Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: A trip around Lesotho with a car without wheels, wedding ring and double bed  (Read 797 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,286
  • Thanked: 62 times
  • East London
Magtig oom Jaco, mooi RR soos net oom hom kan vertel, soveel mooi plekke wat ek net deur oom se storie en fotos beleef...
Nog altyd gedink oom loop saam oom se skelmpie die dat oom nie ring dra nie...

Sent from my I3312 using Tapatalk

Hey - ek watch jou  :deal: :deal:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,286
  • Thanked: 62 times
  • East London
Dankie Jaco. Mooi storie en foto's. ons wag vir die volgende een!!!

Ek dink die inperking het my verlof en planne deurmekaar gegooi - maar ek nog so 'n dag trippie wat ek kan post.....   :biggrin:
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline JMOL

  • The Mayor of Mopani
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 4,286
  • Thanked: 62 times
  • East London
Lekker Jmol,  bly om te sien julle het die trip geniet.

Net vir interesantheid,  die eienaars van Khoso lodge waar julle gebly het (naby Underburg) het ook 'n lodge (Thamathu Lodge) naby Sehelabathebe nationale park. Dit is so 10km verder noord van waar julle gebly het .

Die Driekloof dam is die suidelike gedeelte van die Sterkfontein dam en die twee word geskei deur 'n sement wal.
Die Driekloof gedeelte word gebruik om hidro elektriese krag op te wek wanneer water van die Driekloofdam na die Kilburn dam vloei. Dit word gedoen gedurende die tydperk wanneer daar 'n hoe aanvraag vir elekrisiteit is. Die water word dan weer gedurende lae aanvraag terug gepomp na die Driekloof dam. Dit is dan ook die rede hoekom die Driekloof dam se water modder bruin is in vergelyking met die skoon blou water van die Sterkfontein dam

Baie interesante inligting hier:    https://www.triposo.com/poi/T__802161e455be
https://commons.wikimedia.org/wiki/File:Drakensberg_Pumped_Storage.svg

Dankie Losper - mens is nooit te oud om te leer nie.  Ek en Milly was Desember daar verby en ek kan haar darem nou die waarheid vertel.  Dis opmerklik hoe die kleur verskil tussen die 2 damme.
Life is hard - even harder if you are stupid.
 

Offline XT JOE

lekker gelees, dankie. :thumleft:

Potholes 9600 km :lol8:

Ek wonder nou nog waar hul aan daardie bord gekom het.  Miskien was dit toe daar nog 'n pad Kairo toe was.  :biggrin:

Ja nee wragtig, nice read thanks
When life gets to hard to stand. kneel
 
The following users thanked this post: JMOL

Offline Ventana

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Gauteng
  • Posts: 852
  • Thanked: 21 times
  • De Colores!!
Lekker RR.....thanks - stunning pictures, even in winter colours....
"Never look down on anyone, unless you're helping them up"
 

Offline spoedvark

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 6,174
  • Thanked: 14 times
Lekker on saam te ry deur die foto's en storie!


SPOED  :snorting:
Go Big!
or
Go Home!!!!
Previous bikes:
Yamaha XS 400 Special Kawasaki ZX 10 Yamaha XT 550 BMW 650 GS BMW 1200 GS KEEP THE RUBBER DUSTY!!!!