Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)  (Read 9194 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #80 on: April 10, 2020, 04:26:32 pm »
Boksies wat nou getick is hier by my  :biggrin:

TZR 125 check.(resto complete)
TZR 250 3XV check.(resto complete, awaiting updated pics)
TZR 250 3XV check. (needs rebuild)
TZR 250 3MA check.(busy with build)
RD350 YPVS check. (resto complete)
Suzuki 125 check.(needs rebuild)

So the hunt continues  :biggrin:
« Last Edit: April 10, 2020, 04:50:08 pm by Manic »
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #81 on: April 10, 2020, 04:39:45 pm »
For those on Instagram, follow iconicmotorbikes, they have such beautiful bikes for sale and a serious inventory of real classics....

2 X NR750
RC30
Zero mile desmosedici
etc etc....

But do they have 2strokes..........?
 

Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 552
  • Thanked: 47 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #82 on: April 10, 2020, 05:03:42 pm »
Baie geluk, great versameling.

Jou RD is nog nie klaar nie......kort die oorspronklike pype >:D
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #83 on: April 10, 2020, 06:29:11 pm »
Baie geluk, great versameling.

Jou RD is nog nie klaar nie......kort die oorspronklike pype >:D

Besig nog met final touches, byt vas man  :biggrin:
 

Online Crankshaft

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 552
  • Thanked: 28 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #84 on: April 10, 2020, 07:04:11 pm »
Baie geluk, great versameling.

Jou RD is nog nie klaar nie......kort die oorspronklike pype >:D

Besig nog met final touches, byt vas man  :biggrin:

Nee fok Manic man.... jy maak die res van ons erg jaloers man... :deal:
KDX 200, YFZ 450, YZ 250F, YZ 450F, WR 450F, R1200GS LC, R1200GS ADV LC, 2nd R1200GS ADV LC
Current: WR 450F & KTM 1290 Sup Adv R
 
The following users thanked this post: Manic

Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 552
  • Thanked: 47 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #85 on: April 10, 2020, 07:19:20 pm »
Baie geluk, great versameling.

Jou RD is nog nie klaar nie......kort die oorspronklike pype >:D

Besig nog met final touches, byt vas man  :biggrin:
:biggrin: :thumleft:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #86 on: April 10, 2020, 11:12:37 pm »
Baie geluk, great versameling.

Jou RD is nog nie klaar nie......kort die oorspronklike pype >:D

Besluit gaan pype vir eers op hou.
Hulle is die busineeeees vir nou :biggrin:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #87 on: April 10, 2020, 11:14:34 pm »
Wie weet waar kan ek n Suzuki GSXR 50(gag) asook n Yamaha YSR 50 kry? Groot asb.

Dead or alive  :drif:
 

Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 552
  • Thanked: 47 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #88 on: April 11, 2020, 07:49:33 am »
Baie geluk, great versameling.

Jou RD is nog nie klaar nie......kort die oorspronklike pype >:D

Besluit gaan pype vir eers op hou.
Hulle is die busineeeees vir nou :biggrin:
Met n stel Micron's is jy ge-wax :thumleft: Was gemaak in Engeland way back as ek reg onthou, great kwaliteit, en was die pyp wat baie (meeste?) ge-fit was op RD's as upgrade, so ek dink dit word wyd aanvaar as passend by die fiets sonder om sy waarde negatief the beinvloed.

As dit plaaslike Bosson's was dan was dit n ander saak.Dit is wat myne opgehad het toe ek hom gekry het. Ek het hoog en laag gesoek vir oorspronklike pype (daai kenmerkende geluid van my jeug wat ek nagejaag het :biggrin:) en uiteindelik n stel gekry wat van n fiets afgehaal was wat sowat 7000km's gedoen het, in bubble wrap toegedraai was en vir baie jare gestoor was.

Om te se dat dit n fortuin gekos het is n "understatement", maar toe ek die bike die eerste keer start na rebuild was dit die moeite werd :biggrin:

Blykbaar klink die Microns en ander soos Allspeed's great op RD's maar ek het nog nie self gehoor nie.

 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #89 on: April 11, 2020, 07:54:25 am »
Daar was op n stadium meer as 20 vervaardigers van kwaliteit pype vir die RD spesifiek, omdat hulle so gewild was.
 

Offline Neo_za

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Gauteng
  • Posts: 552
  • Thanked: 47 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #90 on: April 11, 2020, 08:03:46 am »
 
The following users thanked this post: Manic

Offline HB 9

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #91 on: April 11, 2020, 08:24:12 am »
Baie geluk Manic, ek het nou al die posts gelees.

