Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Riding Saturday  (Read 566 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Blikkies1

Riding Saturday
« on: April 16, 2020, 10:48:41 pm »
Fuck this, I'm used to riding 144km a day, I've been sneaking 5km rides here and there, Saturday I ride dirt toward Ceres and back, locals wear your masks just in case i come within 20km of you unless you want to share my 5l travel pineapple beer. Ps Tgg :imaposer:
It's the end of the road as we know it and I feel fine.
 
Offline eberhard

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Moto Guzzi (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,284
  • Thanked: 507 times
  • Time takes a cigarette...
Re: Riding Saturday
« Reply #1 on: April 17, 2020, 07:03:14 am »
Just make sure that you wear gloves.  :thumleft:
eberhard
Agostini 1000
R90S
R80/7
R75/5 Big Boy 150 Vuka 110
 
Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,550
  • Thanked: 209 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Riding Saturday
« Reply #2 on: April 17, 2020, 07:12:59 am »
Hier was nou 2 positiewe gevalle in Ceres en een sterfte in Tulbagh die laaste 3 dae .  Selfs die polisie is nou meer aktief met rondry en mense aanpraat, Wees maar versigtig vir padblok in Ceres pas
2006 Hp2 # 882 #1555 #1784 - 2008 R1200 GSA -  2009 R1200 S - 1998 R1200 C - 2020 RnineT Pure
2012 TW200
My eertse foutjie KTM RC8 en toe nog n 525 ook
Project Bikes - 2003 Yamaha 350 Banshee SE - 2006 Yamaha 200 Blaster SE - TW200
As ek nie gister gedoen wat ek gedoen het nie, het ek nie vandag geweet wat ek weet(en ek weet nog steeds nie wat ek doen)
 
Offline Ri

Re: Riding Saturday
« Reply #3 on: April 17, 2020, 11:49:08 pm »
Hier was nou 2 positiewe gevalle in Ceres en een sterfte in Tulbagh die laaste 3 dae .  Selfs die polisie is nou meer aktief met rondry en mense aanpraat, Wees maar versigtig vir padblok in Ceres pas

Blikskottel, en ek wou nou juis vir @Blikkies1 vra om vir my chili bites saam te bring :-\
 
Online threeper

Re: Riding Saturday
« Reply #4 on: April 18, 2020, 06:47:25 am »
Enjoy it, been riding every single day and love it
 
Offline VaalBaas

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS HP2
    Location: Western Cape
  • Posts: 6,550
  • Thanked: 209 times
  • Sogenaamde Vleismeester
Re: Riding Saturday
« Reply #5 on: April 18, 2020, 07:39:05 am »
Hier was nou 2 positiewe gevalle in Ceres en een sterfte in Tulbagh die laaste 3 dae .  Selfs die polisie is nou meer aktief met rondry en mense aanpraat, Wees maar versigtig vir padblok in Ceres pas

Blikskottel, en ek wou nou juis vir @Blikkies1 vra om vir my chili bites saam te bring :-\

Van hier af aan is daar maar min grondpad Ceres toe, so jy kan maar hier kom draai en vir Ri proviant optel :lol8: :thumleft: