOTORCYCLE ACCESSORIES RETAILER
info@dustriders.co.za
ENDURISTAN SOFTLUGGAGE IMPORTER
www.dustriders.co.za
 
Offline Sheepman

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #374 on: Yesterday at 04:58:20 pm »
TZR 50 ook afgelaai vandag  :biggrin:

That little TZR looks just great  :thumleft:
 
The following users thanked this post: Manic

Online DSRider.SA

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #375 on: Yesterday at 05:01:15 pm »
 :drif: :drif: :drif: :drif:
 
Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #376 on: Yesterday at 05:14:15 pm »
Daai Suzuki maak n moerse 5hp.......  :imaposer:

Wonder of ek met my dikgat teen bult by kompleks gaan uitkom  :imaposer:
 
Offline HB 9

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #377 on: Today at 06:08:28 am »
Baie geluk met al die bikes wat tuis kom na al jou gesoek!

 Dit sal 'n awesome groep bikes wees!  :thumleft: :thumleft: :thumleft:
Tread lightly
 
The following users thanked this post: Manic