Leef jou passie - maar ek dink jy werk aan 'n groter plan  :thumleft:

Jou voertuie gaan binnekort buite staan  :deal:
Tread lightly
 
The following users thanked this post: Manic

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #92 on: April 11, 2020, 10:00:59 am »
Baie geluk Manic, ek het nou al die posts gelees.

Leef jou passie - maar ek dink jy werk aan 'n groter plan  :thumleft:

Jou voertuie gaan binnekort buite staan  :deal:

Ek het n 100sq entertaiment area binne in die huis met baaaaie spasie nog oop..
Nie n manier wat die okies in die garage gaan staan nie.
Moet nog net by die vrou verby kom met die idee  :imaposer:
Sy my klaar vertel dis net tappit mense wat bikes binne in die huis park  >:D Ek verskil natuurlik van haar  :pot:
 
The following users thanked this post: HB 9

Offline sidetrack

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #93 on: April 11, 2020, 10:09:47 am »
Baie geluk Manic, ek het nou al die posts gelees.

Leef jou passie - maar ek dink jy werk aan 'n groter plan  :thumleft:

Jou voertuie gaan binnekort buite staan  :deal:

Ek het n 100sq entertaiment area binne in die huis met baaaaie spasie nog oop..
Nie n manier wat die okies in die garage gaan staan nie.
Moet nog net by die vrou verby kom met die idee  :imaposer:
Sy my klaar vertel dis net tappit mense wat bikes binne in die huis park  >:D Ek verskil natuurlik van haar  :pot:
Neo se RD het in sy sitkamer gestaan en ek kan bevestig hy is nie n tappit nie  :deal:
Little by little, one travels far

J.R.R Tolkien
Ride reports :
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=134175.0 Penge's pass and the Old Forest http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=9421.0 - Orange Atlantic adventure http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=7514.0 - 805 km day trip http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=20260.0 - East Cape Bash http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=70199.0 - Two KTM thumpers head north
 

Online DirtRebell

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,284
  • Thanked: 87 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #94 on: April 11, 2020, 10:47:05 am »
Ek het my swaer in Somerset Wes gevra of hy nie dalk sy NSR250 wil verkoop nie.

Hy het net gelag hoor.
 

Offline BuRP

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #95 on: April 11, 2020, 11:14:39 am »
Sy my klaar vertel dis net tappit mense wat bikes binne in die huis park

Jinne man, vertel haar 2smokes het glad nie tappits nie!
 :P
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #96 on: April 11, 2020, 11:19:17 am »
Sy my klaar vertel dis net tappit mense wat bikes binne in die huis park

Jinne man, vertel haar 2smokes het glad nie tappits nie!
 :P

 :imaposer: Ja, stuur haar sommer skool toe.......
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 23,341
  • Thanked: 1377 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #97 on: April 11, 2020, 11:24:38 am »
Het hierdie nou raakgelees op Net, baie interresant

https://www.motorcyclenews.com/news/2016/september/whatever-happened-to-british-exhausts/

Nou sit en dink......Allspeeds, Micron, Gianelli, Higgspeed, FMF, DG, Bill's pipes, Scalvini, Bud's pipes, DEP, Lomas, Pro-circuit.

Dan was daar die SA pype soos Air Age, Scorpio, en daai cheapies, Bosson :patch:
 

Offline Manic

  • Little Fat Guy
  • Vendors
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: KTM 790 Adventure R
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 17,956
  • Thanked: 330 times
Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #98 on: April 11, 2020, 11:35:24 am »
Ek het my swaer in Somerset Wes gevra of hy nie dalk sy NSR250 wil verkoop nie.

Hy het net gelag hoor.

Was gister by n ou wat n beaut van n NSR250 het, toe ek hom vra wat is die prys, toe kry ek ook net so moerse diep lag dis al  >:D
 

Online DSRider.SA

Re: Nou hoe kry ek hom hier met lockdown.(updated)
« Reply #99 on: April 11, 2020, 11:55:14 am »
Sy my klaar vertel dis net tappit mense wat bikes binne in die huis park

Jinne man, vertel haar 2smokes het glad nie tappits nie!
 :P

 :imaposer: Ja, stuur haar sommer skool toe.......

Begin na haar verwys as jou eerste vrou...
 
The following users thanked this post: Boerbok