« Reply #34 on: April 16, 2020, 10:38:20 am »
Nog 'n voordeel van die TPI fietse. Nie meer 1000e threads op die offroad forums oor hoeveel om te mix nie
Ek wou myne inloop deur baiebaie min olie in die eerste tenk petrol te gooi, dus met n flouou premix sodat die eintlike mengsel wat ryker sou wees.
Vertel die agent my "MoeNIE dit doen nie! Dit is glad nie nodig nie, dis selfs sleg vir die enjin - en moet nooit nie, want dit sal die injectors clog, pasop!"
Die enjin het klaar biki geloop by die fabriek, oopkeel selfs.
So daar het jy dit, so much for my good intentions.


Logged
Sparta MC50, 46 other 50cc's, Garelli Tiger Cross, Jawa 250, Kreidler RS (plated), Kawasaki S1 250/3, S2 350/3, H1 500/3, H2 750/3, Suzuki GT380/3 - 10 year gap - KDX200, BMW 1150GS Adventure, Honda CBR600RR, Honda XR650R 2007 & 2003, Honda CRF230, Yamaha BWS100, BMW F800GS Adventure, Husqvarna 701 Enduro 2018, KTM 790 Adv R 2019, KTM 2020 XC-W TPI 300 Six Days, KTM 2014 500 EXC-W Six Days, KTM 790 Adv R Rally 2020, KTM 890 Adv R Rally 2021