Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)  (Read 9191 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #60 on: April 09, 2020, 04:29:11 pm »
Besig nou met n deal op twee SPOTLESS bikes. Hou maar duim vas  :biggrin:
 

Online sidetrack

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #61 on: April 09, 2020, 05:05:12 pm »
Daar is nog baie mooies in Japan, probleem as ek so vinnig convert is dit R250 000 vir n NSR bv. Kan dit reg wees ?

« Last Edit: April 09, 2020, 05:07:50 pm by sidetrack »
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #62 on: April 09, 2020, 06:45:14 pm »
Sover ek gehoor het, en ek kan dalk verkeerd wees.
As jy nou so 2 stroke Import, mag jy hom nie registreer om op die pad te ry nie?

Sal nie mind om n RZ500R V4 te import nie 8)
Daar nog baie oorsee.
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #63 on: April 09, 2020, 06:47:28 pm »
Sover ek gehoor het, en ek kan dalk verkeerd wees.
As jy nou so 2 stroke Import, mag jy hom nie registreer om op die pad te ry nie?

Sal nie mind om n RZ500R V4 te import nie 8)
Daar nog baie oorsee.

Jy kan ook rondkyk vir n TZ750.
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #64 on: April 09, 2020, 06:49:08 pm »
Baie mooi NSR400 2 stroke gesien.
Maar yoh, moerse prys.
 :'(
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #65 on: April 09, 2020, 06:49:36 pm »
Sover ek gehoor het, en ek kan dalk verkeerd wees.
As jy nou so 2 stroke Import, mag jy hom nie registreer om op die pad te ry nie?

Sal nie mind om n RZ500R V4 te import nie 8)
Daar nog baie oorsee.

Jy kan ook rondkyk vir n TZ750.

Maak so  8)
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #66 on: April 09, 2020, 07:02:51 pm »
Sover ek gehoor het, en ek kan dalk verkeerd wees.
As jy nou so 2 stroke Import, mag jy hom nie registreer om op die pad te ry nie?

Sal nie mind om n RZ500R V4 te import nie 8)
Daar nog baie oorsee.

Jy kan ook rondkyk vir n TZ750.

Maak so  8)

Of n mooi oorspronklike H2 750.
 

Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,710
  • Thanked: 353 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #67 on: April 09, 2020, 07:19:17 pm »
Nie op jou kortlys nie, maar die een is hier by ons.  Het laas jaar met die eienaar gepraat. 

Hy is nog oorspronklik met iets soos 20,000km op.  Hy sal verkoop vir die regte prys, maar die bedrag het my oŽ laat water.




Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #68 on: April 09, 2020, 07:37:42 pm »
Of daai Suzuki GT380 daar agter die RD :eek7:
 
The following users thanked this post: Sabre

Online Kobus Myburgh

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,710
  • Thanked: 353 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #69 on: April 09, 2020, 07:41:34 pm »
Of daai Suzuki GT380 daar agter die RD :eek7:



Sent from my iPhone using Tapatalk
"If you have men who will only come if they know there is a good road, I don't want them.  I want men who will come if there is no road at all."

-David Livingstone-
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #70 on: April 09, 2020, 07:45:13 pm »
 :eek7: :eek7: :eek7:

I would love that 380.
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #71 on: April 09, 2020, 08:02:28 pm »
Nie op jou kortlys nie, maar die een is hier by ons.  Het laas jaar met die eienaar gepraat. 

Hy is nog oorspronklik met iets soos 20,000km op.  Hy sal verkoop vir die regte prys, maar die bedrag het my oŽ laat water.




