« Reply #605 on: January 28, 2014, 08:55:00 pm »
Lente in die Klein Karoo
Ek hou van die wye kontras, pragtige kleure
Dankie Frankmac - Ons is gelukkig om in 'n pragtige plek te bly. Die plantegroei in die klein karoo is baie divers and die verskillende skakerings selfs net van die groen veld maak dit maklik om mooi fotos te kry - veral as die lig sag is.

Logged
Current KTM 950 Adv, R80G/S x 2, TW200, DR200 Djebel,, XR500R
Previous: YAM AG175, BSA Lightning 650, XT500, KAWA KZ1300, XR500R, VF750-4 BMW K100, WR45,0 DR650 x 2, XT600 Tenere, XR200,