Sent from my iPhone using Tapatalk

PM gestuur  :thumleft:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #72 on: April 09, 2020, 10:33:47 pm »
 

Offline Sabre

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #73 on: April 09, 2020, 11:15:00 pm »
:eek7: :eek7: :eek7:

I would love that 380.
And so would I  :drif:
"Riding a motorcycle is technology's closest equivalent to being a cowboy. Our modern horse has two wheels instead of four, but it's nervous system is appropriately rated in horsepower" Robert Edison Fulton jr. From his book "One Man Caravan"

Kawasaki 650 Klein Land Rover
BMW 1150 Groot Seun
 

Online Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #74 on: April 10, 2020, 11:04:34 am »
Baie mooi NSR400 2 stroke gesien.
Maar yoh, moerse prys.
 :'(

Wil nou nie jou fred hi jack nie, maar wat dink jy van die VFR400 NC30's??
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #75 on: April 10, 2020, 11:15:33 am »
:eek7: :eek7: :eek7:

I would love that 380.

Koop  8)

As ek baie geld gehad het, sou ek seker, maar wat die mense soek vir hulle is nogal kwaai.

Die goeie "beleggings" is almal weg, daai 250's wat so gestyg het van R20 000 na R80 000 in 2 jaar. :ricky:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #76 on: April 10, 2020, 11:27:23 am »
Baie mooi NSR400 2 stroke gesien.
Maar yoh, moerse prys.
 :'(

Wil nou nie jou fred hi jack nie, maar wat dink jy van die VFR400 NC30's??

Nee kyk ek leer ook maar hier soos ek gaan.
Wat ek wel weet, is die 2 strokes van daai era het klaar legend tax geslaan en word net duurder. So dis wise om hulle heel eerste nou in die hande te try kry.

Die VFR400 bikes en so aan sal ook klim, eventually, maar nie nou rerig nie. Maar dit sal n wise move wees om hulle ook te begin kan koop as mens kan. As ek alreeds al die 2 strokes het, sou ek.

Maar check, nou wil jy al die Yamaha's he,125, 250, 350 en hoennertanne 500, en Al die Hondas, en Al die Suzukis, Dan die Aprilia en op. So net om dit  te try koop, kyk jy alklaar na ver oor die 10 bikes  >:D
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #77 on: April 10, 2020, 11:44:43 am »
:eek7: :eek7: :eek7:

I would love that 380.

Koop  8)

As ek baie geld gehad het, sou ek seker, maar wat die mense soek vir hulle is nogal kwaai.

Die goeie "beleggings" is almal weg, daai 250's wat so gestyg het van R20 000 na R80 000 in 2 jaar. :ricky:

Wag tot jy hoor wat kos n nut and bolt resto RD 350, dit sal jou eers rede gee om te huil....  :laughing4:
 

Online Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #78 on: April 10, 2020, 12:08:03 pm »
Baie mooi NSR400 2 stroke gesien.
Maar yoh, moerse prys.
 :'(

Wil nou nie jou fred hi jack nie, maar wat dink jy van die VFR400 NC30's??

Nee kyk ek leer ook maar hier soos ek gaan.
Wat ek wel weet, is die 2 strokes van daai era het klaar legend tax geslaan en word net duurder. So dis wise om hulle heel eerste nou in die hande te try kry.

Die VFR400 bikes en so aan sal ook klim, eventually, maar nie nou rerig nie. Maar dit sal n wise move wees om hulle ook te begin kan koop as mens kan. As ek alreeds al die 2 strokes het, sou ek.

Maar check, nou wil jy al die Yamaha's he,125, 250, 350 en hoennertanne 500, en Al die Hondas, en Al die Suzukis, Dan die Aprilia en op. So net om dit  te try koop, kyk jy alklaar na ver oor die 10 bikes  >:D

Hahahaha, ek stem saam.  Sal darem nice wees om so 'n mooi collection te he.  Tyd en geld is die groot ding op die einde van die dag...
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 

Offline RobD

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #79 on: April 10, 2020, 02:31:51 pm »
For those on Instagram, follow iconicmotorbikes, they have such beautiful bikes for sale and a serious inventory of real classics....

2 X NR750
RC30
Zero mile desmosedici
etc etc....